Marian se eerste bok!

Post Reply
User avatar
Jan Nel
Full Member
Full Member
Posts: 225
Joined: Mon Oct 17, 2011 9:48 am

Marian se eerste bok!

Post by Jan Nel »

Manne

My 18 jarige dogter, eerste jaar student op Tuks, het uit die bloute besluit sy wil begin jag.  Na 'n week van skiet oefen, beginsels van jag en spoorsny, etc het ek gevoel sy is gereed.  Vanoggend, twee ure later in die veld, het haar eerste bok - 'n mooi bosbok ram - langste horing presies 14", met 'n mooi nekskoot geval. ;D
[img width=560 height=420]http://i1077.photobucket.com/albums/w47 ... C00901.jpg[/img]
Alvar
Full Member
Full Member
Posts: 160
Joined: Mon May 07, 2012 7:26 pm

Re: Marian se eerste bok!

Post by Alvar »

Baie mooi bosbok!!

Baie geluk! Jy moet seker ongelooflik trots wees op jou meisiekind!
User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4058
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am

Re: Marian se eerste bok!

Post by BRNO (Pierre) »

Baie geluk aan haar. Sy is darrem baie bevoorreg om n bosbok as eerste te skiet.
Veiligheid eerste manne!
atplay
Full Member
Full Member
Posts: 212
Joined: Sun Mar 18, 2012 12:19 am

Re: Marian se eerste bok!

Post by atplay »

Voorreg voorwaar!
User avatar
Jan Nel
Full Member
Full Member
Posts: 225
Joined: Mon Oct 17, 2011 9:48 am

Re: Marian se eerste bok!

Post by Jan Nel »

Thanks!  Ja, ek is baie trots! Sy is 'n presteerder op alle vlakke.

Op die spyskaart was rooibok of bosbok.  Die rooibokke is maar skelm hier en gee nie lang kanse nie.  Wou maar seker maak dat alles goed afloop op haar eerste jagtrippie.

Nou moet ons nog net haar blonde hare uit die wolke kry!

Groete
Vlakvark
Hero Member
Hero Member
Posts: 2325
Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am

Re: Marian se eerste bok!

Post by Vlakvark »

Jp
baie geluk mooi gedoen se ook geluk aan haar

Ps met Geno op die forum se mens nie waar jou meisiekinders hulle bevind nie
Image
Image
User avatar
Jan Nel
Full Member
Full Member
Posts: 225
Joined: Mon Oct 17, 2011 9:48 am

Re: Marian se eerste bok!

Post by Jan Nel »

Vir ten minste die vakansie by my!!
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Marian se eerste bok!

Post by BLOK »

Mooi bok, en n lekker roer daai vir bosbokjag, baie geluk.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Marian se eerste bok!

Post by Marc »

Baie geluk  ;)  Wat 'n vooreg om 'n Bosbok te kon aftik as haar eerste. Ek soek al jare lank na een  ;)

Is dit nou meisiekind se hare of pa se bors wat moet afkom  ;D ;D ;D

Mooiloop
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
Jan Nel
Full Member
Full Member
Posts: 225
Joined: Mon Oct 17, 2011 9:48 am

Re: Marian se eerste bok!

Post by Jan Nel »

Die 30-30 Win bly maar 'n wenner in die bos vir die kleiner bokke!
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: Marian se eerste bok!

Post by FHM »

Baie geluk JP - en Marian!

JP as sy so in die heel begin al nekskote skiet gaan jy mos probleme vorentoe het met kompetisie met jou dogter...! ;)
Last edited by FHM on Thu Jun 28, 2012 5:43 pm, edited 1 time in total.
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
User avatar
vlakvark1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1568
Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm

Re: Marian se eerste bok!

Post by vlakvark1 »

Baie geluk Marian mooi geskiet
JP Geluk jy is een gelukkige pa
vlakvark en bosvark Bvk
rakker
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 80
Joined: Sun Jul 17, 2011 4:40 pm

Re: Marian se eerste bok!

Post by rakker »

Goed gedoen Marian!
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Marian se eerste bok!

Post by Geno »

Geluk aan die jagteres!
Goed, beter, 6millimeter!
johnny
Hero Member
Hero Member
Posts: 569
Joined: Thu Jun 28, 2012 8:29 pm

Re: Marian se eerste bok!

Post by johnny »

Jp jy kan voorwaar trots wees, dis uitstekend, menere so moet ons al ons kinders leer van jag en die wonderlike gawe wat daar vir ons gegee is, hulle is ons toekoms, welgedaan
30-06 Brno, 7x57Manlichter schoenauer, 303 lee enfield, 25-06 Zastava, 223 CZ, .22 brno,  .22/410 gamo side, by side, 12 boor pomp, 9mm para, bsa no1 en bsa no2.
Post Reply