ek lees baie op die forum maar post nooit nie (is nog redelik nuut met die hele laai ens)ek het myself al voorgestel so hele ruk terug
ek het vir my n mauser 458 win gekoop en ek het hom al gekry (lisensie en kaartjie het so 5 weke gevat)
nou wil ek begin laai vir die geweer maar ek kry n jump van 19mm met hornady 350gr punte en 13mm met die 500gr
op altwee hierdie is die koeel maar so 6mm in die dop in gedruk
my vraag is kan dit so baie wees en is dit nog veilig om so te skiet

