Goed gekeur!!

Post Reply
User avatar
VdWalt
Hero Member
Hero Member
Posts: 3412
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

Goed gekeur!!

Post by VdWalt »

;D ;D My lisensie  ;D ;D vir die 6.5x55  ;D ;D is goed gekeur!!!!!  ;D ;D

Ek gaan julle mal maak met die al die info van ek begin laai tot
die eerste bok val!
User avatar
Lourens
Hero Member
Hero Member
Posts: 1174
Joined: Tue Apr 19, 2011 8:09 am

Re: Goed gekeur!!

Post by Lourens »

Baie geluk!! Geniet hom baie, dis 'n baie lekker kaliber daai!!  ;D ;D

Groete,
Lourens
Good, Better, Barnes... Unleaded, Unfailing, Unbeatable...
User avatar
Biltong
Hero Member
Hero Member
Posts: 582
Joined: Thu Jun 09, 2011 3:00 pm

Re: Goed gekeur!!

Post by Biltong »

Baie geluk VdWalt, hoe lank het dit toe in totaal geneem en het jy al die kaartjie?

Groete.
User avatar
Hartskoot Hennie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 339
Joined: Tue Jun 21, 2011 8:28 am

Re: Goed gekeur!!

Post by Hartskoot Hennie »

Baie geluk!!!  ;D ;D ;D
9mm Parabellum - Glock 26 Gen 4
.243 Ackley Improved - Howa 1500
7x57mm Mauser - Musgrave K98
.375 H&H Mag - Winchester M70 Safari Express
.460 Weatherby Mag - DNWW CZ 550 Magnum
12 Gauge - Beretta Mod. S 686
70 lbs - Bowtech Realm X
ArnoldM

Re: Goed gekeur!!

Post by ArnoldM »

Baie geluk! Min dinge so lekker soos daai gevoel :-) Geniet!
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6969
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Goed gekeur!!

Post by DWB »

Baie geluk man! Hoe lank het dit gevat?
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
SV MAD (Henk)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1653
Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm

Re: Goed gekeur!!

Post by SV MAD (Henk) »

Baie geluk!
ek soek nog wapens...
User avatar
VdWalt
Hero Member
Hero Member
Posts: 3412
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

Re: Goed gekeur!!

Post by VdWalt »

Sy was besig om die goedkeuring op die rekenaar te tik soos
ek met haar gepraat het. Sal seker so week of wat vat, maar ek sal maar
kyk of ek die geweer met 'n brief van die stasie af kan gaan haal.

O ja - dit het van 3 Aug tot vandag gevat ...!
Last edited by VdWalt on Tue Mar 13, 2012 8:35 am, edited 1 time in total.
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Goed gekeur!!

Post by Marc »

Baie geluk, geniet hom  ;D
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
Vincehond
Full Member
Full Member
Posts: 116
Joined: Mon Jul 18, 2011 2:22 pm

Re: Goed gekeur!!

Post by Vincehond »

Happy days my maat.Geluk en mag hy nog vir jou baie vreugde bring.
Browning x- bolt 30-06; Howa 375Ruger; CZ 550 Magnum 416 Rigby; Miroku semi-auto .22 long; Brno Delux 308; Astra 357; Savage 22-250 Model 12 FCV; 12 Boor Beretta semi- auto Model A301; Matthews Monster Accelarator
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Goed gekeur!!

Post by BLOK »

Mooi man bly vir jou, is dit die geweer wat ek jou die brief voor gegee het.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
Klopper
Full Member
Full Member
Posts: 218
Joined: Fri Feb 17, 2012 7:19 am

Re: Goed gekeur!!

Post by Klopper »

Baie geluk!!!!!
Skiet hom in die hol kol, Pa soek die vel!
User avatar
VdWalt
Hero Member
Hero Member
Posts: 3412
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

Re: Goed gekeur!!

Post by VdWalt »

BLOK wrote: Mooi man bly vir jou, is dit die geweer wat ek jou die brief voor gegee het.
Net so - ek het skuld gemaak by Geelhout ook  :-[ So ek jok nie so ek sal maar
by julle moet kom draai!!  ;D
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Goed gekeur!!

Post by BLOK »

Jy sal maar by Geelhout moet draai, Kameelboom is laasweek verkoop ek nie eers toe kans gekry om my eie kwota af te haal nie.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
VdWalt
Hero Member
Hero Member
Posts: 3412
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

Re: Goed gekeur!!

Post by VdWalt »

BLOK wrote: Jy sal maar by Geelhout moet draai, Kameelboom is laasweek verkoop ek nie eers toe kans gekry om my eie kwota af te haal nie.
:o Ek was seker ek gaan nog daar met die boog ronsluip...
DieKraai
Full Member
Full Member
Posts: 120
Joined: Sun Jan 29, 2012 3:45 pm

Re: Goed gekeur!!

Post by DieKraai »

Manne


Ek het sopas verneem my Howa 22-250 se lisensie is goedgekeur!

Vir die wat nog wag, hou net moed!

Mooibly.
:)
22-250 Rem Howa
260 Rem Broughton
S&W Mod 29 44 Mag
CZ550 375 H&H (in die pyplyn)
User avatar
jacojrdn
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 305
Joined: Sun Nov 27, 2011 1:31 pm

Re: Goed gekeur!!

Post by jacojrdn »

Geluk, dit is n lekker gevoel.  ;D ;D ;D Het n kans gevat en my Brno .300 Win mag van my naam af gehaal net na die 2011 jag seisoen om my nuwe Blaser R8 .300 Win mag se lisensie te kon kry.

Het die gelukkige nuus gekry dat al die lisensies waarvoor ek aansoek gedoen het goedgekeer is, en die R8 .375 H&H se lisensie al reeds by die stasie is. Nou moet ek net klaar werk dat ek by die huis kan kom om hulle te toets. Die Punte en doppe le al die laaste 8 maande reg om herlaai te word. Nou kom die lekker werk.

Jaco
S410 Air arms,.22 Anchutz,.22 Remington,.243 Win Musgrave,.303 Brit,Blaser R8 .223 Rem,R8 .300 Win Mag, 
R8 .375 H&H Mag, Tikka T3X CTR 6.5 Creed, CZ Rami 9mm.22 Beretta,9mm Walther P38,.44 mag 7.5 SS Ruger SBH ,S&W XVR 460,12 boor pomp.
Post Reply