hello alle jagters
my naam is Charl Button. Lid van die "SAPS". Jag al 14 jaar so aan en af. Skiet .222, 30-06 kwes en wag vir my lisens vir 7x57. Hoop dit gaan nie te lank wees nie. Hoop ek gaan baie Hulp en Info kan kry hier by julle.
nuut
-
Ian
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm
Re: nuut
Beste Charl
Welkom op die forum. Ek sien daai 30-06 kwes storie van jou. Ek het sy naam verander na Driehonderd ses en ek moet jou se dat ek die mense lelik uitboul met dit. Hoekom, ek kom op baie plase en die eerste vraag wat die mense jou vra, Met watter kaliber skiet jy? Nee met 'n 30-06. O met 'n dertig nul kwes. Dit het my half die m.... ingemaak en toe doop ek hom 'n ander naam. Die ouens se monde is doodstil as jy se Driehonderd ses.
Groete

Jaco Alberts
- Full Member

- Posts: 119
- Joined: Tue Sep 13, 2011 7:07 pm
Re: nuut
geniet die forum !! baie welkom