OPS MOOIHUIL jakkals getalle....

Post Reply
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: OPS MOOIHUIL jakkals getalle....

Post by BLOK »

Spanner wrote: K?rels, ons sal moet begin om die Ops Mooihuil stil te hou - net-nou vind die regering daarvan uit en klassifiseer die Ops as 'n "weapon of mass destruction "!
Hoe bedoel meneer dan nou, hulle stuur dan n ene Van Scalkwyk om tips vir die weermag te kom vang.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
Freek
Hero Member
Hero Member
Posts: 1941
Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am

Re: OPS MOOIHUIL jakkals getalle....

Post by Freek »

Boertjie: 312
Rooies: 282
Geno: 270
Gerhard: 250
Ludwig: 212
Blok: 193
G-Force: 173.5
Marno: 150
Freek: 125
Arno Pienaar: 124
Ludwig, moet nie die 4 rooikatte by my skatting vergeet nie hoor.
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: OPS MOOIHUIL jakkals getalle....

Post by Cobus(Cobb) »

195 jakkals.....eks ook in vir daai R20 kitty

Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Louis102
Administrator
Administrator
Posts: 3887
Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm

Re: OPS MOOIHUIL jakkals getalle....

Post by Louis102 »

Ek het regtig geen idee hoeveel jakalse daar rondloop nie, maar as die weer saamspeel dink ek julle skat 'n bietjie laag?  So paar nessies wat opgespoor word kan die getalle lekker deurmekaar krap, maar kom ons s? maar alles loop nie perfek nie - 300 jakkalse (ongebore fetusse uitgesluit)
Goeie dade oortref goeie woorde.
User avatar
KSV
Hero Member
Hero Member
Posts: 1386
Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am

Re: OPS MOOIHUIL jakkals getalle....

Post by KSV »

Manne,

Koa koop dart guns wat kan ver gooi en da gaan laai ons daai klomp jakkies by onse Oom Bool en sy trawante af.

Maak mooi!
Hein
Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
User avatar
visstok
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm

Re: OPS MOOIHUIL jakkals getalle....

Post by visstok »

Daar gaan presies een meer geskiet word as die eindgetal minus een!
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
User avatar
C.J.
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 396
Joined: Wed Nov 17, 2010 8:24 am

Re: OPS MOOIHUIL jakkals getalle....

Post by C.J. »

Manne,

Soos oom Louis s?, 'n paar nessies kan die score mooi aanhelp. Ek s? 285. ons hoop maar vir die weer!

Groete,
C.J.
CZ 30-06 AI
Remington 700 22-250 AI (Laser gun)
User avatar
Problem Animal Control
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 385
Joined: Tue Sep 15, 2009 8:16 pm

Re: OPS MOOIHUIL jakkals getalle....

Post by Problem Animal Control »

Manne,manne
Ek wil nou nie hoes,poep,skinder of panniek saai nie maar ek het n paar dae op Google Earth deurgebring en n helse spul jakke gesien,het toe deurgery en gaan onderhoude hou met die vlekkies. Daar is in totaal 486 in die omgewing maar slegs 336 het te kenne gegee dat hulle jagters kans gaan gee om hulle te skiet! Skiet raak! Die 308 sal mooi maak daar want daar is redelike groot graskolle. My skatting is dus 336(dis nou te se as daar nie is wat uitchicken nie)
9mm S&W
9mm Norinco
.38Spl Luger
.38Spl Luger
.22BRNO
.22Krico
.22Hornet
.44Magnum Ruger
.410
12Br CBC
12Br S&W
12Br S&W
.303BSA
.308BRNO (ou betroubaar)
Ruger Mini14 223

Solank daar lood in die lug is,het ons hoop!!!!
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: OPS MOOIHUIL jakkals getalle....

Post by Marc »

Problem Animal Control wrote: Manne,manne
Ek wil nou nie hoes,poep,skinder of panniek saai nie maar ek het n paar dae op Google Earth deurgebring en n helse spul jakke gesien,het toe deurgery en gaan onderhoude hou met die vlekkies. Daar is in totaal 486 in die omgewing maar slegs 336 het te kenne gegee dat hulle jagters kans gaan gee om hulle te skiet! Skiet raak! Die 308 sal mooi maak daar want daar is redelike groot graskolle. My skatting is dus 336(dis nou te se as daar nie is wat uitchicken nie)

;D ;D ;D ;D ;D ;D

Goeie werk PAC  ;)
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
Problem Animal Control
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 385
Joined: Tue Sep 15, 2009 8:16 pm

Re: OPS MOOIHUIL jakkals getalle....

Post by Problem Animal Control »

Marno
Jy het my nou aan die dink. Hoekom maak ons dit nie nog n bietjie interessanter nie en probeer voorspel watter span die meeste jakke gaan inbring nie? Net vir die sports.
9mm S&W
9mm Norinco
.38Spl Luger
.38Spl Luger
.22BRNO
.22Krico
.22Hornet
.44Magnum Ruger
.410
12Br CBC
12Br S&W
12Br S&W
.303BSA
.308BRNO (ou betroubaar)
Ruger Mini14 223

Solank daar lood in die lug is,het ons hoop!!!!
User avatar
C.J.
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 396
Joined: Wed Nov 17, 2010 8:24 am

Re: OPS MOOIHUIL jakkals getalle....

