Ken jou jakkalse! LB 6 April `12
- hebron
- Full Member

- Posts: 218
- Joined: Fri Dec 23, 2011 12:27 pm
Ken jou jakkalse! LB 6 April `12
Het die artikel in Landbou-weekblad gelees van Niel Viljoen; hoop al die boere in my omgewing wil dit lees.
Vir mense wat nie die Landbou kry nie kan dit dalk gaan oplees op die net; landbou.com
Baie mooi, Niel doen so voort!!
Vir mense wat nie die Landbou kry nie kan dit dalk gaan oplees op die net; landbou.com
Baie mooi, Niel doen so voort!!
LAAT-LOOP
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Ken jou jakkalse! LB 6 April `12
Het gaan soek oppi web site maar is ongelukkig nie geplaas nie
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Bruhn
- Newbie

- Posts: 16
- Joined: Wed Dec 21, 2011 5:38 pm
Re: Ken jou jakkalse! LB 6 April `12
hebron
Ja ek wens ook bure wil dit lees maar as dit by die veldskoen en los die gif deel kom dan steek hulle vas dan word beheer werk want Jonas moet alles doen. Ek is bly LWB 6/4/2012 plaas sulke artikels ipv LWB 16/3/2012 " Moenie jakkalse voor die voet uitwis". Niel het regte navorsing gedoen(boer met probleem) nie Universiteits kom ons kry die tyd om nie. Niel Viljoen is n rooikat en rooijakkals machenic (nou is hy boonop nog n radioradartegnikus) sy benadering van beheer behoort ook die " bewaringsbewuste " ( die ander g- woord sal nie werk nie - hulle het nie verstand nie) tevrede te stel.Met Niel en Taffie en Heinrich sien ek kans vir ondiere sonder " bure "
Groete Bruhn

Absence of evidence is not evidence of absence
.22 Bruno
223 Howa varminter
260 rem
.22 Bruno
223 Howa varminter
260 rem
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: Ken jou jakkalse! LB 6 April `12
... Waar's die "jam", want so praat 'n boer met die regte plan!! ...Bruhn wrote: .... Met Niel en Taffie en Heinrich sien ek kans vir ondiere sonder " bure " ....
Goeie dade oortref goeie woorde.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Ken jou jakkalse! LB 6 April `12
Bitter goeie artikel!
Gerhard, ek sal die tyskrif hou, dan kan jy hom kry by my. Of ek sal dit scan, en op Dropbox laai en die link aanstuur.
Gerhard, ek sal die tyskrif hou, dan kan jy hom kry by my. Of ek sal dit scan, en op Dropbox laai en die link aanstuur.
Goed, beter, 6millimeter!
- Kleinpiet
- Full Member

- Posts: 142
- Joined: Thu Jun 30, 2011 5:40 pm
Re: Ken jou jakkalse! LB 6 April `12
Ek dink die hele kern van die artikel is "BESTUUR" .
M.a.w. as jy die probleem wil bestuur moet jy die probleem ken en verstaan. Iets wat ek aan skuldig was. Vandat ek meer inligting van jakkelse en rooikatte bymekaar gemaak het begin ek die probleem al beter bestuur. Egter nog ver van doelwitte af.
Groete
M.a.w. as jy die probleem wil bestuur moet jy die probleem ken en verstaan. Iets wat ek aan skuldig was. Vandat ek meer inligting van jakkelse en rooikatte bymekaar gemaak het begin ek die probleem al beter bestuur. Egter nog ver van doelwitte af.
Groete
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Ken jou jakkalse! LB 6 April `12
email asb pella...Geno wrote: Bitter goeie artikel!
Gerhard, ek sal die tyskrif hou, dan kan jy hom kry by my. Of ek sal dit scan, en op Dropbox laai en die link aanstuur.
Wil dit baie graag lees.
Thanks
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Ken jou jakkalse! LB 6 April `12
Goed, beter, 6millimeter!
- marno
- Hero Member

- Posts: 713
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am
Re: Ken jou jakkalse! LB 6 April `12
Aitsa!!! Ek hoop sommer baie mense lees die artikel!!!!
.22 Anschutz
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
- Chris101
- Sr. Member

