Gut-hook
-
Arnold van Wyk
- Sr. Member

- Posts: 445
- Joined: Tue Mar 09, 2010 9:32 am
Gut-hook
Manne wie gebruik messe met gut-hooks of is dit maar net om te-se my mes het een.
Voorheen as Bywoner, 308 Sako
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Re: Gut-hook
Bywooner
Kyk na een van die messe hy werk soos 'n droom
http://www.knife-depot.com/knife-301584.html
Kyk na een van die messe hy werk soos 'n droom
http://www.knife-depot.com/knife-301584.html

-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
- prohunt
- Hero Member

- Posts: 836
- Joined: Tue Feb 15, 2011 12:00 pm
Re: Gut-hook
Ek het 'n Buck met 'n guthook en ek gebruik hom verseker elke keer as ek slag. Hy is veral handig as jy tot laatnag jag en jy bv net 'n bosvark se pens en binnegoed wil laat val sodat hy vir die nag kan hang om die volgende oggend geslag te word.
Groete
Johan
Groete
Johan
Where He leads me I shall follow!
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: Gut-hook
As jy makliker wil slag kry vir jou so ietsie.Ek het dit nou die dag by Ian gesien toe ons daai klompie rooibokke skiet.
Sy lem kan geruil word as dit stomp word.
Sy lem kan geruil word as dit stomp word.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6969
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Gut-hook
Ek het die Kershaw los een gekoop en hy loop soos stroop.
Al probleem is as jy 'n ding oop zip kan jy hom nie weer toe zip nie
Al probleem is as jy 'n ding oop zip kan jy hom nie weer toe zip nie
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- vlakvark1
- Hero Member

- Posts: 1568
- Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm
-
Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
Re: Gut-hook
Manne,manne,manne... spaar julself baie moeite en koop die stanley blades met die guthook - hulle gebruik dit om matte mee te sny. Die lemmetjies het 'n vleimskerp guthook aan elke kant van die lem so as die een kant stomp is draai jy die lem in die mes om en gebruik die ander kant. As al twee sny hakke stomp is gooi lem weg en sit net weer 'n nuwe stanley blade in die mes.
Meeste hardeware plekke hou voorraad en ek weet Builders Warehouse hou definitief stock. My stanley mes vou toe soos 'n knipmes en die lem ruil maklik. Dis goedkoop, vinnig en help verseker met die aanvanklike snit om die bok se vel oop te kry. Die hare aan die diere se velle vreet maar 'n gewone mes lem en mens spandeer baie tyd op skerp maak. Hierdie metode gaan julle baie moeite en skerp maak tyd spaar.
Lekker slag!

SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
- Kalahari
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Re: Gut-hook
Ek gebruik die guthook alleen (nie op mes nie) van Buck en werk baie lekker. Klein en kompak en lekker skerp.As hy stomp raak slyp ek hom met so "pen" tipe slyper.
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6969
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Gut-hook
Freek is die guthook 'n stanley produk? Of praat jy net van die lemmetjies?Freek wrote: Manne,manne,manne... spaar julself baie moeite en koop die stanley blades met die guthook - hulle gebruik dit om matte mee te sny. Die lemmetjies het 'n vleimskerp guthook aan elke kant van die lem so as die een kant stomp is draai jy die lem in die mes om en gebruik die ander kant. As al twee sny hakke stomp is gooi lem weg en sit net weer 'n nuwe stanley blade in die mes.
Meeste hardeware plekke hou voorraad en ek weet Builders Warehouse hou definitief stock. My stanley mes vou toe soos 'n knipmes en die lem ruil maklik. Dis goedkoop, vinnig en help verseker met die aanvanklike snit om die bok se vel oop te kry. Die hare aan die diere se velle vreet maar 'n gewone mes lem en mens spandeer baie tyd op skerp maak. Hierdie metode gaan julle baie moeite en skerp maak tyd spaar.
Lekker slag!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4792
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Gut-hook
Natuurlik het jy nog nie gehoor van heavy duty staples nie, as jy hom mooi toe knip stap daai bok tot by die slag plek.DWB wrote: Ek het die Kershaw los een gekoop en hy loop soos stroop.
Al probleem is as jy 'n ding oop zip kan jy hom nie weer toe zip nie![]()
Ek het ook een van die Gerbers gekoop met die Stanley lemme. Nog nie getoets, sal kyk wat maak hy die naweek.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
-
Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
Re: Gut-hook
DWB, ja STANLEY bou die lemmetjies met die hakke (guthook) op albei punte van die lem. M.A.W die lemmetjie lyk identies soos die gewone mat mes stanley lem maar die verskil is net hy het die hakke op die punte. Sal bietjie kyk of ek foto kan plaas.
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Gut-hook
Hierdie een loop soos n jet, het self een. So oulike gunshoppie daar langs die N1 het van hulle in stockG-force wrote: As jy makliker wil slag kry vir jou so ietsie.Ek het dit nou die dag by Ian gesien toe ons daai klompie rooibokke skiet.
Sy lem kan geruil word as dit stomp word.
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Gut-hook
Stefan764 wrote:Hierdie een loop soos n jet, het self een. So oulike gunshoppie daar langs die N1 het van hulle in stockG-force wrote: As jy makliker wil slag kry vir jou so ietsie.Ek het dit nou die dag by Ian gesien toe ons daai klompie rooibokke skiet.
Sy lem kan geruil word as dit stomp word.![]()
- henried
- Hero Member

- Posts: 2343
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: Gut-hook
+- R100 s? Pricechecker
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Henrie Degenaar
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Gut-hook
Ek het die een, hy zip 'n maagwand vinnig oop:
[img width=560 height=271]http://www.gerbergear.com/var/gerber/st ... ulljpg.jpg[/img]
[img width=560 height=271]http://www.gerbergear.com/var/gerber/st ... ulljpg.jpg[/img]
Goed, beter, 6millimeter!
-
Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
Re: Gut-hook
Daar is hy... net soos wat Henried hier wys. Daai lemmetjies werk kwaai.
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Gut-hook
Manne
Kyk na outdoor edge se messe baie goeie waarde vir geld.Hulle verkoop ook die gut hooks ek het vir my ook van hulle caper messe gekoop net so skerp soos n scalpel maar net groter.
Beretta
Kyk na outdoor edge se messe baie goeie waarde vir geld.Hulle verkoop ook die gut hooks ek het vir my ook van hulle caper messe gekoop net so skerp soos n scalpel maar net groter.
Beretta
-
Arnold van Wyk
- Sr. Member

- Posts: 445
- Joined: Tue Mar 09, 2010 9:32 am
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
- Ferdi
- Sr. Member

- Posts: 427
- Joined: Mon Mar 05, 2012 1:48 pm
Re: Gut-hook
Hi Geno
Mooi een daai ek het ook so een. Hy loop mooi.
Groete
Groete
F
Mooi een daai ek het ook so een. Hy loop mooi.
Groete
Groete
F
375 H&H Mag CZ 550 Lux
300 Win Mag Howa
303 Lee Enfield Mk4Nr2
243 Win Weatherby Vanguard
12br Winchester Mod 1300
.45 Colt Hebride
.22 Norinco JWA15
300 Win Mag Howa
303 Lee Enfield Mk4Nr2
243 Win Weatherby Vanguard
12br Winchester Mod 1300
.45 Colt Hebride
.22 Norinco JWA15
- johan1
- Sr. Member

- Posts: 431
- Joined: Tue Feb 14, 2012 2:57 pm
Re: Gut-hook
hoor hier ja, daai gut hook werk pragtig. Ek persoonlik hou net min daarvan om hulle te maak. Maar dat hulle lekker werk is n feit
moenie jagters kritseer met n mond vol biltong nie