Lokkers (decoys) by probleemdiere

User avatar
Biker
Hero Member
Hero Member
Posts: 812
Joined: Sun Feb 07, 2010 12:19 pm

Re: Lokkers (decoys) by probleemdiere

Post by Biker »

Basie
Safari & O  het my laat weet dat remotes nie los te koop is nie en hierdie is my 2de een wat oppak . Die eerste een het hulle my n nuwe firestorm gegee . Kom maak n draai as julle kansie kry het nog n paar koues in die yskas.
Groete
Skolla
Hero Member
Hero Member
Posts: 825
Joined: Thu Nov 26, 2009 2:25 pm

Re: Lokkers (decoys) by probleemdiere

Post by Skolla »

Biker wrote: Safari & O  het my laat weet dat remotes nie los te koop is nie en hierdie is my 2de een wat oppak .
Biker

Sal mens nie iemand kan kry om aan remotes te werk nie?
Ek kan nie glo dat daar nie iemand is wat die tipe van goed kan regmaak nie?
Ek het ook n remoete wat onklaar is.
Moes ook n ander caller koop, nie dat ek spyt is daaroor nie.

Skolla
User avatar
Allen T
Newbie
Newbie
Posts: 21
Joined: Fri Dec 19, 2008 12:50 pm

Re: Lokkers (decoys) by probleemdiere

Post by Allen T »

Het julle Mojo's ook?

ONGELUKKIG HOU ONS NIE HIERDIE PRODUK AAN NIE

GROETE ALLEN T
User avatar
Allen T
Newbie
Newbie
Posts: 21
Joined: Fri Dec 19, 2008 12:50 pm

Re: Lokkers (decoys) by probleemdiere

Post by Allen T »

Hi Allen
Is dit waar dat mens nie los remotes vir die FIRESTORM kan koop nie?
Groete Biker

JACKALPRO HOU REEDS VAN DIE REMOTES IN STOCK EN ONS KAN LOS REMOTES KRY DIT IS GEEN PROBLEEM NIE, MAAR HULLE IS NIE GOEDKOOP VAN DIE VSA AF NIE. BEL JUDY BY 041 9229858.

GROETE ALLEN T
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Lokkers (decoys) by probleemdiere

Post by Geno »

More manne,
Die plek verkoop Mojo critters. Hulle verskeep SA toe ook, ek het al by hulle bestel, en hulle diens is puik.
Die geskatte shipping cost is net altyd laer as wat dit werklik is, maar hulle laat weet jou so dag of wat na jy bestel wat alles gaan kos voordat jy betaal.
http://www.wingsupply.com/decoys-access ... o-critter/

Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4596
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Lokkers (decoys) by probleemdiere

Post by James Wilson »

Geno, is dit die soort wat jy inplug by die foxpro?
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Lokkers (decoys) by probleemdiere

Post by Geno »

James,
Nee, hy loop op sy eie soos in die link wat Mac geplaas het.
Goed, beter, 6millimeter!
Post Reply