- Posts: 390
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:25 am
Re: Ken jou jakkalse! LB 6 April `12
Mooi Slippers
Ons het nog so baie om te leer.
Dankie
101
Ons het nog so baie om te leer.
Dankie
101
Knou die gediertes AF.
- Izak H
- Sr. Member

- Posts: 343
- Joined: Sun Jun 14, 2009 9:38 am
Re: Ken jou jakkalse! LB 6 April `12
Naand manne
Kyk as julle ooit die kans kry om Niel se aanbieding/kursus by te woon, vat 'n dag verlof en gaan ! Jy sal nooit spyt wees nie. Ek het al 3x dit bygewoon, dit is verstommend hoe hy te werk gaan, sy hele beginsel van waarneming/verkenning en dan die bestuur !
Sy stelling aan die begin is altyd "daar is te min VELSKOEN-spore in die veld", jy moet weet wat op die grond aan gaan, veral sy plaas kaart - skyfies, waar hy met sy gps die paaie, natuurlike prooi, waters, vangplekke, neste, ens. aandui. Dan lyk dit baie makliker om 'n bestuursplan op te stel.
Dalk moet julle probeer om 'n kursus te reel met hom, enige iemand kan net baat daarby !
My mening
Izak H

- Freddie101
- Hero Member

- Posts: 1384
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am
Re: Ken jou jakkalse! LB 6 April `12
Lekker Niel
Min artikels wat in die LW verskyn waar daar nie bietjie nonsens gepraat word nie. Hierdie een is beslis een wat mens meer as een keer kan deurlees.
Dankie niel
Min artikels wat in die LW verskyn waar daar nie bietjie nonsens gepraat word nie. Hierdie een is beslis een wat mens meer as een keer kan deurlees.
Dankie niel
yol bolsun
-
sakkievanheerden
- Full Member

- Posts: 199
- Joined: Wed Jul 14, 2010 8:16 pm
Re: Ken jou jakkalse! LB 6 April `12
Niel
Geluk met die artiekel en altyd lekker om iemand se goed te lees wat weet waarvan hy praat.
Groete
Sakkie van Heerden
Geluk met die artiekel en altyd lekker om iemand se goed te lees wat weet waarvan hy praat.
Groete
Sakkie van Heerden
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: Ken jou jakkalse! LB 6 April `12
Freddie en Sakkie
Ek sien sommer weer uit om die LWB te lees, soveel duimsuigery gewees in die laaste tyd(probleemdiere). Ja-nee, ou Niel het maar altyd 'n plannetjie met die goeters en so lekker om dit te lees/leer.
Mooiloop

Mooiloop en Geseende Kersfees!
-
sakkievanheerden
- Full Member

- Posts: 199
- Joined: Wed Jul 14, 2010 8:16 pm
Re: Ken jou jakkalse! LB 6 April `12
Taf
Ek dink jy moet ook vir ons so ietsie gooi daar innie landbou?
Groete
Sakkie
Ek dink jy moet ook vir ons so ietsie gooi daar innie landbou?
Groete
Sakkie
- visstok
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm
Re: Ken jou jakkalse! LB 6 April `12
Baie mooi en waar artikel! Ek stem vir n kurses van Niel! Hoe lyk dit, gaan die manne vir ons iets reel? Groete visstok
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Ken jou jakkalse! LB 6 April `12
Vir die wat belangstel, het ek die volle artikel gescan.
Download hom hier: http://dl.dropbox.com/u/49750262/Niel.pdf
Groete,
Eugene
Download hom hier: http://dl.dropbox.com/u/49750262/Niel.pdf
Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
- roux cf
- Full Member

- Posts: 202
- Joined: Sat Mar 26, 2011 7:38 pm
Re: Ken jou jakkalse! LB 6 April `12
Manne,
Dit wat Niel in sy artikel se is baie waar. Ek kry elke dag daarmee te doen.
Ek het meer sukses by kliente wat weet wat op hulle grond aangaan.
Niks maak my so kwaad as ek by n boer opdaag en hy se "hier is oral jakkals
Jy moet hulle maar soek" nie!
Great artikel, Niel, baie dankie
Groete
Charl

Laat jou roer die praatwerk doen!!!