Hoe bedoel meneer dan nou, hulle stuur dan n ene Van Scalkwyk om tips vir die weermag te kom vang.Spanner wrote: K?rels, ons sal moet begin om die Ops Mooihuil stil te hou - net-nou vind die regering daarvan uit en klassifiseer die Ops as 'n "weapon of mass destruction "!
OPS MOOIHUIL jakkals getalle....
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: OPS MOOIHUIL jakkals getalle....
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
-
Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
Re: OPS MOOIHUIL jakkals getalle....
Ludwig, moet nie die 4 rooikatte by my skatting vergeet nie hoor.Boertjie: 312
Rooies: 282
Geno: 270
Gerhard: 250
Ludwig: 212
Blok: 193
G-Force: 173.5
Marno: 150
Freek: 125
Arno Pienaar: 124
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: OPS MOOIHUIL jakkals getalle....
195 jakkals.....eks ook in vir daai R20 kitty
Cheers
Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: OPS MOOIHUIL jakkals getalle....
Ek het regtig geen idee hoeveel jakalse daar rondloop nie, maar as die weer saamspeel dink ek julle skat 'n bietjie laag? So paar nessies wat opgespoor word kan die getalle lekker deurmekaar krap, maar kom ons s? maar alles loop nie perfek nie - 300 jakkalse (ongebore fetusse uitgesluit)
Goeie dade oortref goeie woorde.
- KSV
- Hero Member

- Posts: 1386
- Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am
Re: OPS MOOIHUIL jakkals getalle....
Manne,
Koa koop dart guns wat kan ver gooi en da gaan laai ons daai klomp jakkies by onse Oom Bool en sy trawante af.
Maak mooi!
Hein
Koa koop dart guns wat kan ver gooi en da gaan laai ons daai klomp jakkies by onse Oom Bool en sy trawante af.
Maak mooi!
Hein
Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
- visstok
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm
Re: OPS MOOIHUIL jakkals getalle....
Daar gaan presies een meer geskiet word as die eindgetal minus een!
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
- C.J.
- Sr. Member

- Posts: 396
- Joined: Wed Nov 17, 2010 8:24 am
Re: OPS MOOIHUIL jakkals getalle....
Manne,
Soos oom Louis s?, 'n paar nessies kan die score mooi aanhelp. Ek s? 285. ons hoop maar vir die weer!
Groete,
C.J.
Soos oom Louis s?, 'n paar nessies kan die score mooi aanhelp. Ek s? 285. ons hoop maar vir die weer!
Groete,
C.J.
CZ 30-06 AI
Remington 700 22-250 AI (Laser gun)
Remington 700 22-250 AI (Laser gun)
- Problem Animal Control
- Sr. Member

- Posts: 385
- Joined: Tue Sep 15, 2009 8:16 pm
Re: OPS MOOIHUIL jakkals getalle....
Manne,manne
Ek wil nou nie hoes,poep,skinder of panniek saai nie maar ek het n paar dae op Google Earth deurgebring en n helse spul jakke gesien,het toe deurgery en gaan onderhoude hou met die vlekkies. Daar is in totaal 486 in die omgewing maar slegs 336 het te kenne gegee dat hulle jagters kans gaan gee om hulle te skiet! Skiet raak! Die 308 sal mooi maak daar want daar is redelike groot graskolle. My skatting is dus 336(dis nou te se as daar nie is wat uitchicken nie)

