270gr Barnes TSX op Kameelperd

Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

270gr Barnes TSX op Kameelperd

Post by Stefan764 »

Middag forumvrinne

Ek en my pa het n Kameelperdjag vasgemaak vir volgende naweek, gaan elkeen n bul skiet.

Ons beplan om die 2x Kamele met my 375Ruger te jag. Ammunisie wat gebruik gaan word is gelaaide Barnes TSX koele in 270gr gewig teen n spoed van 2552fps.

Sal julle manne op hoogte hou van die verrigtinge  :)

Groete
Stefan
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
Zack Benade

Re: 270gr Barnes TSX op Kameelperd

Post by Zack Benade »

Onthou die foto's

Jy is welkom as jy my 6mmBr of 22-250 wil gebruik. ;D ;D ;D ;D

Groete
Zack
User avatar
Lourens
Hero Member
Hero Member
Posts: 1179
Joined: Tue Apr 19, 2011 8:09 am

Re: 270gr Barnes TSX op Kameelperd

Post by Lourens »

Onthou net om die koele te recover as hulle binne gebly het Stefaans!!!  ;D ;D

Groete,
Lou
Good, Better, Barnes... Unleaded, Unfailing, Unbeatable...
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: 270gr Barnes TSX op Kameelperd

Post by Stefan764 »

Lourens wrote: Onthou net om die koele te recover as hulle binne gebly het Stefaans!!!  ;D ;D

Groete,
Lou
Middag mr Barnes  ;D

Dink jy daai koele gaan binne bly?

Stef
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5023
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: 270gr Barnes TSX op Kameelperd

Post by Frederik »

netjies eks seker julle gaan dit geniet.
.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: 270gr Barnes TSX op Kameelperd

Post by BLOK »

Lekker Stefan

Wil my voorkom of die perd skiet gogga jou nou saam die bigbore gogga gevat het. Geniet dit en gooi maar die fotos.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: 270gr Barnes TSX op Kameelperd

Post by Stefan764 »

Ek glo ons gaan darem die langnek kan "raakskiet"........so gooi die Ruger nou:

[img width=360 height=480]http://dl.dropbox.com/u/55333818/IMG-20120322-00408.jpg[/img]

So 15mm groepie op 100m
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: 270gr Barnes TSX op Kameelperd

Post by Francois Marais »

Stef

Daai Ruger gooi mooi styf......voorspoed md jag.

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3652
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: 270gr Barnes TSX op Kameelperd

Post by JPS »

Stef,

Voorspoed vir jou en jou pa.

Groete
JP
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: 270gr Barnes TSX op Kameelperd

Post by Marc »

Stefan

Sterkte, alles gaan mooiloop. Daai Barns gaan die ding doen. Wonder of hy gaan binne bly  ???

Gooi foto's en kom vertel as hy l?

Groetnis
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: 270gr Barnes TSX op Kameelperd

Post by Jakkalsgat »

Stefan

Geniet dit, pasop tog net daai ding val gewoonlik met sy kop binne in die poliestasie.

Groete
Jaco
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!

Groete
Jaco Stander
Flip Fouche
Hero Member
Hero Member
Posts: 584
Joined: Mon Nov 29, 2010 5:26 pm

Re: 270gr Barnes TSX op Kameelperd

Post by Flip Fouche »

Die jag het baie goed afgeloop.Twee is met die 375 Ruger geskiet.Die fotos en detail kom.

Groete

Flip
.22 K Hornet Anchuts
204 ruger
.243 AI Savge
.2506 Zastava
6.5 Creedmoor Howa
.308 Musgrave Mod 80
300wsm Savage
12 Boor Maverick Pump Action
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3652
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: 270gr Barnes TSX op Kameelperd

Post by JPS »

Baie geluk oom Flip en Stef,

Ons wag vir die Foto's.

Groete
JP
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: 270gr Barnes TSX op Kameelperd

Post by Stefan764 »

Manne

Die naweek het weereens seepglad verloop, danksy die manne van Gotsoma Safaris!

2x Kameelperdbulle het geval, die eerste een oom Flip s'n 8am Vrydag oggend. Vreeslike ruig bos, en na 2x vinnage skote van die 375Ruger op n afstand van 35m het die stof gaan le en als was oor...

