Horing lengte en skoot plasing
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Horing lengte en skoot plasing
Ek moet die mannetjie soek die naweek (erens op 700ha, nie by die lusern nie
), as hy so staan en kyk vir my waar skiet ek hom? Die manne wat ken, +- hoe lank is die horings?
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Horing lengte en skoot plasing
Skat so 48-50 duim...
Ek kan nie by die werk n kolletjie op sit nie.
Maar min of meer waar die dewlap en die nek bymekaar kom oppi bors...
Vat die middel vd twee voor bene as die vertikale lyn en dan n derde op van die brisket af en jy behoort die boiler room mooi te kap...

FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Reggie Gerber
- Hero Member

- Posts: 1223
- Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm
Re: Horing lengte en skoot plasing
Net soos Gerhard se
CZ 200s Hunter PCP
baikel shotgun
.22lr Bruno
204R Howa
223Ai Howa
243 Howa
243 Savage Axis
308 Bruno
CZ 75 PO7 Duty 9mm
baikel shotgun
.22lr Bruno
204R Howa
223Ai Howa
243 Howa
243 Savage Axis
308 Bruno
CZ 75 PO7 Duty 9mm
- gillie
- Hero Member

- Posts: 957
- Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am
Re: Horing lengte en skoot plasing
Bedoel julle so ?
[img width=320 height=480]http://i1134.photobucket.com/albums/m61 ... G_3675.jpg[/img]
[img width=320 height=480]http://i1134.photobucket.com/albums/m61 ... G_3675.jpg[/img]
.22 LR
.222 Rem
7mm-08
8x57 jrs
300 WinMag
375 H&H Mag CZ 550
.222 Rem
7mm-08
8x57 jrs
300 WinMag
375 H&H Mag CZ 550
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Horing lengte en skoot plasing
Meskien n duim laer...gillie wrote: Bedoel julle so ?
[img width=320 height=480]http://i1134.photobucket.com/albums/m61 ... G_3675.jpg[/img]
Maar hy sal nie ver gaan met daai skoot nie.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Hugo
- Hero Member

- Posts: 1977
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
Re: Horing lengte en skoot plasing
Die kol lyk reg, ek skat hom so 53-54". Lat weet ons as hy plat is!
.22LR Slazenger
.243 Howa
.303 Lee Enfield
30.06 Browning
.38spl Astra
Bowtech 340D
To be sure of hitting the target, shoot first and call whatever you hit the target.
.243 Howa
.303 Lee Enfield
30.06 Browning
.38spl Astra
Bowtech 340D
To be sure of hitting the target, shoot first and call whatever you hit the target.
- Jakes73
- Full Member

- Posts: 234
- Joined: Sat Mar 31, 2012 10:35 pm
Re: Horing lengte en skoot plasing
Ek self sou hier gemik het?
Hierdie is great "oefening" want ek beplan einde Augustus my 1ste Kudu jag. Oor die horing lengte, wat sou julle ervare manne se is 'n goeie reel om te volge as mens 'n Kudu onder 48" soek?
Hierdie is great "oefening" want ek beplan einde Augustus my 1ste Kudu jag. Oor die horing lengte, wat sou julle ervare manne se is 'n goeie reel om te volge as mens 'n Kudu onder 48" soek?
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
CZ 550 Lux 30-06
Vektor SP1
Gamo IGT
Vektor SP1
Gamo IGT
- gillie
- Hero Member

- Posts: 957
- Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am
Re: Horing lengte en skoot plasing
Jakes, party mense sal dalk dink ek is simpel, maar gestel ek wil 'n blouwildebees gaan jag, daan google ek "bluewildebees" en gaan dan na images. En dan een vir een gaan jy hulle deur, want daar baie fotos en elkeen staan anders en nie al die bokke staan plankdwars soos in die skootplasingboekies nie. Sit rustig en kyk na elke foto en dink oor waar die beste skoot sal wees. Dit sal jou in die veld ook paar sekondes spaar. Kyk veral na die fotos waar die bok op snaakse angle staan.
My 2 sent.
My 2 sent.
.22 LR
.222 Rem
7mm-08
8x57 jrs
300 WinMag
375 H&H Mag CZ 550
.222 Rem
7mm-08
8x57 jrs
300 WinMag
375 H&H Mag CZ 550
- Jakes73
- Full Member