9mm S&W
9mm Norinco
.38Spl Luger
.38Spl Luger
.22BRNO
.22Krico
.22Hornet
.44Magnum Ruger
.410
12Br CBC
12Br S&W
12Br S&W
.303BSA
.308BRNO (ou betroubaar)
Ruger Mini14 223
Solank daar lood in die lug is,het ons hoop!!!!
9mm Norinco
.38Spl Luger
.38Spl Luger
.22BRNO
.22Krico
.22Hornet
.44Magnum Ruger
.410
12Br CBC
12Br S&W
12Br S&W
.303BSA
.308BRNO (ou betroubaar)
Ruger Mini14 223
Solank daar lood in die lug is,het ons hoop!!!!
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: OPS MOOIHUIL jakkals getalle....
Problem Animal Control wrote: Manne,manne
Ek wil nou nie hoes,poep,skinder of panniek saai nie maar ek het n paar dae op Google Earth deurgebring en n helse spul jakke gesien,het toe deurgery en gaan onderhoude hou met die vlekkies. Daar is in totaal 486 in die omgewing maar slegs 336 het te kenne gegee dat hulle jagters kans gaan gee om hulle te skiet! Skiet raak! Die 308 sal mooi maak daar want daar is redelike groot graskolle. My skatting is dus 336(dis nou te se as daar nie is wat uitchicken nie)
Goeie werk PAC
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Problem Animal Control
- Sr. Member

- Posts: 385
- Joined: Tue Sep 15, 2009 8:16 pm
Re: OPS MOOIHUIL jakkals getalle....
Marno
Jy het my nou aan die dink. Hoekom maak ons dit nie nog n bietjie interessanter nie en probeer voorspel watter span die meeste jakke gaan inbring nie? Net vir die sports.
Jy het my nou aan die dink. Hoekom maak ons dit nie nog n bietjie interessanter nie en probeer voorspel watter span die meeste jakke gaan inbring nie? Net vir die sports.
9mm S&W
9mm Norinco
.38Spl Luger
.38Spl Luger
.22BRNO
.22Krico
.22Hornet
.44Magnum Ruger
.410
12Br CBC
12Br S&W
12Br S&W
.303BSA
.308BRNO (ou betroubaar)
Ruger Mini14 223
Solank daar lood in die lug is,het ons hoop!!!!
9mm Norinco
.38Spl Luger
.38Spl Luger
.22BRNO
.22Krico
.22Hornet
.44Magnum Ruger
.410
12Br CBC
12Br S&W
12Br S&W
.303BSA
.308BRNO (ou betroubaar)
Ruger Mini14 223
Solank daar lood in die lug is,het ons hoop!!!!
- C.J.
- Sr. Member

- Posts: 396
- Joined: Wed Nov 17, 2010 8:24 am
Re: OPS MOOIHUIL jakkals getalle....
Manne,
Kan julle julle 'n foto verbeel met 50 Jagters en 'n berg dooie Jakke voor hulle! Ek dink dit sal gevaarlik wees om so een te neem maar steeds, hy sal darem mooi in 'n kroeg lyk..
C.J.
Kan julle julle 'n foto verbeel met 50 Jagters en 'n berg dooie Jakke voor hulle! Ek dink dit sal gevaarlik wees om so een te neem maar steeds, hy sal darem mooi in 'n kroeg lyk..
C.J.
CZ 30-06 AI
Remington 700 22-250 AI (Laser gun)
Remington 700 22-250 AI (Laser gun)
- Louw15
- Newbie

- Posts: 25
- Joined: Tue Mar 22, 2011 5:29 pm
Re: OPS MOOIHUIL jakkals getalle....
Manne
Ek gaan ook my kans waag en sal my deel gee.
141
Louw15
Ek gaan ook my kans waag en sal my deel gee.
141
Louw15
- Rooies
- Hero Member

- Posts: 587
- Joined: Fri Mar 06, 2009 9:26 pm
Re: OPS MOOIHUIL jakkals getalle....
Kom nou Louw jy en Arno sal beter as dit moet doen, julle gaan Marlouw se naam sleg deur die modder sleep. 
243 Howa]
308 Howa] Die tweeling
12 Br Robert Huges
38sp Rossi
"Forgive your enemies, but never forget their names."
308 Howa] Die tweeling
12 Br Robert Huges
38sp Rossi
"Forgive your enemies, but never forget their names."
- Louw15
- Newbie

