Hi Almal

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
User avatar
Heinf
Full Member
Full Member
Posts: 141
Joined: Thu Mar 22, 2012 10:22 am

Hi Almal

Post by Heinf »

Goeie Dag en Groetnes

Laat ek begin deur te se dankie aan al julle manne wat julle tyd hier spandeer om die nuwe manne soos ek te help tou wys maak.

My naam is Hein. ek is 30,en ek het n probleem...... hic .... (joke maar net) en ek kom van die oos rand van johannesburg . Nie te ver oos nie , so net langs die lughawe , verder oos en ek sou n paspoort nodig gehad het om uit my dorp te mag kom.  ;D

Ek is laasjaar voorgestel aan die jag ding en glo my ek het dit sommer baie geniet so met die intrapslag. Ek het die voorreg gehad om 3 mooi bokkies af te haal vir biltong en persoonlike trots saam met my goeie vriende . n Rooibokram, Bontebokram, en n Blesbokooi . Almal goed uitgeslag .

Hierdie jaar het ek beluit om n stappie verder te gaan , en my eie geweer aan te skaf. En het besluit op die Howa .308 met nutmeg laminate kolf en stainless steel "heavy barrel"

Ek hoop om baie van julle manne wat kan te leer en sien ook baie uit na vriende maak op hierdie "online community"

Groete
Hein
.22LR Marlin 25N
.243 Howa
30-06 Howa
CZ 75 P-07 Duty
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Hi Almal

Post by Marc »

Welkom Hein

Geniet dit hier  ;) Lekker roer daai  8) mag hy jou nog jare se vreugde bring  ;)

Groetnis
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
Zack Benade

Re: Hi Almal

Post by Zack Benade »

Welkom Hein

Hierdie jaar mag jy twee keer meer bokke skiet met jou nuwe Howa. ;D ;D

Omdat jy so gretig is oor jou jag stokperdjie sal ons jou vergewe omdat jy 'n bloubulletjie is. ;) ;)

Groete
Zack
User avatar
Heinf
Full Member
Full Member
Posts: 141
Joined: Thu Mar 22, 2012 10:22 am

Re: Hi Almal

Post by Heinf »

Eina hoe seer maak dit nou n WP ondersteuner om n bloubul genoem te word
.22LR Marlin 25N
.243 Howa
30-06 Howa
CZ 75 P-07 Duty
User avatar
Ferdi
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 427
Joined: Mon Mar 05, 2012 1:48 pm

Re: Hi Almal

Post by Ferdi »

Hallo Hein

Welkom hier.

Groete

Ferdi
375 H&H Mag CZ 550 Lux
300 Win Mag Howa
303 Lee Enfield Mk4Nr2
243 Win Weatherby Vanguard
12br Winchester Mod 1300
.45 Colt Hebride
.22 Norinco JWA15
Zack Benade

Re: Hi Almal

Post by Zack Benade »

Hein, Jy is nou in my goeie boekies.  :angel: :angel:

Goeie besluit oor die Howa.  Jy gaan hom nog baie geniet.  Waarder vir geld wat nie hoef terug te staan vir enige ange maak nie.

WP Groete--- Ek sal daarvan hou as Sonny Bill by julle aansluit.  ;) ;)
Zack
User avatar
Jacquesb
Hero Member
Hero Member
Posts: 1241
Joined: Sat Mar 17, 2012 11:24 am

Re: Hi Almal

Post by Jacquesb »

Welkom, lekker kuier, bel gerus as jy wil chat na die bulle gewen het.
Groetnis
Jacques
30-06 Spr K98 Mauser, 6.5x57 M1904 Mauser, Krupp Essen .22 Hornet, 9mmP Heckler & Koch USP Compact, .177 Hatsan Torpedo 1250 f/s, .177 Gamo Whisper 1000 f/s.
User avatar
visstok
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm

Re: Hi Almal

Post by visstok »

Welkom Hein, hoop jy geniet dit hier saam ons! Ek sien jys 30 jaar oud, so jy was darem bevooreg om jou span die curry bekker te sien wen! Blou Bul groete visstok
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
User avatar
Heinf
Full Member
Full Member
Posts: 141
Joined: Thu Mar 22, 2012 10:22 am

Re: Hi Almal

Post by Heinf »

KOm ons kyk wat gebeur saterdag
.22LR Marlin 25N
.243 Howa
30-06 Howa
CZ 75 P-07 Duty
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: Hi Almal

Post by theedge »

Hi baie welkom bly om kennis te maak
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !
Image
User avatar
visstok
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm

Re: Hi Almal

Post by visstok »

Hein, weet nie hoe het dit gebeur nie maar geluk met jou span. Groete visstok
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
User avatar
Jacquesb
Hero Member
Hero Member
Posts: 1241
Joined: Sat Mar 17, 2012 11:24 am

Re: Hi Almal

Post by Jacquesb »

Hein, jy't gister die regte span support!
Geluk vir nou, sien julle weer ou maat!
Bulle eet nie van die vloer af nie!
Groete
Jacques
30-06 Spr K98 Mauser, 6.5x57 M1904 Mauser, Krupp Essen .22 Hornet, 9mmP Heckler & Koch USP Compact, .177 Hatsan Torpedo 1250 f/s, .177 Gamo Whisper 1000 f/s.
User avatar
Heinf
Full Member
Full Member
Posts: 141
Joined: Thu Mar 22, 2012 10:22 am

Re: Hi Almal

Post by Heinf »

Lekke daar manne , Dankie ..

Moet ook eerlik wees en se , almal het die bulle voor die seisoen sleg afgese , maar as hulle na die log gaan kyk is hulle nogsteeds die 2de hoogste SA span
.22LR Marlin 25N
.243 Howa
30-06 Howa
CZ 75 P-07 Duty
Post Reply