Basie
Safari & O het my laat weet dat remotes nie los te koop is nie en hierdie is my 2de een wat oppak . Die eerste een het hulle my n nuwe firestorm gegee . Kom maak n draai as julle kansie kry het nog n paar koues in die yskas.
Groete
Lokkers (decoys) by probleemdiere
- Biker
- Hero Member

- Posts: 812
- Joined: Sun Feb 07, 2010 12:19 pm
-
Skolla
- Hero Member

- Posts: 825
- Joined: Thu Nov 26, 2009 2:25 pm
Re: Lokkers (decoys) by probleemdiere
BikerBiker wrote: Safari & O het my laat weet dat remotes nie los te koop is nie en hierdie is my 2de een wat oppak .
Sal mens nie iemand kan kry om aan remotes te werk nie?
Ek kan nie glo dat daar nie iemand is wat die tipe van goed kan regmaak nie?
Ek het ook n remoete wat onklaar is.
Moes ook n ander caller koop, nie dat ek spyt is daaroor nie.
Skolla
- Allen T
- Newbie

- Posts: 21
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:50 pm
Re: Lokkers (decoys) by probleemdiere
Het julle Mojo's ook?
ONGELUKKIG HOU ONS NIE HIERDIE PRODUK AAN NIE
GROETE ALLEN T
ONGELUKKIG HOU ONS NIE HIERDIE PRODUK AAN NIE
GROETE ALLEN T
- Allen T
- Newbie

- Posts: 21
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:50 pm
Re: Lokkers (decoys) by probleemdiere
Hi Allen
Is dit waar dat mens nie los remotes vir die FIRESTORM kan koop nie?
Groete Biker
JACKALPRO HOU REEDS VAN DIE REMOTES IN STOCK EN ONS KAN LOS REMOTES KRY DIT IS GEEN PROBLEEM NIE, MAAR HULLE IS NIE GOEDKOOP VAN DIE VSA AF NIE. BEL JUDY BY 041 9229858.

- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Lokkers (decoys) by probleemdiere
More manne,
Die plek verkoop Mojo critters. Hulle verskeep SA toe ook, ek het al by hulle bestel, en hulle diens is puik.
Die geskatte shipping cost is net altyd laer as wat dit werklik is, maar hulle laat weet jou so dag of wat na jy bestel wat alles gaan kos voordat jy betaal.
http://www.wingsupply.com/decoys-access ... o-critter/
Groete,
Eugene

Goed, beter, 6millimeter!
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Lokkers (decoys) by probleemdiere
Geno, is dit die soort wat jy inplug by die foxpro?
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Lokkers (decoys) by probleemdiere
James,
Nee, hy loop op sy eie soos in die link wat Mac geplaas het.
Nee, hy loop op sy eie soos in die link wat Mac geplaas het.
Goed, beter, 6millimeter!