Ek en my pa het n Kameelperdjag vasgemaak vir volgende naweek, gaan elkeen n bul skiet.
Ons beplan om die 2x Kamele met my 375Ruger te jag. Ammunisie wat gebruik gaan word is gelaaide Barnes TSX koele in 270gr gewig teen n spoed van 2552fps.
Sal julle manne op hoogte hou van die verrigtinge
Groete
Stefan


