Gut-hook

Enige iets tov messe.
Post Reply
Arnold van Wyk
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 445
Joined: Tue Mar 09, 2010 9:32 am

Gut-hook

Post by Arnold van Wyk »

Manne wie gebruik messe met gut-hooks of is dit maar net om te-se my mes het een. 
Voorheen as Bywoner, 308 Sako
Vlakvark
Hero Member
Hero Member
Posts: 2325
Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am

Re: Gut-hook

Post by Vlakvark »

Bywooner

Kyk na een van die messe hy werk soos 'n droom
http://www.knife-depot.com/knife-301584.html
Image
Image
Vlakvark
Hero Member
Hero Member
Posts: 2325
Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am

Re: Gut-hook

Post by Vlakvark »

Last edited by Vlakvark on Thu Jun 07, 2012 12:28 pm, edited 1 time in total.
Image
Image
User avatar
prohunt
Hero Member
Hero Member
Posts: 836
Joined: Tue Feb 15, 2011 12:00 pm

Re: Gut-hook

Post by prohunt »

Ek het 'n Buck met 'n guthook en ek gebruik hom verseker elke keer as ek slag. Hy is veral handig as jy tot laatnag jag en jy bv net 'n bosvark se pens en binnegoed wil laat val sodat hy vir die nag kan hang om die volgende oggend geslag te word.
Groete
Johan
Where He leads me I shall follow!
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: Gut-hook

Post by G-force »

As jy makliker wil slag kry vir jou so ietsie.Ek het dit nou die dag by Ian gesien toe ons daai klompie rooibokke skiet.
Sy lem kan geruil word as dit stomp word.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6969
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Gut-hook

Post by DWB »

Ek het die Kershaw los een gekoop en hy loop soos stroop.

Al probleem is as jy 'n ding oop zip kan jy hom nie weer toe zip nie :D
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
vlakvark1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1568
Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm

Re: Gut-hook

Post by vlakvark1 »

Slag geen wild sonder myne nie. Werk uitstekend.
vlakvark en bosvark Bvk
Freek
Hero Member
Hero Member
Posts: 1941
Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am

Re: Gut-hook

Post by Freek »

Manne,manne,manne... spaar julself baie moeite en koop die stanley blades met die guthook - hulle gebruik dit om matte mee te sny. Die lemmetjies het 'n vleimskerp guthook aan elke kant van die lem so as die een kant stomp is draai jy die lem in die mes om en gebruik die ander kant. As al twee sny hakke stomp is gooi lem weg en sit net weer 'n nuwe stanley blade in die mes.

Meeste hardeware plekke hou voorraad en ek weet Builders Warehouse hou definitief stock. My stanley mes vou toe soos 'n knipmes en die lem ruil maklik. Dis goedkoop, vinnig en help verseker met die aanvanklike snit om die bok se vel oop te kry. Die hare aan die diere se velle vreet maar 'n gewone mes lem en mens spandeer baie tyd op skerp maak. Hierdie metode gaan julle baie moeite en skerp maak tyd spaar.

Lekker slag!
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
User avatar
Kalahari
Hero Member
Hero Member
Posts: 2135
Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm

Re: Gut-hook

Post by Kalahari »

Ek gebruik die guthook alleen (nie op mes nie) van Buck en werk baie lekker. Klein en kompak en lekker skerp.As hy stomp raak slyp ek hom met so "pen" tipe slyper.
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6969
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Gut-hook

Post by DWB »

Freek wrote: Manne,manne,manne... spaar julself baie moeite en koop die stanley blades met die guthook - hulle gebruik dit om matte mee te sny. Die lemmetjies het 'n vleimskerp guthook aan elke kant van die lem so as die een kant stomp is draai jy die lem in die mes om en gebruik die ander kant. As al twee sny hakke stomp is gooi lem weg en sit net weer 'n nuwe stanley blade in die mes.

Meeste hardeware plekke hou voorraad en ek weet Builders Warehouse hou definitief stock. My stanley mes vou toe soos 'n knipmes en die lem ruil maklik. Dis goedkoop, vinnig en help verseker met die aanvanklike snit om die bok se vel oop te kry. Die hare aan die diere se velle vreet maar 'n gewone mes lem en mens spandeer baie tyd op skerp maak. Hierdie metode gaan julle baie moeite en skerp maak tyd spaar.

