Julle het seker gesien oor Ludwig se vrae vir n teleskoop vir n spotter op lang afstand skiet en die volg van die skoot deur die teleskoop.
Hier is n uitstekende video clip om dit te demonstreer
http://www.youtube.com/watch?feature=en ... 84vraiLUA4
Die Yanks het darm maar speel goed wat n mens se lus oppi grond laat hang...
Netjiese geweertjie, kaliber en skiet werk op 400m
Vapor Trail van n skoot
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Vapor Trail van n skoot
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Vapor Trail van n skoot
Ek like ....
Goeie werk daai, help as mens AL die speelgoed het
Goeie werk daai, help as mens AL die speelgoed het
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Vapor Trail van n skoot
Ek hoop jy het gesien hoe lekke sit die kamera man so naby as moontlik agter die geweer.
As jy en n vriend weer baan toe gaan waar jy 200m + skiet kan jy dit ook doen deur n teleskoop ook so naby as moontlik agter die geweer in te kry.
Kry dan die teleskoop gefokus op die teiken en dan gee jy die verstelling net n klein draaitjie om bietjie uit fokus te wees.
Kyk dan hoe lekker volg jy die skoot al die pad teikein toe.
Mens volg die skote die lekkerste van 300m af. 200m is soms bietjie naby en dit lyk soos n blits...
Laat weet of julle reg kom...
As jy en n vriend weer baan toe gaan waar jy 200m + skiet kan jy dit ook doen deur n teleskoop ook so naby as moontlik agter die geweer in te kry.
Kry dan die teleskoop gefokus op die teiken en dan gee jy die verstelling net n klein draaitjie om bietjie uit fokus te wees.
Kyk dan hoe lekker volg jy die skoot al die pad teikein toe.
Mens volg die skote die lekkerste van 300m af. 200m is soms bietjie naby en dit lyk soos n blits...
Laat weet of julle reg kom...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Vapor Trail van n skoot
Ek gaan dit verseker volgende keer probeer 
Dankie
Dankie
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Vapor Trail van n skoot
http://www.youtube.com/watch?v=RBlln_a-PTY
Sien die vapor trail mooi hier op n paar shots, die manne roei die erdmanne......
Mooi loop
Francois
Sien die vapor trail mooi hier op n paar shots, die manne roei die erdmanne......
Mooi loop
Francois
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Vapor Trail van n skoot
Francois
Dit is my grootste begeerte om daardie manne in die US of A te gaan skiet nie eers n buffel sal my laat anders besluit nie.As ek di dag geld het gaan ek hulle for sure skiet
Dit is my grootste begeerte om daardie manne in die US of A te gaan skiet nie eers n buffel sal my laat anders besluit nie.As ek di dag geld het gaan ek hulle for sure skiet
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Vapor Trail van n skoot
Beretta
Jy praat nou, as ek eendag die kans kry om soontoe te gaan, sal ek dit dam nou like, wil ook graag n coyote inroep en skiet, die manne laat lyk dit so maklik oppi DVD's, is seker ook maar soos hier by ons, party maklikker areas en ander waar hulle minder is. miskien moet ek nook nie soontoe gaan nie, want met die spanne speelgoed wat daar beskikbaar is kom ek dalk bankrot terug....

Mooi loop
Francois
Jy praat nou, as ek eendag die kans kry om soontoe te gaan, sal ek dit dam nou like, wil ook graag n coyote inroep en skiet, die manne laat lyk dit so maklik oppi DVD's, is seker ook maar soos hier by ons, party maklikker areas en ander waar hulle minder is. miskien moet ek nook nie soontoe gaan nie, want met die spanne speelgoed wat daar beskikbaar is kom ek dalk bankrot terug....
Mooi loop
Francois
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Vapor Trail van n skoot
Kyk bietjie die vapor trail op die 4de skoot...
http://www.youtube.com/watch?v=D71d_PxWN0c
Die man verstaan van skiet oor bi pods...
http://www.youtube.com/watch?v=D71d_PxWN0c
Die man verstaan van skiet oor bi pods...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment