Vapor Trail van n skoot

Post Reply
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Vapor Trail van n skoot

Post by Gerhard »

Julle het seker gesien oor Ludwig se vrae vir n teleskoop vir n spotter op lang afstand skiet en die volg van die skoot deur die teleskoop.

Hier is n uitstekende video clip om dit te demonstreer

http://www.youtube.com/watch?feature=en ... 84vraiLUA4

Die Yanks het darm maar speel goed wat n mens se lus oppi grond laat hang...

Netjiese geweertjie, kaliber en skiet werk op 400m
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Vapor Trail van n skoot

Post by Marc »

Ek like ....

Goeie werk daai, help as mens AL die speelgoed het  ;)
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Vapor Trail van n skoot

Post by Gerhard »

Ek hoop jy het gesien hoe lekke sit die kamera man so naby as moontlik agter die geweer.

As jy en n vriend weer baan toe gaan waar jy 200m + skiet kan jy dit ook doen deur n teleskoop ook so naby as moontlik agter die geweer in te kry.

Kry dan die teleskoop gefokus op die teiken en dan gee jy die verstelling net n klein draaitjie om bietjie uit fokus te wees.

Kyk dan hoe lekker volg jy die skoot al die pad teikein toe.

Mens volg die skote die lekkerste van 300m af. 200m is soms bietjie naby en dit lyk soos n blits...

Laat weet of julle reg kom...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Vapor Trail van n skoot

Post by Marc »

Ek gaan dit verseker volgende keer probeer  :)

Dankie
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Vapor Trail van n skoot

Post by Francois Marais »

http://www.youtube.com/watch?v=RBlln_a-PTY

Sien die vapor trail mooi hier op n paar shots, die manne roei die erdmanne......

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
Beretta
Hero Member
Hero Member
Posts: 2954
Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm

Re: Vapor Trail van n skoot

Post by Beretta »

Francois
Dit is my grootste begeerte om daardie manne in die US of A te gaan skiet nie eers n buffel  sal my laat anders besluit nie.As ek di dag geld het gaan ek hulle for sure skiet
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Vapor Trail van n skoot

Post by Francois Marais »

Beretta

Jy praat nou, as ek eendag die kans kry om soontoe te gaan, sal ek dit dam nou like, wil ook graag n coyote inroep en skiet, die manne laat lyk dit so maklik oppi DVD's, is seker ook maar soos hier by ons, party maklikker areas en ander waar hulle minder is. miskien moet ek nook nie soontoe gaan nie, want met die spanne speelgoed wat daar beskikbaar is kom ek dalk bankrot terug.... ;D ;D

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Vapor Trail van n skoot

Post by Gerhard »

Kyk bietjie die vapor trail op die 4de skoot...

http://www.youtube.com/watch?v=D71d_PxWN0c

Die man verstaan van skiet oor bi pods...  :o
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Post Reply