Ken jou jakkalse! LB 6 April `12

Post Reply
User avatar
hebron
Full Member
Full Member
Posts: 218
Joined: Fri Dec 23, 2011 12:27 pm

Ken jou jakkalse! LB 6 April `12

Post by hebron »

Het die artikel in Landbou-weekblad gelees van Niel Viljoen; hoop al die boere in my omgewing wil dit lees.
Vir mense wat nie die Landbou kry nie kan dit dalk gaan oplees op die net; landbou.com

Baie mooi, Niel doen so voort!!
LAAT-LOOP
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Ken jou jakkalse! LB 6 April `12

Post by Gerhard »

Het gaan soek oppi web site maar is ongelukkig nie geplaas nie
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Bruhn
Newbie
Newbie
Posts: 16
Joined: Wed Dec 21, 2011 5:38 pm

Re: Ken jou jakkalse! LB 6 April `12

Post by Bruhn »

hebron
Ja ek wens ook bure wil dit lees maar as dit by die veldskoen en los die gif deel kom dan steek hulle vas dan word beheer werk want Jonas moet alles doen. Ek is bly LWB 6/4/2012 plaas sulke artikels ipv LWB 16/3/2012  " Moenie jakkalse voor die voet uitwis". Niel het regte navorsing gedoen(boer met probleem) nie Universiteits kom ons kry die tyd om nie. Niel Viljoen is n rooikat en rooijakkals machenic (nou is hy boonop nog n radioradartegnikus) sy benadering van beheer behoort ook die " bewaringsbewuste " ( die ander g- woord sal nie werk nie - hulle het nie verstand nie) tevrede te stel.Met Niel en Taffie en Heinrich sien ek kans vir ondiere sonder " bure "
Groete Bruhn
Absence of evidence is not evidence of absence
.22 Bruno
223 Howa varminter
260 rem
Louis102
Administrator
Administrator
Posts: 3887
Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm

Re: Ken jou jakkalse! LB 6 April `12

Post by Louis102 »

Bruhn wrote: .... Met Niel en Taffie en Heinrich sien ek kans vir ondiere sonder " bure " ....
... Waar's die "jam", want so praat 'n boer met die regte plan!! ...
Goeie dade oortref goeie woorde.
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Ken jou jakkalse! LB 6 April `12

Post by Geno »

Bitter goeie artikel!
Gerhard, ek sal die tyskrif hou, dan kan jy hom kry by my. Of ek sal dit scan, en op Dropbox laai en die link aanstuur.
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Kleinpiet
Full Member
Full Member
Posts: 142
Joined: Thu Jun 30, 2011 5:40 pm

Re: Ken jou jakkalse! LB 6 April `12

Post by Kleinpiet »

Ek dink die hele kern van die artikel is "BESTUUR" .

M.a.w.  as jy die probleem wil bestuur moet jy die probleem ken en verstaan.  Iets wat ek aan skuldig was.  Vandat ek meer inligting van jakkelse en rooikatte bymekaar gemaak het begin ek die probleem al beter bestuur.  Egter nog ver van doelwitte af.

Groete
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Ken jou jakkalse! LB 6 April `12

Post by Gerhard »

Geno wrote: Bitter goeie artikel!
Gerhard, ek sal die tyskrif hou, dan kan jy hom kry by my. Of ek sal dit scan, en op Dropbox laai en die link aanstuur.
email asb pella...

Wil dit baie graag lees.

Thanks
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Ken jou jakkalse! LB 6 April `12

Post by Geno »

Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
marno
Hero Member
Hero Member
Posts: 713
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am

Re: Ken jou jakkalse! LB 6 April `12

Post by marno »

Aitsa!!! Ek hoop sommer baie mense lees die artikel!!!!
.22 Anschutz
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
User avatar
Chris101
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 390
Joined: Fri Dec 19, 2008 11:25 am

Re: Ken jou jakkalse! LB 6 April `12

Post by Chris101 »

Mooi Slippers

Ons het nog so baie om te leer.

Dankie

101     
Knou die gediertes AF.
User avatar
Izak H
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 343
Joined: Sun Jun 14, 2009 9:38 am

Re: Ken jou jakkalse! LB 6 April `12

Post by Izak H »

Naand manne

Kyk as julle ooit die kans kry om Niel se aanbieding/kursus by te woon, vat 'n dag verlof en gaan ! Jy sal nooit spyt wees nie. Ek het al 3x dit bygewoon, dit is verstommend hoe hy te werk gaan, sy hele beginsel van waarneming/verkenning en dan die bestuur !

Sy stelling aan die begin is altyd "daar is te min VELSKOEN-spore in die veld", jy moet weet wat op die grond aan gaan, veral sy plaas kaart - skyfies, waar hy met sy gps die paaie, natuurlike prooi, waters, vangplekke, neste, ens. aandui. Dan lyk dit baie makliker om 'n bestuursplan op te stel.

Dalk moet julle probeer om 'n kursus te reel met hom, enige iemand kan net baat daarby !

My mening
Izak H
User avatar
Freddie101
Hero Member
Hero Member
Posts: 1384
Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am

Re: Ken jou jakkalse! LB 6 April `12

Post by Freddie101 »

Lekker Niel
Min artikels wat in die LW verskyn waar daar nie bietjie nonsens gepraat word nie. Hierdie een is beslis een wat mens meer as een keer kan deurlees.
Dankie niel
yol bolsun
sakkievanheerden
Full Member
Full Member
Posts: 199
Joined: Wed Jul 14, 2010 8:16 pm

Re: Ken jou jakkalse! LB 6 April `12

Post by sakkievanheerden »

Niel
Geluk met die artiekel en altyd lekker om iemand se goed te lees wat weet waarvan hy praat.
Groete
Sakkie van Heerden
User avatar
tafjak
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2128
Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm

Re: Ken jou jakkalse! LB 6 April `12

Post by tafjak »

Freddie en Sakkie

Ek sien sommer weer uit om die LWB te lees, soveel duimsuigery gewees in die laaste tyd(probleemdiere). Ja-nee, ou Niel het maar altyd 'n plannetjie met die goeters en so lekker om dit te lees/leer.

Mooiloop
Mooiloop en Geseende Kersfees!
sakkievanheerden
Full Member
Full Member
Posts: 199
Joined: Wed Jul 14, 2010 8:16 pm

Re: Ken jou jakkalse! LB 6 April `12

Post by sakkievanheerden »

Taf
Ek dink jy moet ook vir ons so ietsie gooi daar innie landbou?
Groete
Sakkie
User avatar
visstok
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm

Re: Ken jou jakkalse! LB 6 April `12

Post by visstok »

Baie mooi en waar artikel! Ek stem vir n kurses van Niel! Hoe lyk dit, gaan die manne vir ons iets reel? Groete visstok
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Ken jou jakkalse! LB 6 April `12

Post by Geno »

Vir die wat belangstel, het ek die volle artikel gescan.
Download hom hier: http://dl.dropbox.com/u/49750262/Niel.pdf

Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
roux cf
Full Member
Full Member
Posts: 202
Joined: Sat Mar 26, 2011 7:38 pm

Re: Ken jou jakkalse! LB 6 April `12

Post by roux cf »

Manne,

Dit wat Niel in sy artikel se is baie waar. Ek kry elke dag daarmee te doen.
Ek het meer sukses by kliente wat weet wat op hulle grond aangaan.

Niks maak my so kwaad as ek by n boer opdaag en hy se "hier is oral jakkals
Jy moet hulle maar soek" nie!

Great artikel, Niel, baie dankie

Groete
Charl
Laat jou roer die praatwerk doen!!!
Post Reply