Waar skiet mens 'n volstruis?

User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Waar skiet mens 'n volstruis?

Post by Marc »

22-250 Sniper wrote: Haelgeweer full choke AAA vinnig en maklik en prettig want n verre stoffer op spoed val met styl
As hulle regtig wild is, is die die beste raad.

WAT OOK AL JY DOEN MOET HOM NIE KWES NIE !!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!  :police:  :police:  :police:

As daai Nitro pakkie bars is daar GROOT marakas  ;) Het al 'n mannetjie drie keer die lengte van 'n 1200ha Kalahari plaas met 'n bakkie gejaag, vyf lyf skote later ry hy toe eers bakkie. Ek HET hard geleer  8) Is bietjie skepties oor daai Vrystaat hartskoot wat julle manne wil aanvat, onthou Volstruis se kind se magie is  vol klippe  :o :o :o :o  As jy die rug wil afskiet is dit moontlik 'n opsie as anker skoot, maar om die hart te probeer beryk deur al daai rotse is 'n waagstuk op sig self  ;D Klits hom reg van voor innie bors of kop  8)

My R5, want ek was al self daar  :angel:

O, ja en hoekom die vleis verkoop. Volstruis is bittter lekker pot vlei, maak steak, patties, wors, blokkkies, ens. Sal nie spyt wees nie  ;)

Mooiloop
Marc
Last edited by Marc on Thu Jun 21, 2012 1:08 pm, edited 1 time in total.
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
LoveHenties
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 413
Joined: Thu Jul 23, 2009 1:08 pm

Re: Waar skiet mens 'n volstruis?

Post by LoveHenties »

Lyk my die keuse is in die bors, of in die hardloop... oftewel die hol?
BRNO ZKK-600 .30-06
Sako Vixen .222
CBC .410 Pompie
CBC 12Br Pomp
User avatar
pietjacobs
Hero Member
Hero Member
Posts: 522
Joined: Mon Sep 27, 2010 1:23 pm

Re: Waar skiet mens 'n volstruis?

Post by pietjacobs »

Swift het die regte raad gegee. Skiet hom waar die nek en die bors bymekaar kom of bietjie hoer in die nek as jy kan, of in die kop  8). As jy die volstruis van voor af skiet........pak maar ete, hy val nie gou nie, glo my.

Ek het laasjaar ouens gevat om volstruise te gaan uitskiet hier by ons. Die 1 ou het ook maar sy twyfelf gehad en besluit om die volstruis van voor te skiet met 'n 150gr SST uit 'n .270 Daai volstruis het ons seker 20min later doodgeskiet tussen die ander, nadat sy nog mooi gehardloop het.

Sterkte met die jag, dis nogals lekker fyn skiet  ;D
.22, 223Rem, .270Win, 9mm Short
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Waar skiet mens 'n volstruis?

Post by BLOK »

Al wat ek kan se is maar wat ek al gesien het.

As jy hom op die lyf skiet en hy hol is dit partykeer baie moeilik om hom uit te ken in n trop. Met al daai vere en nog swart sien mens nie die bloed so mooi soos met n bok met hare nie.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
Zack Benade

Re: Waar skiet mens 'n volstruis?

Post by Zack Benade »

Waar was jy Blok?

Waar skiet Zack en Blok 'n volstruis?
Tussen die oe met die 6BR en .204 ;D ;D ;D
Tot en met 350M
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Waar skiet mens 'n volstruis?

Post by BLOK »

Zack

Hahaha, se maar ek was by waar iemand hom met n under gunned geweer geskiet het n 270. Jy weet mos as dit met die 204 was was hy dood kop nek poot poephol maaki sakie, ken mos die slogan speed kills. hahaha
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
Zack Benade

Re: Waar skiet mens 'n volstruis?

Post by Zack Benade »

Stem saam Blok.

As jy tot vir 'n Volstruis 'n pyl wys dan gaan l? hy van self.  ;D ;D ;D
Die undergun gewere soos 270 en 308 kan dit nie doen nie.  Hulle gooi ook nie bloed as jy die dier kwes nie. ;D ;D ;D ;D ;D
User avatar
pietjacobs
Hero Member
Hero Member
Posts: 522
Joined: Mon Sep 27, 2010 1:23 pm

Re: Waar skiet mens 'n volstruis?

Post by pietjacobs »

BLOK wrote: Se maar ek was by waar iemand hom met n under gunned geweer geskiet het n 270. Jy weet mos as dit met die 204 was was hy dood kop nek poot poephol maaki sakie, ken mos die slogan speed kills. hahaha
;D ;D ;D Ek stem Blok, dankie tog die wind het nie gewaai nie  ;) ;) ;)
.22, 223Rem, .270Win, 9mm Short
Post Reply