Nuut van Christiana Nwes
-
Silwerfern
Nuut van Christiana Nwes
Middag manne, ek is nuut hier en stel myself graag voor.
ek is van Christiana en het al n Jakkals kursus by JB gedoen, waar ek ook vir Blok ontmoet het. ken ook al vir Jagtersdok en Piet vark.
ek skiet gereeld jakke en varke en gebruik n 270 met KD daarvoor. ek glo ek sal nog baie hier kan leer.
groette
Llewellyn

- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Nuut van Christiana Nwes
Aitsa!!
Lekker as hier n klompie ou hande en bekendes bykom, geniet hom.
Lekker as hier n klompie ou hande en bekendes bykom, geniet hom.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Pitbull
- Full Member

- Posts: 237
- Joined: Wed Dec 07, 2011 9:05 am
Re: Nuut van Christiana Nwes
Welkom Silwerfern
Geniet dit op die Forum.
Groete
Henno
Geniet dit op die Forum.
Groete
Henno
I may not be there yet, but I'm closer than I was yesterday.
- Cz_apie
- Sr. Member

- Posts: 494
- Joined: Sat Mar 17, 2012 5:51 am
Re: Nuut van Christiana Nwes
Welkom Silwerfern 
Brno .22
Brno .32
Brno 243
MK4 - 2 303
Atis semi Auto 12Br
Harrington & Richardson 12Br Standard
Star .22 Target Pistol
Tanfoglio 9mm
Uberti Mod 1875 Army 357 Mag
NEF 9 shot .22 Revolver
Brno .32
Brno 243
MK4 - 2 303
Atis semi Auto 12Br
Harrington & Richardson 12Br Standard
Star .22 Target Pistol
Tanfoglio 9mm
Uberti Mod 1875 Army 357 Mag
NEF 9 shot .22 Revolver
-
Daneel
- Full Member

- Posts: 222
- Joined: Mon May 21, 2012 4:13 pm
Re: Nuut van Christiana Nwes
Hi Silwerfern
Welkom hier.
Ek was gebore in daai klein plekkie waar jy bly.
As jy nou in die hoof straat ry en jy draai om na die golfbaan toe te gaan, net voor die brug oor die trein spoor draai jy links, die tweede huis aan die linker kant. Dis waar ek gewoon het vir die eerste 7 jaar van my lewe.
Lekker gewees.
Jy ken nie miskien vir Koenraad DeBeer nie? Die De Beer familie het geboer, Ek wonder of hulle nog daar is?

Howa 30.0kwes
Shoot to kill!
Shoot to kill!
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Nuut van Christiana Nwes
Baie welkom Llewellyn
Glo jy gaan dit geniet hier saam ons.
Groetnis
Marc
Glo jy gaan dit geniet hier saam ons.
Groetnis
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Nuut van Christiana Nwes
hulle is nog hier. Conraad vlieg so nou en dan met sy helli hier oor die dorp. watter jare het jy hier gebly?Daneel wrote: Jy ken nie miskien vir Koenraad DeBeer nie? Die De Beer familie het geboer, Ek wonder of hulle nog daar is?
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
-
Daneel
- Full Member

- Posts: 222
- Joined: Mon May 21, 2012 4:13 pm
Re: Nuut van Christiana Nwes
Hi James
Ek was daar geboore in 73 en toe daar gebly tot omtrent 78. Toe trek ons Kimberly toe.
Ek en Conraad was saam op Aliwal Noord op skool gewees.
Ons het lekker saam pakslae gekry oor n paar dinge wat ons daar op hulle plaas aangevang het toe ons so 15-16 was.
Sy pa het ons behoorlik met n sambok ge-d*&&er.
As jy hom sien dan vra jy hom oor die storie.
Jy het nie sy no vir my nie?
Dankie

- matewis
- Hero Member

- Posts: 1065
- Joined: Thu Apr 12, 2012 10:52 am
Re: Nuut van Christiana Nwes
Snaaks hoe baie manne op hierdie ouderdom hulself lelik vasloop!Daneel wrote: Ons het lekker saam pakslae gekry oor n paar dinge wat ons daar op hulle plaas aangevang het toe ons so 15-16 was.
Anyway baie welkom Silwer, glo jy geniet dit al klaar hier. Sien uit om beter te leer ken..
Groetnis
- visstok
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm
Re: Nuut van Christiana Nwes
Welkom Llewellyn hoop jy geniet dit hier saam ons!
Groete Alex
Groete Alex
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
- johann
- Sr. Member

