FOXPRO SPITFIRE / BEKENDSTELLING

User avatar
Allen T
Newbie
Newbie
Posts: 21
Joined: Fri Dec 19, 2008 12:50 pm

FOXPRO SPITFIRE / BEKENDSTELLING

Post by Allen T »

Image

JACKALPRO TRUST / UITENHAGE
Min of meer n jaar geleede het ek Foxpro gevra om vir ons in SA n roeper te bou. My versoek was dat die huidige roepers te veel of te min funksies het. Soos n selfoon gebruik ons omtrent net vier van die twintig funksies. Die nuwe roeper staan bekend as die FOXPRO SPITFIRE.
1 vat 24 klanke  
2 net een horn speaker
3 remote het n led skerm wat snags belig wat die klank se naam wys (mooi groot letters )
4 net een klank se naam word op een tyd gewys
5 klank inligting word op n SD kaart gelaai. As klanke verander moet word van somer na winter sit net  'n ander vooraf gelaaide SD kaartjie in. ( baie maklik bekombaar. )
6 roeper vat net vier AA herlaaibare penlight batterye
7 remote vat een 9 volt battery
8 remote en roeper het nie aerials op nie
9 remote en roeper afstand uit mekaar uit lyk goed. ( 120 m geen probleem nie.)
PRYS  let wel!!!!!! as die eenheid uit Amerika kom sluit dit nie n SD kaart reader of n stereo cable in nie om jou eie klanke te kan oorlaai .
JACKALPRO TRUST het toe besluit om in elke box n SD kaart reader en n stereo cable te sit.
PRYS vir die SPITFIRE btw,posgeld,versekering ens ingesluit R2958.00 ( sluit kaart en cable in )
LET WEL !!!!!!!! Ek het net eers 20 eenhede ingevoer en ek het hulle reeds verkoop met die doel om hulle eers in die veld te laat toets. Sodra ek goed genoeg terugvoering kry sal ek genoeg vir almal inbring.Manne help my dat ons die goed reg toets eers voordat ons hulle op groot skaal wil begin gebruik.
Volgens my mening is hierdie antwoord, en die prys is goed.

DANKIE ALLEN T       JACKALPRO TRUST
Last edited by Allen T on Mon Jan 25, 2010 10:58 pm, edited 1 time in total.
Louis102
Administrator
Administrator
Posts: 3887
Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm

Re: FOXPRO SPITFIRE / BEKENDSTELLING

Post by Louis102 »

Allen T wrote: Ek het net eers 20 eenheede ingevoer en ek het hulle reeds verkoop met die doel om hulle eers in die veld te laat toets.
Allen

Ai, was daar dan nou nie eers enetjie om in Namibiese toestande te toets nie?  ;)  Laat wet as jy iemand kort om dit hier te toets.

Groete
Louis
Goeie dade oortref goeie woorde.
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: FOXPRO SPITFIRE / BEKENDSTELLING

Post by Gerhard »

Allen T wrote: JACKALPRO TRUST / UITENHAGE
Min of meer n jaar geleede het ek Foxpro gevra om vir ons in SA n roeper te bou. My versoek was dat die huidige roepers te veel of te min funksies het. Soos n selfoon gebruik ons omtrent net vier van die twintig funksies. Die nuwe roeper staan bekend as die FOXPRO SPITFIRE.
1 vat 24 klanke  
2 net een horn speaker
3 remote het n led skerm wat snags belig wat die klank se naam wys (mooi groot letters )
4 net een klank se naam word op een tyd gewys
5 klank inligting word op n SD kaart gelaai. As klanke verander moet word van somer na winter sit net n         ander voor af gelaaide SD kaartjie in. ( baie maklik bekombaar. )
6 roeper vat net vier AA herlaaibare penlight batterye
7 remote vat een 9 volt battery
8 remote en roeper het nie aerials op nie
9 remote en roeper afstand uit mekaar uit lyk goed. ( 120 m geen probleem nie.)
PRYS  let wel!!!!!! as die eenheid uit Amerika kom sluit dit nie n SD kaart reader of n stereo cable in nie om jou eie klanke te kan oorlaai .
JACKALPRO TRUST het toe besluit om in elke box n SD kaart reader en n stereo cable te sit.
PRYS vir die SPITFIRE btw,posgeld,versekering ens ingesluit R2958.00 ( sluit kaart en cable in )
LET WEL !!!!!!!! Ek het net eers 20 eenheede ingevoer en ek het hulle reeds verkoop met die doel om hulle eers in die veld te laat toets. Sodra ek goed genoeg toevoering terug kry sal ek genoeg vir almal inbring.Manne help my dat ons die goed reg toets eers voordat ons hulle op groot skaal wil begin gebruik.
Volgens my mening is hierdie antwoord,en die prys is goed.

DANKIE ALLEN T       JACKALPRO TRUST
Allen,

Het jy fotos van die roeper?

Ek is moontlik in die mark vir 1.

