458 JUMP

Post Reply
TWEE RIVIER
Newbie
Newbie
Posts: 21
Joined: Mon Mar 05, 2012 1:35 pm

458 JUMP

Post by TWEE RIVIER »

middag manne
ek lees baie op die forum maar post nooit nie (is nog redelik nuut met die hele laai ens)ek het myself al voorgestel so hele ruk terug
ek het vir my n mauser 458 win gekoop en ek het hom al gekry (lisensie en kaartjie het so 5 weke gevat)
nou wil ek begin laai vir die geweer maar ek kry n jump van 19mm met hornady 350gr punte en 13mm met die 500gr  :o :o
op altwee hierdie is die koeel maar so 6mm in die dop in gedruk
my vraag is kan dit so baie wees en is dit nog veilig om so te skiet

 
User avatar
afriventure
Full Member
Full Member
Posts: 153
Joined: Thu Jul 08, 2010 3:41 pm

Re: 458 JUMP

Post by afriventure »

Dit is heeltemal normaal vir die groot kalibers, onhou jou groter "jump" met die ligte punt is juis omdat hy ligter is - dus korter as bv 'n 500gr

Dit als maak dit lekker om bv. Barnes tropple shock's te laai want die punte is weer langer as normaal so jy kan hulle langer laat uitsteek uit die dop solank hulle net in die magasyn pas.
Kap hom Kwagga!!
.22lr, 22-250, 243 win., 270 win, 30-06 x3, 300 win mag, 338 win, 375 H&H,
458 win, 458 Lott, 12 Br Haelgew x 3, 410 Dubbel, 9 mm, .38 sp
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7553
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: 458 JUMP

Post by Wouter Roets »

Hoe lank is daai magesyn van jou? As die gewwer tweedehans is is daar ngoeie kans dat die geweer se kamer oorgesny is na die 458 Lott se demensies. Ek het dit al baie gesien met manne wat dink hulle het n geweer gekamer vir die 458 Win. Indien dit so is moet nie aan die huil gaan nie! Jy is in die pound seats! Laat n geweersmit so bietjie loer en seker maak. Soos Johan se gaan n Barnes TSX baie mooi werk met so lang vryboor. Gebruik eerder die 450gr TSX in jou kaliber vir uitstekende resultate.

Groetnis
Wouter
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
TWEE RIVIER
Newbie
Newbie
Posts: 21
Joined: Mon Mar 05, 2012 1:35 pm

Re: 458 JUMP

Post by TWEE RIVIER »

baie dankie vir die hulp manne
ek het die geweer tweede hands gekoop
ek sal daai barnse ook probeer maar ek sal hom more maar so skiet by die skietbaan met die hornadys en sien wat gebeur
ek was net bang ek gaan miskien my wang daar los maar dit klink darrem nie so nie  :)


groete
Post Reply