My 18 jarige dogter, eerste jaar student op Tuks, het uit die bloute besluit sy wil begin jag. Na 'n week van skiet oefen, beginsels van jag en spoorsny, etc het ek gevoel sy is gereed. Vanoggend, twee ure later in die veld, het haar eerste bok - 'n mooi bosbok ram - langste horing presies 14", met 'n mooi nekskoot geval.
[img width=560 height=420]http://i1077.photobucket.com/albums/w47 ... C00901.jpg[/img]