Groete
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Rudie Combrinck(9mm)
Full Member
Full Member
Posts: 114
Joined: Sun Dec 13, 2009 11:44 am

Re: FOXPRO SPITFIRE / BEKENDSTELLING

Post by Rudie Combrinck(9mm) »

Wil net vi jou s? Allen julle bou 'n ongelooflike skietstoel!!! Baie dankie dit werk!!! Hou so aan!!! Rudie
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: FOXPRO SPITFIRE / BEKENDSTELLING

Post by Francois Marais »

Allen

Wil ook ma net Rudi se post be-aam.

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
rockrabbit
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 76
Joined: Tue Mar 17, 2009 10:37 pm

Re: FOXPRO SPITFIRE / BEKENDSTELLING

Post by rockrabbit »

Allen T

Ek het my spitfire getoets, werk tot op 150m. Ek het van die roepe afgehaal en vervang met roepe van die cd wat ek saam bestel het. Alles werk perfek, geen klankgehalte of hardheid verskil nie.

Dankie
Ben
User avatar
Allen T
Newbie
Newbie
Posts: 21
Joined: Fri Dec 19, 2008 12:50 pm

Re: FOXPRO SPITFIRE / BEKENDSTELLING

Post by Allen T »

Het jy fotos van die roeper?

Gerhard ek het probeer om die Spitfire gegewens en fotos in hierdie bladsy in te sit van die Foxpro webpage af maar kon nie slaag nie. Gaan self op die net  www.go foxpro.com  en as jy in is gaan na DIGITAL GAME CALLS en scroll dan na die SPITFIRE toe. Hoop jy kom reg.

ALLEN T
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: FOXPRO SPITFIRE / BEKENDSTELLING

Post by Gerhard »

Thanks Allen,

Het hom gesien.

Het jy nog voorraad?
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: FOXPRO SPITFIRE / BEKENDSTELLING

Post by Francois Marais »

Allen/almal

hier is n link direk na die roeper......

http://www.gofoxpro.com/products/digital_calls/product_spitfire.php

Hoop dit help.....

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
WillJak
Hero Member
Hero Member
Posts: 718
Joined: Mon Jan 26, 2009 1:35 pm

Re: FOXPRO SPITFIRE / BEKENDSTELLING

Post by WillJak »

Allen, wel gedaan - dit lyk na sommer 'n lekker roeper daai - eenvoudig, met al die funksies wat jy nodig het en teen 'n baie goeie prys!
If you don't have a sense of humor, you probably don't have any sense at all...
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: FOXPRO SPITFIRE / BEKENDSTELLING

Post by Gerhard »

Allen,

Kontak my asb met bank besonderhede vir een van die roepers.

Groete
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Rooies
Hero Member
Hero Member
Posts: 587
Joined: Fri Mar 06, 2009 9:26 pm

Re: FOXPRO SPITFIRE / BEKENDSTELLING

Post by Rooies »

Allen
Kan jy n aandiuding gee van waneer jy nog roepers gaan inbring en of jy voorraad het, want hier by my 5 manne wat elkeen een soek.
dankie

rooies
243 Howa]
308 Howa] Die tweeling
12 Br Robert Huges
38sp Rossi



"Forgive your enemies, but never forget their names."
tafjak

Re: FOXPRO SPITFIRE / BEKENDSTELLING

Post by tafjak »

Alan

Ek het 'n Spitfire hierdie week by kli?nt gesien en was aangenaam verras. Baie goeie afstand en maklike hantering. Remote seker van die mees user friendly kenmerke wat ek van weet. Ek dink dit is 'n puik roeper.
User avatar
Allen T
Newbie
Newbie
Posts: 21
Joined: Fri Dec 19, 2008 12:50 pm

Re: FOXPRO SPITFIRE / BEKENDSTELLING

Post by Allen T »

Hello Rooies

Ek het nog 'n probleem met die Spitfires wat ek tot dus ver nog nie kon oplos nie. Die Micro SD kaartjies beskikbaar in hierdie land werk nie in die Spitfire nie. Ek sukkel om in verbinding te tree met FoxPro as gevolg van die weeklange Hunting Expo in Las Vegas. Ons is onsuksesvol om enige iemand in die hande te kry. Ek vermoed dus 'n klein probleempie want die Spitfire kom uit met 'n 256 KB kaartjie, en die kleinste wat ek kan kry is 'n 1 GB kaartjie. Sodra ek die probleem opgelos kry en daar is nie negatiewe terugvoering wat reeds van die Spitfires wat reeds gebruik word in Suid-Afrika, sal ek 'n bestelling plaas, wat normaalweg 2-3 weeke neem, as daar voorraad is in die VSA.

Taffie, dankie ook vir die terugvoering. Dit lyk op hierdie stadium nog baie goed, en ek self is beindruk met een wat ek al 'n paar keer getoets het.

