"Weather station" hulp ASSEBLIEF ???

Post Reply
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

"Weather station" hulp ASSEBLIEF ???

Post by Marc »

Dags? manne

Man ek beplan om lang afstand skiet ernstig te begin bekruip en dus moet ek nou maar 'n weer stasietjie aanskaf, van die wat sommer so innie hand pas en kan saam veld toe. Ding is nou net ek het geen kenis van die dinge nie en sal enige raad en advies BAIE waardeur. Ek het geloer na die Kestrel en dit lyk na die ding of is dit bietjie oorbodig  ???

As daar manne is wat die tiep van goed ken sal ek dit BAIE waardeur as hulle my so hupstootjie kan gee. Iewers dink ek het Stefan of Willem van S&O een geadverteer, ek kry dit net nie opgespoor nie  :'(

http://www.kestrelmeters.com/products/k ... ther-meter

Image

Mooiloop
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 7991
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: "Weather station" hulp ASSEBLIEF ???

Post by Arnold »

Kry net een wat vir jou density altitude kan uitwerk/wys. Soos ek verstaan is dit n belangrike parameter wat n paar metings kombineer.

Soek bietjie op die forum, ek dink Piet Breedt het al hier iets daaroor geskryf.

As jy nou regtig v?r gaan skiet raak dit n ander ballgame!
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: "Weather station" hulp ASSEBLIEF ???

Post by Gerhard »

Praat met Ludwig.

Hy gebruik een nou al n rukkie en ek is seker hy sal jou kan help met al die tegniese detail oor die Kestrel
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: "Weather station" hulp ASSEBLIEF ???

Post by Geno »

Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: "Weather station" hulp ASSEBLIEF ???

Post by Marc »

Baie dankie sov?r vir al die hulp en raad. Het geloer daar by CWPRICE, dankie vir die link.

Ludwig
Dis nou juis hoekom ek hier kom hulp soek, ken nie die goed nie. Daar is heelwat verskil tussen 4500 en 4000 se prys. As die 4000 alles het wat nodig is gaan ek hom verseker eerder vat. Ek is tegnologies gestremd  :-[ en gaan 'n tablet of iphone moet kry vir die sagteware.

Daai Mark ou wie se nommer jy my gegee het het baie gehelp, duisend dankies.

Laat die ander manne ook help asseblief, is daar ander weerstasies of is die Kestrel maar die een ???

Mooiloop
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: "Weather station" hulp ASSEBLIEF ???

Post by Marc »

Eintlik meer as net reggekom, hy gaan my sommer touwys maak op baie goed. Is self bereid dat ek en hy saam skiet/laai ens om meer te leer, gaan my help met balastieke programme ens.

Ek skuld jou BIG TIME, baie dankie  ;)
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
Post Reply