- Posts: 234
- Joined: Sat Mar 31, 2012 10:35 pm
Re: Horing lengte en skoot plasing
Hi Gillie,gillie wrote: Jakes, party mense sal dalk dink ek is simpel, maar gestel ek wil 'n blouwildebees gaan jag, daan google ek "bluewildebees" en gaan dan na images. En dan een vir een gaan jy hulle deur, want daar baie fotos en elkeen staan anders en nie al die bokke staan plankdwars soos in die skootplasingboekies nie. Sit rustig en kyk na elke foto en dink oor waar die beste skoot sal wees. Dit sal jou in die veld ook paar sekondes spaar. Kyk veral na die fotos waar die bok op snaakse angle staan.
My 2 sent.
dit maak 100% sin. Ek is baie gemaklik met die plankdwars en quartering away skote maar om een of ander rede sukkel ek partykeer om die quartering toward skote mooi te skat en met die gevolg het ek nog nooit so skoot gevat nie. Hierdie is egter baie lekker oefening want ek kan my opinie gee en dan kan die manne my reghelp waar nodig.
Jaco
CZ 550 Lux 30-06
Vektor SP1
Gamo IGT
Vektor SP1
Gamo IGT
- gillie
- Hero Member

- Posts: 957
- Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am
Re: Horing lengte en skoot plasing
Ja die forum help baie met daai moeilike skote waaroor mens twyfel.Jakes73 wrote:Hi Gillie,gillie wrote: Jakes, party mense sal dalk dink ek is simpel, maar gestel ek wil 'n blouwildebees gaan jag, daan google ek "bluewildebees" en gaan dan na images. En dan een vir een gaan jy hulle deur, want daar baie fotos en elkeen staan anders en nie al die bokke staan plankdwars soos in die skootplasingboekies nie. Sit rustig en kyk na elke foto en dink oor waar die beste skoot sal wees. Dit sal jou in die veld ook paar sekondes spaar. Kyk veral na die fotos waar die bok op snaakse angle staan.
My 2 sent.
dit maak 100% sin. Ek is baie gemaklik met die plankdwars en quartering away skote maar om een of ander rede sukkel ek partykeer om die quartering toward skote mooi te skat en met die gevolg het ek nog nooit so skoot gevat nie. Hierdie is egter baie lekker oefening want ek kan my opinie gee en dan kan die manne my reghelp waar nodig.
Jaco
Lekker "oefen"
.22 LR
.222 Rem
7mm-08
8x57 jrs
300 WinMag
375 H&H Mag CZ 550
.222 Rem
7mm-08
8x57 jrs
300 WinMag
375 H&H Mag CZ 550
-
immelmanw
Re: Horing lengte en skoot plasing
Skiet hom net eers raak, sorg dat daar goeie honde is! (grap net)Carls wrote: Ek moet die mannetjie soek die naweek (erens op 700ha, nie by die lusern nie), as hy so staan en kyk vir my waar skiet ek hom? Die manne wat ken, +- hoe lank is die horings?
Nie ideaal vir n skoot nie, hang af van kaliber maar op die bors sal werk!
-
KC
Re: Horing lengte en skoot plasing
Ek skat hom ook so om die 50". Skiet en laat weet.
My reel is as jy twee bene sien skiet tussen die twee bene.
Net nie die agterstes nie
My reel is as jy twee bene sien skiet tussen die twee bene.
Net nie die agterstes nie
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Horing lengte en skoot plasing
Haha manne nou lag ek lekker, KC net so! Tussen die agter bene sal sy briek op trek maar n man doen dit nie aan n ander man nie.
Ja oom Pine dis waarheid daai, die koedoe koei wat my pa uit Alldays gebring het proe baie lekkerder. Maar die man is mos die grey ghost, hy kruip al lankal weg vir my, dis bietjie skaak speel wat die soek na hom lekker maak. Ek is nie trofee man nie maar die ene sal ere plek op die plaas se muur vat. Nou ja eers kry dan praat ons.
Ja oom Pine dis waarheid daai, die koedoe koei wat my pa uit Alldays gebring het proe baie lekkerder. Maar die man is mos die grey ghost, hy kruip al lankal weg vir my, dis bietjie skaak speel wat die soek na hom lekker maak. Ek is nie trofee man nie maar die ene sal ere plek op die plaas se muur vat. Nou ja eers kry dan praat ons.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Horing lengte en skoot plasing
Koedoe 1 Carl 0. Het 2 gesien baie vinnig maar die een wat ek mag skiet het so wit kwas linkerboud dis nie maklik om kolle op koede se boude te soek nie.
Het toe einde en ter laaste 'n rooibok geskiet, mooi bloed gegooi, spoor gevat maar hom verloor. Hoog en laag gesoek kon net niks kry vanaf die laaste bloedkol. Ai.
Het toe einde en ter laaste 'n rooibok geskiet, mooi bloed gegooi, spoor gevat maar hom verloor. Hoog en laag gesoek kon net niks kry vanaf die laaste bloedkol. Ai.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5022
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Horing lengte en skoot plasing
Skootplasing presies soos wat Gerhard gese het en ek skat hom 54-55 hy is bedrieglik nie diep draaie nie maar hy is mooi wyd onder en kyk hoe lank is die horings. CarlS al wat ek kan se jy gaan baie gelukkig wees as jy hom gekry het.
.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott
- gillie
- Hero Member

- Posts: 957
- Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am
Re: Horing lengte en skoot plasing
Ek glo nie wat ek lees nie...Carls wrote: Koedoe 1 Carl 0. Het 2 gesien baie vinnig maar die een wat ek mag skiet het so wit kwas linkerboud dis nie maklik om kolle op koede se boude te soek nie.
Het toe einde en ter laaste 'n rooibok geskiet, mooi bloed gegooi, spoor gevat maar hom verloor. Hoog en laag gesoek kon net niks kry vanaf die laaste bloedkol. Ai.
.22 LR
.222 Rem
7mm-08
8x57 jrs
300 WinMag
375 H&H Mag CZ 550
.222 Rem
7mm-08
8x57 jrs
300 WinMag
375 H&H Mag CZ 550
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Horing lengte en skoot plasing
Carls
Dis nou koedoe jag
Ek het vyf jaar gewag voor daai 'n mooi groot bul voor my stil wou staan 
Ek skat die horing ook hier by 52-54 duim, hulle is vlak in die krulle MAAR is mooi lank en wyd uitmekaar
" 'n Mooi bul word vir jou gegee, jy gaan soek hom nie " wyse woorde van 'n ou hand in die veld so hier in my derde jaar as aspirant koedoe bul jagter
Alles in goeie tyd mater, wees maar geduldig hy sal kom 
Mooiloop
Marc
Dis nou koedoe jag
Ek skat die horing ook hier by 52-54 duim, hulle is vlak in die krulle MAAR is mooi lank en wyd uitmekaar
" 'n Mooi bul word vir jou gegee, jy gaan soek hom nie " wyse woorde van 'n ou hand in die veld so hier in my derde jaar as aspirant koedoe bul jagter
Mooiloop
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Horing lengte en skoot plasing
Manne my geluk het gedraai die naweek (nie die Lions vs Cheetahs nie). Storie en fotos is oppad ek moet net vanaand tyd kry om te skyf.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
-
Dimitri
- Hero Member

- Posts: 1015
- Joined: Tue May 22, 2012 4:39 pm
Re: Horing lengte en skoot plasing
Bly om dit te hoor Carls. Sien uit daarna om die storie te lees en die fotos te sien. Ek skat hom 49-51".Carls wrote: Manne my geluk het gedraai die naweek (nie die Lions vs Cheetahs nie). Storie en fotos is oppad ek moet net vanaand tyd kry om te skyf.
- tau
- Hero Member

- Posts: 3942
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Horing lengte en skoot plasing
Ja nee kyk Kudu kan mens klaar maak. Ek het al gevind as ek vir 'n spesifieke spesie gaan en dan iets anders skiet jaag ek gewoonlik mis aan.Carls wrote: Koedoe 1 Carl 0. Het 2 gesien baie vinnig maar die een wat ek mag skiet het so wit kwas linkerboud dis nie maklik om kolle op koede se boude te soek nie.
Het toe einde en ter laaste 'n rooibok geskiet, mooi bloed gegooi, spoor gevat maar hom verloor. Hoog en laag gesoek kon net niks kry vanaf die laaste bloedkol. Ai.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2319
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: Horing lengte en skoot plasing
Dagse Carl,
Het daai monster met die kolletjie op die bas sy bas gesien?
Groetnis
Het daai monster met die kolletjie op die bas sy bas gesien?
Groetnis
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za