Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Laat ek begin deur te se dankie aan al julle manne wat julle tyd hier spandeer om die nuwe manne soos ek te help tou wys maak.
My naam is Hein. ek is 30,en ek het n probleem...... hic .... (joke maar net) en ek kom van die oos rand van johannesburg . Nie te ver oos nie , so net langs die lughawe , verder oos en ek sou n paspoort nodig gehad het om uit my dorp te mag kom.
Ek is laasjaar voorgestel aan die jag ding en glo my ek het dit sommer baie geniet so met die intrapslag. Ek het die voorreg gehad om 3 mooi bokkies af te haal vir biltong en persoonlike trots saam met my goeie vriende . n Rooibokram, Bontebokram, en n Blesbokooi . Almal goed uitgeslag .
Hierdie jaar het ek beluit om n stappie verder te gaan , en my eie geweer aan te skaf. En het besluit op die Howa .308 met nutmeg laminate kolf en stainless steel "heavy barrel"
Ek hoop om baie van julle manne wat kan te leer en sien ook baie uit na vriende maak op hierdie "online community"
Groete
Hein
.22LR Marlin 25N
.243 Howa
30-06 Howa
CZ 75 P-07 Duty
Welkom Hein, hoop jy geniet dit hier saam ons! Ek sien jys 30 jaar oud, so jy was darem bevooreg om jou span die curry bekker te sien wen! Blou Bul groete visstok
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !
Moet ook eerlik wees en se , almal het die bulle voor die seisoen sleg afgese , maar as hulle na die log gaan kyk is hulle nogsteeds die 2de hoogste SA span
.22LR Marlin 25N
.243 Howa
30-06 Howa
CZ 75 P-07 Duty