Man ek beplan om lang afstand skiet ernstig te begin bekruip en dus moet ek nou maar 'n weer stasietjie aanskaf, van die wat sommer so innie hand pas en kan saam veld toe. Ding is nou net ek het geen kenis van die dinge nie en sal enige raad en advies BAIE waardeur. Ek het geloer na die Kestrel en dit lyk na die ding of is dit bietjie oorbodig
As daar manne is wat die tiep van goed ken sal ek dit BAIE waardeur as hulle my so hupstootjie kan gee. Iewers dink ek het Stefan of Willem van S&O een geadverteer, ek kry dit net nie opgespoor nie
http://www.kestrelmeters.com/products/k ... ther-meter

Mooiloop
Marc

