
JACKALPRO TRUST / UITENHAGE
Min of meer n jaar geleede het ek Foxpro gevra om vir ons in SA n roeper te bou. My versoek was dat die huidige roepers te veel of te min funksies het. Soos n selfoon gebruik ons omtrent net vier van die twintig funksies. Die nuwe roeper staan bekend as die FOXPRO SPITFIRE.
1 vat 24 klanke
2 net een horn speaker
3 remote het n led skerm wat snags belig wat die klank se naam wys (mooi groot letters )
4 net een klank se naam word op een tyd gewys
5 klank inligting word op n SD kaart gelaai. As klanke verander moet word van somer na winter sit net 'n ander vooraf gelaaide SD kaartjie in. ( baie maklik bekombaar. )
6 roeper vat net vier AA herlaaibare penlight batterye
7 remote vat een 9 volt battery
8 remote en roeper het nie aerials op nie
9 remote en roeper afstand uit mekaar uit lyk goed. ( 120 m geen probleem nie.)
PRYS let wel!!!!!! as die eenheid uit Amerika kom sluit dit nie n SD kaart reader of n stereo cable in nie om jou eie klanke te kan oorlaai .
JACKALPRO TRUST het toe besluit om in elke box n SD kaart reader en n stereo cable te sit.
PRYS vir die SPITFIRE btw,posgeld,versekering ens ingesluit R2958.00 ( sluit kaart en cable in )
LET WEL !!!!!!!! Ek het net eers 20 eenhede ingevoer en ek het hulle reeds verkoop met die doel om hulle eers in die veld te laat toets. Sodra ek goed genoeg terugvoering kry sal ek genoeg vir almal inbring.Manne help my dat ons die goed reg toets eers voordat ons hulle op groot skaal wil begin gebruik.
Volgens my mening is hierdie antwoord, en die prys is goed.
DANKIE ALLEN T JACKALPRO TRUST



