Dankie S

Post Reply
Zack Benade

Dankie S

Post by Zack Benade »

Aan al die manne wat aktief deelneem aan die Boogjag gedeelte.

Ek sien min of geen wrywing en persoonlike verskille tussen die boogskiet manne nie.  As daar verskille is word dit goed gehandteer en Boogskiet wen.
Dankie aan Gerhard wat sy stukkie hemel so goed oppas met motiverende woorde van hulp aan die nuwe manne.

Ek is trots om deel van julle te wees.

Groete
Zack
Vlakvark
Hero Member
Hero Member
Posts: 2325
Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am

Re: Dankie S

Post by Vlakvark »

Ek wonder of B/D iets weet van boog jag miskien kan hy bietjie hier kom roer  ;D ;D ;D ;D

Erenstig Zack ek weet niks van boe nie maar ek lees altyd hier wat die manne se en dit is lekker
Image
Image
User avatar
Boogjagter
Full Member
Full Member
Posts: 113
Joined: Sat Jan 14, 2012 2:56 pm

Re: Dankie S

Post by Boogjagter »

Zack, ek stem 100% met jou saam.
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Dankie S

Post by Gerhard »

Zack en al die ander boog manne....

Dink as boog jagters het ons al geleentheid gehaad om aan te stap met hoe ons die natuur en jag en ons manier van jag ervaar...

Ons het n klomp manne wat baie ondervinding het wat boog jag aan betref... Selfs al skiet hulle met n Hoyt of Mathews  :laugh:  :angel:

Grap net.

Ek hoop en sien baie uit om in Julie maand vir die eerste keer in meer as n jaar met die boog in die veld in te janter en om hopelik n bietjie vleis huis toe te vat...

Sien uit om die ander boog manne se jag fotos en stories te lees die winter
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Vlakvark
Hero Member
Hero Member
Posts: 2325
Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am

Re: Dankie S

Post by Vlakvark »

Sien daar begin dit die wrywing en persoonlike verskille


Selfs al skiet hulle met n Hoyt of Mathews   

Grap net.


;D ;D ;D ;D
Image
Image
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Dankie S

Post by Gerhard »

Vlakvark wrote: Sien daar begin dit die wrywing en persoonlike verskille


Selfs al skiet hulle met n Hoyt of Mathews   

Grap net.


;D ;D ;D ;D
Glad nie...

Is n ou grap en geterg tussen al die boog manne...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Vlakvark
Hero Member
Hero Member
Posts: 2325
Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am

Re: Dankie S

Post by Vlakvark »

Nee wat Gerhard ek ook grap net 8)
Image
Image
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Dankie S

Post by Gerhard »

Nee ek weet...

Trust my ek het n paar buddies wat my siel heeldag kan uit trek oor ek Bowtech skiet.

Maar ons almal jag bitter lekker saam boog maak nie saak met wat jy jag nie.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Vlakvark
Hero Member
Hero Member
Posts: 2325
Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am

Re: Dankie S

Post by Vlakvark »

Ek het weer een van die beter make roere en word ook altyd daar oor gegarra deur my friende. my verskooning is maar dat ek so sleg skiet ek moet 'n beter roer he om te kompenseer vir my swak skiet werk  ;D
Image
Image
User avatar
VdWalt
Hero Member
Hero Member
Posts: 3412
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

Re: Dankie S

Post by VdWalt »

Vlakvark wrote: my verskooning is maar dat ek so sleg skiet ek moet 'n beter roer he om te kompenseer vir my swak skiet werk  ;D
Gerhard skiet baie, BAIE goed boog. ......  :angel:
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Dankie S

Post by Gerhard »

VdWalt wrote:
Vlakvark wrote: my verskooning is maar dat ek so sleg skiet ek moet 'n beter roer he om te kompenseer vir my swak skiet werk  ;D
Gerhard skiet baie, BAIE goed boog. ......  :angel:
Nee ek probeer maar....

Meeste vd tyd net lucky
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
VdWalt
Hero Member
Hero Member
Posts: 3412
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

Re: Dankie S

Post by VdWalt »

Gerhard, ek spot, sommer met die Bowtech wat jy skiet, maar
Ek weet wat jy met n boog kan doen sit nie in elke man se broek nie.
Post Reply