- Posts: 343
- Joined: Mon Dec 27, 2010 8:17 pm
Re: Nuut van Christiana Nwes
Welkom Llewellyn, as hier nou 'n plek is vir jag inligting is, is dit hier.
Groete Johann
Groete Johann
25-06 Remington
- Johan Reyneke
- Hero Member

- Posts: 899
- Joined: Mon Jul 18, 2011 9:07 pm
Re: Nuut van Christiana Nwes
Baie Welkom en geniet die forum saam met ons
Johan
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Nuut van Christiana Nwes
Welkom - aangenaam om ook kennis te maak
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

- Jacquesb
- Hero Member

- Posts: 1241
- Joined: Sat Mar 17, 2012 11:24 am
Re: Nuut van Christiana Nwes
Welkom mater, geniet die forum!
Silverfern het nie dalk iets te doen met ons Rugby vyhande se logo nie? Het dit?
Lekker kuier
Jacques
Silverfern het nie dalk iets te doen met ons Rugby vyhande se logo nie? Het dit?
Lekker kuier
Jacques
30-06 Spr K98 Mauser, 6.5x57 M1904 Mauser, Krupp Essen .22 Hornet, 9mmP Heckler & Koch USP Compact, .177 Hatsan Torpedo 1250 f/s, .177 Gamo Whisper 1000 f/s.
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Nuut van Christiana Nwes
Welkom langman. Hoe loop daai 2skewentig?
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Nuut van Christiana Nwes
Welkom Llewellyn,Silwerfern wrote: Middag manne, ek is nuut hier en stel myself graag voor.
ek is van Christiana en het al n Jakkals kursus by JB gedoen, waar ek ook vir Blok ontmoet het. ken ook al vir Jagtersdok en Piet vark.
ek skiet gereeld jakke en varke en gebruik n 270 met KD daarvoor. ek glo ek sal nog baie hier kan leer.
groette
Llewellyn
Glo jy gaan die forum geniet. Wees net gewwarsku dit is 'n verslawing.
SO die silwer fern, wat is jou affiliasie met die All Blacks?
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Re: Nuut van Christiana Nwes
All Blacks !!!!!!Ek dog dit is 'n nie-rasistiese forum die

Welkom mater
Welkom mater

-
Silwerfern
- Newbie

- Posts: 10
- Joined: Thu Sep 13, 2012 10:18 am
Re: Nuut van Christiana Nwes
Daneel, hulle boer nog hier buite die dorp aan die Vrystaat kantDaneel wrote: Hi Silwerfern
Welkom hier.
Ek was gebore in daai klein plekkie waar jy bly.
As jy nou in die hoof straat ry en jy draai om na die golfbaan toe te gaan, net voor die brug oor die trein spoor draai jy links, die tweede huis aan die linker kant. Dis waar ek gewoon het vir die eerste 7 jaar van my lewe.
Lekker gewees.
Jy ken nie miskien vir Koenraad DeBeer nie? Die De Beer familie het geboer, Ek wonder of hulle nog daar is?
Daneel
-
Silwerfern
- Newbie

- Posts: 10
- Joined: Thu Sep 13, 2012 10:18 am
Re: Nuut van Christiana Nwes
Daar is geen foute met die 2skewentig nie. Hou net die loop uit by die venster dan val die vark.Jagtersdok wrote: Welkom langman. Hoe loop daai 2skewentig?
-
Silwerfern
- Newbie

- Posts: 10
- Joined: Thu Sep 13, 2012 10:18 am
Re: Nuut van Christiana Nwes
Ek is toe heel toevallig nie 'n All Black nie. Moenie dat die naam jou bluf nie. Dit gaan oor my grys hare?Vlakvark wrote: All Blacks !!!!!!Ek dog dit is 'n nie-rasistiese forum die![]()
Welkom mater
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Nuut van Christiana Nwes
Silwerfern wrote:Ek is toe heel toevallig nie 'n All Black nie. Moenie dat die naam jou bluf nie. Dit gaan oor my grys hare?Vlakvark wrote: All Blacks !!!!!!Ek dog dit is 'n nie-rasistiese forum die![]()
Welkom mater
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
-
Daan Els
- Full Member

- Posts: 193
- Joined: Sun Jun 24, 2012 12:40 pm
Re: Nuut van Christiana Nwes
Seker jy ken James Wilson en trawante daar in Christiana?
Any way,
Ek is ook nog nat nuut, ma Welkom!
Daan
Any way,
Ek is ook nog nat nuut, ma Welkom!
Daan
n Akkurate geweer skiet waar jy mik! Die beste tyd om vir jou pel te gaan kuier is so 14 dae nadat hy gaan jag het!