Groete
ALLEN T
User avatar
MEERKAT
Hero Member
Hero Member
Posts: 737
Joined: Sat Feb 07, 2009 8:41 pm

Re: FOXPRO SPITFIRE / BEKENDSTELLING

Post by MEERKAT »

Hallo Allen

Dankie het my enetjie ook ontvang laas Vrydag.

Werk mooi , het gisteraand vir eerste keer met hom uitgegaan , sal se net so goed en indien nie beter as die Fx3. Het 2 goggas met hom gekry nogal man en vrou.

Ons dink aan jou in die moeilike tyd en sterkte met die pad vorentoe.

Knou goggas af
MEERKAT
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: FOXPRO SPITFIRE / BEKENDSTELLING

Post by Gerhard »

Die Spitfire werk bakgat...

Gaan nog so rukkie wees voor ek hom in die veld kan gaan toets maar tot dusver is ek baie tevrede.

Daar is klompie jakkalse wat gaan pakslae kry...  ;D
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Roelo
Full Member
Full Member
Posts: 157
Joined: Tue Feb 24, 2009 7:59 am

Re: FOXPRO SPITFIRE / BEKENDSTELLING

Post by Roelo »

Allen Hy werk baie goed en is lekker eenvoudig. Dankie vir goeie diens ook so aan Judy en die span
Geweldig man Geweldig
User avatar
Pule
Newbie
Newbie
Posts: 22
Joined: Sun Jan 31, 2010 3:11 pm

Re: FOXPRO SPITFIRE / BEKENDSTELLING

Post by Pule »

Hi Allen

Die spitfire is uitstekend. Maklik om te werk en die skerm op die remote is mooi duidelik.

Ek sukkel net om nuwe calls op n sd kaart te laai. Het gehoor dat iemand die calls op n 2gig kaart gelaai het en dit werk. So die grote van die sd kaart is nie n probleem nie.

Groete
Pule
Winchester 220 Swift
Zastava 7*64
User avatar
Louis Nel
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 63
Joined: Tue Feb 03, 2009 8:40 am

Re: FOXPRO SPITFIRE / BEKENDSTELLING

Post by Louis Nel »

Pule

As jy weer inkom Bloem toe, bel  my gerus. Dan help ek jou met die laai van die klanke. Koop solank vir jou 'n een gig sd kaartjie. Sit jou 24 klanke oor solank in MP3 vorm en format jou kaart na FAt32.Nommer jou klanke van 000 tot 023.

Praat later.
Groete
Louis
tafjak

Re: FOXPRO SPITFIRE / BEKENDSTELLING

Post by tafjak »

Alan en Judy

Baie dankie vir die Kersgeskenkie wat vanm?re by my opgedaag het. My voete maak glad vuiste so lus is ek om die Spitfire vanaand tussen die skaapdiewe los te laat. Sal sommer m?re al laat weet hoe het dit gegaan met die ou.

Baie, baie dankie julle 2!
tafjak

Re: FOXPRO SPITFIRE / BEKENDSTELLING

Post by tafjak »

Manne

Laat weet hoe gaan dit met julle Spitfire's. Ek jag met een die laaste 3weke of so en is baie verras deur die ding se opvangs en transmitting. Klanke klink goed daarop en so maklik. As jy die button druk is daar net nie probleme nie. Lekker om te sien op watter volume jy is. Die 4batterye hou my 3nagte se jag. Te lekker en te maklik!
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: FOXPRO SPITFIRE / BEKENDSTELLING

Post by Gerhard »

Hier is die eerste sessie se resultate met die Spitfire

Image

Image
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
britsman
Hero Member
Hero Member
Posts: 792
Joined: Sun Feb 01, 2009 3:06 pm

Re: FOXPRO SPITFIRE / BEKENDSTELLING

Post by britsman »

Gerhard,
Gerhard wrote: Hier is die eerste sessie se resultate met die Spitfire
            Mooi man .... Sien nie waar jakkie geskiet is nie so het seker homself verwurg met daaie toutjie op die Spitfire :D :D

      mooi loop,
                    brits
If guns are outlawed. Only outlaws will have guns.
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: FOXPRO SPITFIRE / BEKENDSTELLING

Post by Gerhard »

britsman wrote: Gerhard,
Gerhard wrote: Hier is die eerste sessie se resultate met die Spitfire
            Mooi man .... Sien nie waar jakkie geskiet is nie so het seker homself verwurg met daaie toutjie op die Spitfire :D :D

       mooi loop,
                     brits
Brits,

Onthou ek skiet met 22K Hornet.

Klein maar getrein en maak mooi met die vel.

Al twee het daar op die plek geval...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Freddie101
Hero Member
Hero Member
Posts: 1384
Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am

Re: FOXPRO SPITFIRE / BEKENDSTELLING

Post by Freddie101 »

Vir my mooi as die spitfire so goed werk, want het reeds my bestelling by Allen T ingesit.
Groete Freddie
yol bolsun
Post Reply