Lekker slag!
Freek is die guthook 'n stanley produk? Of praat jy net van die lemmetjies?
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4792
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: Gut-hook

Post by Carl »

DWB wrote: Ek het die Kershaw los een gekoop en hy loop soos stroop.

Al probleem is as jy 'n ding oop zip kan jy hom nie weer toe zip nie :D
Natuurlik het jy nog nie gehoor van heavy duty staples nie, as jy hom mooi toe knip stap daai bok tot by die slag plek.

Ek het ook een van die Gerbers gekoop met die Stanley lemme. Nog nie getoets, sal kyk wat maak hy die naweek.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
Freek
Hero Member
Hero Member
Posts: 1941
Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am

Re: Gut-hook

Post by Freek »

DWB, ja STANLEY bou die lemmetjies met die hakke (guthook) op albei punte van die lem. M.A.W die lemmetjie lyk identies soos die gewone mat mes stanley lem maar die verskil is net hy het die hakke op die punte. Sal bietjie kyk of ek foto kan plaas.
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Gut-hook

Post by Stefan764 »

G-force wrote: As jy makliker wil slag kry vir jou so ietsie.Ek het dit nou die dag by Ian gesien toe ons daai klompie rooibokke skiet.
Sy lem kan geruil word as dit stomp word.
Hierdie een loop soos n jet, het self een. So oulike gunshoppie daar langs die N1 het van hulle in stock  ;D
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
VdWalt
Hero Member
Hero Member
Posts: 3412
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

Re: Gut-hook

Post by VdWalt »

Stefan764 wrote:
G-force wrote: As jy makliker wil slag kry vir jou so ietsie.Ek het dit nou die dag by Ian gesien toe ons daai klompie rooibokke skiet.
Sy lem kan geruil word as dit stomp word.
Hierdie een loop soos n jet, het self een. So oulike gunshoppie daar langs die N1 het van hulle in stock  ;D
;D ;D Prys?
User avatar
henried
Hero Member
Hero Member
Posts: 2343
Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm

Re: Gut-hook

Post by henried »

+- R100 s? Pricechecker
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Henrie Degenaar
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa

"Deo Valente "
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Gut-hook

Post by Geno »

Ek het die een, hy zip 'n maagwand vinnig oop:
[img width=560 height=271]http://www.gerbergear.com/var/gerber/st ... ulljpg.jpg[/img]
Goed, beter, 6millimeter!
Freek
Hero Member
Hero Member
Posts: 1941
Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am

Re: Gut-hook

Post by Freek »

Daar is hy... net soos wat Henried hier wys. Daai lemmetjies werk kwaai.
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
Beretta
Hero Member
Hero Member
Posts: 2954
Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm

Re: Gut-hook

Post by Beretta »

Manne
Kyk na outdoor edge se messe baie goeie waarde vir geld.Hulle verkoop ook die gut hooks ek het vir my ook van hulle caper messe gekoop net so skerp soos n scalpel maar net groter.
Beretta
Arnold van Wyk
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 445
Joined: Tue Mar 09, 2010 9:32 am

Re: Gut-hook

Post by Arnold van Wyk »

Beretta, waar het jy gekoop.
Voorheen as Bywoner, 308 Sako
Vlakvark
Hero Member
Hero Member
Posts: 2325
Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am

Re: Gut-hook

Post by Vlakvark »

Kyk hoe mooi werk hy

Kliek op video
http://www.youtube.com/watch?v=k-CBk7CH ... =endscreen
Image
Image
User avatar
Ferdi
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 427
Joined: Mon Mar 05, 2012 1:48 pm

Re: Gut-hook

Post by Ferdi »

Hi Geno

Mooi een daai ek het ook so een. Hy loop mooi.

Groete

Groete

F
375 H&H Mag CZ 550 Lux
300 Win Mag Howa
303 Lee Enfield Mk4Nr2
243 Win Weatherby Vanguard
12br Winchester Mod 1300
.45 Colt Hebride
.22 Norinco JWA15
User avatar
johan1
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 431
Joined: Tue Feb 14, 2012 2:57 pm

Re: Gut-hook

Post by johan1 »

hoor hier ja, daai gut hook werk pragtig. Ek persoonlik hou net min daarvan om hulle te maak. Maar dat hulle lekker werk is n feit
moenie jagters kritseer met n mond vol biltong nie
Post Reply