Bakkie se kleur

Alan D
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 53
Joined: Tue Nov 09, 2010 6:23 pm

Re: Bakkie se kleur

Post by Alan D »

Green Leader

Het jy die bakkie self gevinyl of het jy n besigheid wat dit doen. Ek dink dit lyk bakgat. Wat kos so n jobbie.

Groete

Alan D
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Bakkie se kleur

Post by BLOK »

Geno

Nissan is gemaak om te ry net soos n ooi. ;) ;D ;D
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Bakkie se kleur

Post by Geno »

En al die tyd het ek gereken dis om te stoot van agteraf..... ;)
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Bakkie se kleur

Post by BLOK »

Stoot net n Toyota en pomp net die bande ;)

Green Leader

Wat het daai camo oortreksel gekos, doen jy dit self of is dit jou eie bakkie wat lat doen is.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
D4D
Full Member
Full Member
Posts: 120
Joined: Thu Oct 21, 2010 10:03 am

Re: Bakkie se kleur

Post by D4D »

BLOK wrote: Stoot net n Toyota en pomp net die bande ;)

Green Leader

Wat het daai camo oortreksel gekos, doen jy dit self of is dit jou eie bakkie wat lat doen is.
Sal maar niks se nie
D4D
Jeep 1
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 85
Joined: Sat Sep 10, 2011 6:59 pm

Re: Bakkie se kleur

Post by Jeep 1 »

Green leader hoeveel kos dit om jou bakie so te plak

groete jeep
25 06 !
philip opperman

Re: Bakkie se kleur

Post by philip opperman »

Naad Green Leader ek sal ook wil weet waar jy dit gedoen het en wat die prys is asb

Groete Philip
User avatar
D4D
Full Member
Full Member
Posts: 120
Joined: Thu Oct 21, 2010 10:03 am

Re: Bakkie se kleur

Post by D4D »

Grys stonechip werk soos n bom
D4D
Post Reply