Post by C.J. »

Manne,

Kan julle julle 'n foto verbeel met 50 Jagters en 'n berg dooie Jakke voor hulle! Ek dink dit sal gevaarlik wees om so een te neem maar steeds, hy sal darem mooi in 'n kroeg lyk..

C.J.
CZ 30-06 AI
Remington 700 22-250 AI (Laser gun)
User avatar
Louw15
Newbie
Newbie
Posts: 25
Joined: Tue Mar 22, 2011 5:29 pm

Re: OPS MOOIHUIL jakkals getalle....

Post by Louw15 »

Manne

Ek gaan ook my kans waag en sal my deel gee.
141

Louw15
User avatar
Rooies
Hero Member
Hero Member
Posts: 587
Joined: Fri Mar 06, 2009 9:26 pm

Re: OPS MOOIHUIL jakkals getalle....

Post by Rooies »

Kom nou Louw jy en Arno sal beter as dit moet doen, julle gaan Marlouw se naam sleg deur die modder sleep. ;D
243 Howa]
308 Howa] Die tweeling
12 Br Robert Huges
38sp Rossi



"Forgive your enemies, but never forget their names."
User avatar
Louw15
Newbie
Newbie
Posts: 25
Joined: Tue Mar 22, 2011 5:29 pm

Re: OPS MOOIHUIL jakkals getalle....

Post by Louw15 »

Nee nee nee

Ek sal dit mos nou nooit doen nie Arno was my 1ste jaar gewees so ek reken
ek sal my "OOM" kerakter moet vol staan en raak skiet daai nawek.

Lekker om n Marlow man te wees.

Sien uit om die getalle te sien daai naweek.
Louis102
Administrator
Administrator
Posts: 3887
Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm

Re: OPS MOOIHUIL jakkals getalle....

Post by Louis102 »

Wil julle solank begin tel?


[align=center]Image[/align]
Last edited by Louis102 on Wed Jun 06, 2012 11:43 pm, edited 1 time in total.
Goeie dade oortref goeie woorde.
User avatar
Arno Pienaar
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 280
Joined: Sat Oct 15, 2011 9:37 pm

Re: OPS MOOIHUIL jakkals getalle....

Post by Arno Pienaar »

Louw 15. Daardie dae is verby my maat jamer om dit te se. Times go on.En ek gooi jou nou somer op jou naam.hahah.                    Arno
Arno Pienaar
Edenburg
Suid-Vrystaat
User avatar
marno
Hero Member
Hero Member
Posts: 713
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am

Re: OPS MOOIHUIL jakkals getalle....

Post by marno »

Louis102 wrote:
Wil julle solank begin tel?


[align=center]Image[/align]
Bwooohahahahahahaa!! Uitstekend oom Louis!

Ek like daai neus van hom wat so wikkel voor hy omgedop word.
Last edited by marno on Wed Jun 06, 2012 6:44 am, edited 1 time in total.
.22 Anschutz
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
Ian
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm

Re: OPS MOOIHUIL jakkals getalle....

Post by Ian »

Louis

Dit lyk my die manne se moeilikheid is geboek met jou.
Uitstekend!!!!!.

Mooi dag
User avatar
marno
Hero Member
Hero Member
Posts: 713
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am

Re: OPS MOOIHUIL jakkals getalle....

Post by marno »

Ian het jy al jou raai skoot ingesit ou maat?
.22 Anschutz
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
Ian
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm

Re: OPS MOOIHUIL jakkals getalle....

Post by Ian »

Marno

Ek kyk eers die kat uit die boom uit.

Groete
Skolla
Hero Member
Hero Member
Posts: 825
Joined: Thu Nov 26, 2009 2:25 pm

Re: OPS MOOIHUIL jakkals getalle....

Post by Skolla »

Ian wrote: Ek kyk eers die kat uit die boom uit.
Jy bedoel seker die jakkals uit die gras uit. ;D
User avatar
tafjak
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2128
Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm

Re: OPS MOOIHUIL jakkals getalle....

Post by tafjak »

Goeie genade

Maar ek sal moet saamstem met 'n paar van die getalle, alhoewel dit nogal wreed klink ;)

Mooiloop
Mooiloop en Geseende Kersfees!
User avatar
Boertjie
Hero Member
Hero Member
Posts: 763
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:19 pm

Re: OPS MOOIHUIL jakkals getalle....

Post by Boertjie »

Taffie

Ek dink daar is n hele paar manne wat wag viR jou voorspelling.
Laat ons hoor asb

Boertjie
User avatar
marno
Hero Member
Hero Member
Posts: 713
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am

Re: OPS MOOIHUIL jakkals getalle....

Post by marno »

hahahahaa ons raai lekker maar ek moet se 124 jakke is al klaar 'n spul en dis die laagste raaiskoot.  hahahaha
.22 Anschutz
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: OPS MOOIHUIL jakkals getalle....

Post by Gerhard »

al haal ons in 2 nagte n 100 jakkalse af op die plase...

Besef julle wat se impak dit gaan maak op die natuur vir die volgende jaar???  8)
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Post Reply