Dankie S
-
Zack Benade
Dankie S
Aan al die manne wat aktief deelneem aan die Boogjag gedeelte.
Ek sien min of geen wrywing en persoonlike verskille tussen die boogskiet manne nie. As daar verskille is word dit goed gehandteer en Boogskiet wen.
Dankie aan Gerhard wat sy stukkie hemel so goed oppas met motiverende woorde van hulp aan die nuwe manne.
Ek is trots om deel van julle te wees.
Groete
Zack

Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Re: Dankie S
Ek wonder of B/D iets weet van boog jag miskien kan hy bietjie hier kom roer

Erenstig Zack ek weet niks van boe nie maar ek lees altyd hier wat die manne se en dit is lekker
Erenstig Zack ek weet niks van boe nie maar ek lees altyd hier wat die manne se en dit is lekker

- Boogjagter
- Full Member

- Posts: 113
- Joined: Sat Jan 14, 2012 2:56 pm
Re: Dankie S
Zack, ek stem 100% met jou saam.
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Dankie S
Zack en al die ander boog manne....
Dink as boog jagters het ons al geleentheid gehaad om aan te stap met hoe ons die natuur en jag en ons manier van jag ervaar...
Ons het n klomp manne wat baie ondervinding het wat boog jag aan betref... Selfs al skiet hulle met n Hoyt of Mathews

Grap net.
Ek hoop en sien baie uit om in Julie maand vir die eerste keer in meer as n jaar met die boog in die veld in te janter en om hopelik n bietjie vleis huis toe te vat...
Sien uit om die ander boog manne se jag fotos en stories te lees die winter

FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Re: Dankie S
Sien daar begin dit die wrywing en persoonlike verskille
Selfs al skiet hulle met n Hoyt of Mathews
Grap net.

Selfs al skiet hulle met n Hoyt of Mathews
Grap net.

- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Dankie S
Glad nie...Vlakvark wrote: Sien daar begin dit die wrywing en persoonlike verskille
Selfs al skiet hulle met n Hoyt of Mathews
Grap net.
![]()
![]()
![]()
![]()
Is n ou grap en geterg tussen al die boog manne...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Dankie S
Nee ek weet...
Trust my ek het n paar buddies wat my siel heeldag kan uit trek oor ek Bowtech skiet.
Maar ons almal jag bitter lekker saam boog maak nie saak met wat jy jag nie.

Ek het weer een van die beter make roere en word ook altyd daar oor gegarra deur my friende. my verskooning is maar dat ek so sleg skiet ek moet 'n beter roer he om te kompenseer vir my swak skiet werk 

- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Dankie S
Gerhard skiet baie, BAIE goed boog. ......Vlakvark wrote: my verskooning is maar dat ek so sleg skiet ek moet 'n beter roer he om te kompenseer vir my swak skiet werk![]()
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Dankie S
Nee ek probeer maar....VdWalt wrote:Gerhard skiet baie, BAIE goed boog. ......Vlakvark wrote: my verskooning is maar dat ek so sleg skiet ek moet 'n beter roer he om te kompenseer vir my swak skiet werk![]()
![]()
Meeste vd tyd net lucky
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Dankie S
Gerhard, ek spot, sommer met die Bowtech wat jy skiet, maar
Ek weet wat jy met n boog kan doen sit nie in elke man se broek nie.
Ek weet wat jy met n boog kan doen sit nie in elke man se broek nie.