- Posts: 25
- Joined: Tue Mar 22, 2011 5:29 pm
Re: OPS MOOIHUIL jakkals getalle....
Nee nee nee
Ek sal dit mos nou nooit doen nie Arno was my 1ste jaar gewees so ek reken
ek sal my "OOM" kerakter moet vol staan en raak skiet daai nawek.
Lekker om n Marlow man te wees.
Sien uit om die getalle te sien daai naweek.
Ek sal dit mos nou nooit doen nie Arno was my 1ste jaar gewees so ek reken
ek sal my "OOM" kerakter moet vol staan en raak skiet daai nawek.
Lekker om n Marlow man te wees.
Sien uit om die getalle te sien daai naweek.
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: OPS MOOIHUIL jakkals getalle....
Wil julle solank begin tel?
[align=center]
[/align]
[align=center]
[/align]
Last edited by Louis102 on Wed Jun 06, 2012 11:43 pm, edited 1 time in total.
Goeie dade oortref goeie woorde.
- Arno Pienaar
- Sr. Member

- Posts: 280
- Joined: Sat Oct 15, 2011 9:37 pm
Re: OPS MOOIHUIL jakkals getalle....
Louw 15. Daardie dae is verby my maat jamer om dit te se. Times go on.En ek gooi jou nou somer op jou naam.hahah. Arno
Arno Pienaar
Edenburg
Suid-Vrystaat
Edenburg
Suid-Vrystaat
- marno
- Hero Member

- Posts: 713
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am
Re: OPS MOOIHUIL jakkals getalle....
Bwooohahahahahahaa!! Uitstekend oom Louis!
Ek like daai neus van hom wat so wikkel voor hy omgedop word.
Last edited by marno on Wed Jun 06, 2012 6:44 am, edited 1 time in total.
.22 Anschutz
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
-
Ian
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm
Re: OPS MOOIHUIL jakkals getalle....
Louis
Dit lyk my die manne se moeilikheid is geboek met jou.
Uitstekend!!!!!.
Mooi dag
Dit lyk my die manne se moeilikheid is geboek met jou.
Uitstekend!!!!!.
Mooi dag
- marno
- Hero Member

- Posts: 713
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am
Re: OPS MOOIHUIL jakkals getalle....
Ian het jy al jou raai skoot ingesit ou maat?
.22 Anschutz
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
-
Ian
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm
Re: OPS MOOIHUIL jakkals getalle....
Marno
Ek kyk eers die kat uit die boom uit.
Groete
Ek kyk eers die kat uit die boom uit.
Groete
-
Skolla
- Hero Member

- Posts: 825
- Joined: Thu Nov 26, 2009 2:25 pm
Re: OPS MOOIHUIL jakkals getalle....
Jy bedoel seker die jakkals uit die gras uit.Ian wrote: Ek kyk eers die kat uit die boom uit.
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: OPS MOOIHUIL jakkals getalle....
Goeie genade
Maar ek sal moet saamstem met 'n paar van die getalle, alhoewel dit nogal wreed klink
Mooiloop
Maar ek sal moet saamstem met 'n paar van die getalle, alhoewel dit nogal wreed klink
Mooiloop
Mooiloop en Geseende Kersfees!
- Boertjie
- Hero Member

- Posts: 763
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:19 pm
Re: OPS MOOIHUIL jakkals getalle....
Taffie
Ek dink daar is n hele paar manne wat wag viR jou voorspelling.
Laat ons hoor asb
Boertjie
Ek dink daar is n hele paar manne wat wag viR jou voorspelling.
Laat ons hoor asb
Boertjie
- marno
- Hero Member

- Posts: 713
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am
Re: OPS MOOIHUIL jakkals getalle....
hahahahaa ons raai lekker maar ek moet se 124 jakke is al klaar 'n spul en dis die laagste raaiskoot. hahahaha
.22 Anschutz
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: OPS MOOIHUIL jakkals getalle....
al haal ons in 2 nagte n 100 jakkalse af op die plase...
Besef julle wat se impak dit gaan maak op die natuur vir die volgende jaar???
Besef julle wat se impak dit gaan maak op die natuur vir die volgende jaar???
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment