As hulle regtig wild is, is die die beste raad.22-250 Sniper wrote: Haelgeweer full choke AAA vinnig en maklik en prettig want n verre stoffer op spoed val met styl
WAT OOK AL JY DOEN MOET HOM NIE KWES NIE !!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
As daai Nitro pakkie bars is daar GROOT marakas
My R5, want ek was al self daar
O, ja en hoekom die vleis verkoop. Volstruis is bittter lekker pot vlei, maak steak, patties, wors, blokkkies, ens. Sal nie spyt wees nie
Mooiloop
Marc

