Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Sy was besig om die goedkeuring op die rekenaar te tik soos
ek met haar gepraat het. Sal seker so week of wat vat, maar ek sal maar
kyk of ek die geweer met 'n brief van die stasie af kan gaan haal.
O ja - dit het van 3 Aug tot vandag gevat ...!
Last edited by VdWalt on Tue Mar 13, 2012 8:35 am, edited 1 time in total.
Happy days my maat.Geluk en mag hy nog vir jou baie vreugde bring.
Browning x- bolt 30-06; Howa 375Ruger; CZ 550 Magnum 416 Rigby; Miroku semi-auto .22 long; Brno Delux 308; Astra 357; Savage 22-250 Model 12 FCV; 12 Boor Beretta semi- auto Model A301; Matthews Monster Accelarator
Geluk, dit is n lekker gevoel. Het n kans gevat en my Brno .300 Win mag van my naam af gehaal net na die 2011 jag seisoen om my nuwe Blaser R8 .300 Win mag se lisensie te kon kry.
Het die gelukkige nuus gekry dat al die lisensies waarvoor ek aansoek gedoen het goedgekeer is, en die R8 .375 H&H se lisensie al reeds by die stasie is. Nou moet ek net klaar werk dat ek by die huis kan kom om hulle te toets. Die Punte en doppe le al die laaste 8 maande reg om herlaai te word. Nou kom die lekker werk.