[img width=560 height=420]http://dl.dropbox.com/u/55333818/flip.JPG[/img]



Die volgende bul het ons n n paadjie gekry teen 1pm.
Die skoot was op 112m geneem en die kameel het 28tree gevorder voor hy geval het. Die are bo die hart is afgesied en beide longe is stukkend geskiet.

[img width=560 height=420]http://dl.dropbox.com/u/55333818/stef.JPG[/img]



Oor die kaliber se ek nie n woord verder nie, dis net n absolute YSTER, net soos sy neef in die H&H, alhoewel my hart 101% op die 375Ruger sal bly.

Die ammunisie gebruik was die 270gr Barnes TSX. Die koeel uit my kameelperd is opgevang. Nog nie geweeg nie. Hy is hoog op die blad in, deur longe en 4 hoof are bo die hart en het deur die ander ribbes teen die vel gestop.

[img width=560 height=420]http://dl.dropbox.com/u/55333818/TSX.JPG[/img]


Die wondkanaal:

[img width=560 height=420]http://dl.dropbox.com/u/55333818/wondkanaal.JPG[/img]

Die longe. Foto 1 wys waar die hoofslagare uit die die hart afgeskiet is en foto 2 wys maar net die grootte van n kameelperd se longe!
[img width=560 height=420]http://dl.dropbox.com/u/55333818/longe1.JPG[/img]

[img width=560 height=420]http://dl.dropbox.com/u/55333818/longe2.JPG[/img]

Groete
Stef
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
VdWalt
Hero Member
Hero Member
Posts: 3412
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

Re: 270gr Barnes TSX op Kameelperd

Post by VdWalt »

Baie geluk manne!! Mooi geskiet daar en so raak my lus vir daai
375 net al groter.
User avatar
Flip Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2485
Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm

Re: 270gr Barnes TSX op Kameelperd

Post by Flip Nel »

geluk man, mooi geskiet
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: 270gr Barnes TSX op Kameelperd

Post by Francois Marais »

Stef en oom Flip

Mooi gegooi julle, sommer n great jag........bly as het goed afgeloop....

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
immelmanw

Re: 270gr Barnes TSX op Kameelperd

Post by immelmanw »

Mooi man!
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: 270gr Barnes TSX op Kameelperd

Post by Marc »

Baie geluk,

Mooi gegooi en weereens goeie terug voer. Dankie  ;)

Groetnis
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7559
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: 270gr Barnes TSX op Kameelperd

Post by Wouter Roets »

Sully

Geluk man! Oom Flip mooi gedoen daar! Ek glo dit moes great gewees het en ek is bly dinge het so mooi uitgedraai. Sully ek se maar net weer dat jy daar met n YSTER kombinasie sit! Weereens gekry wat  belowe is. Daai foto kan hulle maar gebruik op hulle advertensie veldtog! Oom Flip wanneer kom Oom se 375 Ruger? ;)

Groetnis
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: 270gr Barnes TSX op Kameelperd

Post by Gerhard »

Baie geluk met die kameelperde...

Was lekke om so vinnig met julle te kon chat gister oggend oor die jag.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4058
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am

Re: 270gr Barnes TSX op Kameelperd

Post by BRNO (Pierre) »

Mooi gedoen manne!

Dit is vir my ongelooflik hoe skoon die wondkanaal is, en tog het die koeel soveel skade aangerig. Baie mooi fotos, en dankie vir die verslag.

Wat doen julle manne nou met al daai rug biltong? ;D
Veiligheid eerste manne!
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: 270gr Barnes TSX op Kameelperd

Post by BLOK »

Mooi Julle.

Bly dit was lekker en dat alles goed afgeloop het.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Hartskoot Hennie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 339
Joined: Tue Jun 21, 2011 8:28 am

Re: 270gr Barnes TSX op Kameelperd

Post by Hartskoot Hennie »

Baie geluk ou maat!!!
9mm Parabellum - Glock 26 Gen 4
.243 Ackley Improved - Howa 1500
7x57mm Mauser - Musgrave K98
.375 H&H Mag - Winchester M70 Safari Express
.460 Weatherby Mag - DNWW CZ 550 Magnum
12 Gauge - Beretta Mod. S 686
70 lbs - Bowtech Realm X
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: 270gr Barnes TSX op Kameelperd

Post by Stefan764 »

Baie dankie vir die mooi woorde manne  :angel:

Die koeel is vanoggend geweeg en die resultate is 269,5 / 270 = 99,81% gewigretensie.

Groete
Stefan
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
Post Reply