Jong jakkals

User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Jong jakkals

Post by Gerhard »

Boertjie wrote: Gerhard

Die beste raad is om die gate met die braak kolle te gaan soek.Dan te wag vir ma en pa.As hulle dood is kan jy die kinners skiet.
Gerhard wat sou jy doen in hierdie situasie??
Ag,

Ek kap hulle sommer met die 12ga pomp so inni verby hol...  :o
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Smirre
Hero Member
Hero Member
Posts: 985
Joined: Fri Oct 09, 2009 9:41 am

Re: Jong jakkals

Post by Smirre »

Naand
Die slim snaakse lede sal maandag asb moet kyk na die fotos van die jong jakkals.

Sy slagtande is bv nog net 12mm en die ander sn 18mm. Syne groei nog.
Nee dis nie geslyt nie hulle is nuut.

Sy onderste tande is nog glad nie geslyt nie en die enkele bo tand het nog die keupe in soos dit 'n jakkals van onder 2 jaar betaam

Lekker naweek
Smirre

ps,.......
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Jong jakkals

Post by Geno »

Smirre,
Is jou lammers dan so taai dat dit die arme jakkalse se tande breek? ;D
Goed, beter, 6millimeter!
Smirre
Hero Member
Hero Member
Posts: 985
Joined: Fri Oct 09, 2009 9:41 am

Re: Jong jakkals

Post by Smirre »

Geno
Ek sal nie weet nie maar dis hoekom ek die vraag hier gevra het
Dis nog n bitter jong jakkals en hy moet nie hier wees nie

Smirre
User avatar
Boertjie
Hero Member
Hero Member
Posts: 763
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:19 pm

Re: Jong jakkals

Post by Boertjie »

Smirre

As hy so jonk is, waar moet hy dan wees?Nog op die gate?
User avatar
roux cf
Full Member
Full Member
Posts: 202
Joined: Sat Mar 26, 2011 7:38 pm

Re: Jong jakkals

Post by roux cf »

Ek het julle mos klaar die rede gegee! Hahahaha

Smirre, ek het 7weke terug ook n ongewisselde jakkals gekap, en sy
Maat was klaar gewissel. Weet nie wat die rede is nie, maar dis interessant

Groete
Charl
Laat jou roer die praatwerk doen!!!
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Jong jakkals

Post by Gerhard »

Smirre,

Hier is n foto v n jakkals wat in begin Feb gewissel het...

[img width=560 height=420]http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... 070059.jpg[/img]

[img width=560 height=338]http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... 0056-1.jpg[/img]

[img width=560 height=302]http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... 070057.jpg[/img]

Ek het noggie n jong jakkals gesien wat se voor tane missing is nie...

Hier is wel al n paar fotos van stok oud jakkalse wat geen meer voor tanne het nie...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Smirre
Hero Member
Hero Member
Posts: 985
Joined: Fri Oct 09, 2009 9:41 am

Re: Jong jakkals

Post by Smirre »

Gerhard
Dankie,die kiekies is mooi
jy sal my asb ma die kiekies moet help laai, met my kamera geneem (18mb)want die nuwe sel is swak

Die ondertande is diesefde as jou pix daar is net minder bo-tande en die slagters is kllein
Die malers langs die kant is meer ontwikkell

Smirre
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Jong jakkals

Post by Gerhard »

Smirre,

Email die fotos vir my dan sal ek vir jou laai.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Allure
Full Member
Full Member
Posts: 134
Joined: Sat Sep 10, 2011 8:00 pm

Re: Jong jakkals

Post by Allure »

Dalk is hulle imports van "Mitchells plain".....
“We are part of the earth and the earth is part of us." Chief Seattle 1853

Brno .22
Howa .22-250
Brno .308
Browning .458 win mag
Smirre
Hero Member
Hero Member
Posts: 985
Joined: Fri Oct 09, 2009 9:41 am

Re: Jong jakkals

Post by Smirre »

MOre
Hier is die kiekies
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Smirre
Hero Member
Hero Member
Posts: 985
Joined: Fri Oct 09, 2009 9:41 am

Re: Jong jakkals

Post by Smirre »

NOg een
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: Jong jakkals

Post by JACQUES BOTHA »

BOERTJIE
Was jy by huntex-- Bok van blerk het jou gesoek-- Klink of julle al n draaai saam gestap het of verdwaal het -- verneem ek--??
What happend? Die amnne het jou gesoek jong?
Jacques
Shoot straight and tell the truth!
User avatar
Boertjie
Hero Member
Hero Member
Posts: 763
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:19 pm

Re: Jong jakkals

Post by Boertjie »

Jacques

Jong ek kan darem nie so baie saam Bok toer nie.Moet darem jakke ook skiet, ek het dit so aan hom verduidelik en die ou het darem verstaan.My kliente voel al ek skeep hulle af.

Boera
Louis102
Administrator
Administrator
Posts: 3887
Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm

Re: Jong jakkals

Post by Louis102 »

Jason wrote: Jakkelse kry 2 keer n jaar kleintjies,ek dink sodra sy daai jongspan hier op 7 maande begin kos aan dra sal sy weer op hitte kom. Ek hou baie van jakkels huil daai tyd
Jason, hierdie is nou werklik nuus vir my.  'n 2de kleintjie seisoen? ( S? jy, as 'n jakkals in Augustus kleintjies kry, kom sy weer 7 maande later op hitte, verstaan ek reg?)  Ek het eerlik nie van jakkalse wat in Maart op hitte kom nie, vertel bietjie meer man, ek dog ek het die ding redelik onder die knie, nou sien ek, ek weet eintlik niks?

Mooiloop
Louis
Goeie dade oortref goeie woorde.
Jason
Full Member
Full Member
Posts: 171
Joined: Sat Feb 28, 2009 9:59 pm

Re: Jong jakkals

Post by Jason »

Louis

Sommer so inside joke tussen ek en boertjie louis,ek weet mos teen die tyd al hoe werk die dinge.

Jason
canis mesomelas
Louis102
Administrator
Administrator
Posts: 3887
Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm

Re: Jong jakkals

Post by Louis102 »

Jason wrote: Louis

Sommer so inside joke tussen ek en boertjie louis,ek weet mos teen die tyd al hoe werk die dinge.

Jason
Oraait Jason, ek is so bietjie uit die nuus uit, dog ek het dalk iewers agter geraak toe ek op hierdie topic afkom.  Hoe lyk die jakkalse, kry jy hulle darem plat?  Sien hier by ons begin die jonges nou lekker blyplek soek.

Louis
Goeie dade oortref goeie woorde.
Jason
Full Member
Full Member
Posts: 171
Joined: Sat Feb 28, 2009 9:59 pm

Re: Jong jakkals

Post by Jason »

Louis ja as mens stelle kry skiet jy lekker,enkele verdwaalde jonges antwoord lekker maar sukkel maar.sien nader skuif met n fyn hasie is hulle dood.lekker enkel jak roep soos locator of rooi aleen doen ook die ding

Jason
canis mesomelas
Smirre
Hero Member
Hero Member
Posts: 985
Joined: Fri Oct 09, 2009 9:41 am

Re: Jong jakkals

Post by Smirre »

More
Noudat al die grappies en gewonder uit die weg geruim is , is daar nie iemand wat iets konstruktief wil bydrae ?
Ek weet mens kan nie die uitsondering die reel maak nie, maar alles begin erens

Groete
Smirre
Louis102
Administrator
Administrator
Posts: 3887
Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm

Re: Jong jakkals

Post by Louis102 »

Smirre, dankie vir die moeite om die foto's vir my te mail.  Hier's my opinie:

Vir my lyk dit nie na 'n ou jakkals nie, maar ek dink ook nie die jakkals was besig om te wissel nie.  'n Jakkals se patroon van wissel is beslis nie so dat die middelste boonste twee sny tande laaste sny nie.  Die res van die tande lyk soos permanente tande en die klas van bloeding by die middelste twee tande, tydens wissel, is ook nie normaal nie.

Ek dink nie dis 'n jakkals wat "buite seisoen" gebore is nie.  Ek dink die jakkals het sy voortande op 'n abnormale manier verloor, dalk in 'n slagyster of iets dergliks, weet nie? 

Mooiloop
Louis
Goeie dade oortref goeie woorde.
Post Reply