nuut

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
knopie4

nuut

Post by knopie4 »

hello alle jagters

my naam is Charl Button. Lid van die "SAPS". Jag al 14 jaar so aan en af. Skiet .222, 30-06 kwes  en wag vir my lisens vir 7x57. Hoop dit gaan nie te lank wees nie. Hoop ek gaan baie Hulp en Info kan kry hier by julle.
User avatar
Dippies
Hero Member
Hero Member
Posts: 521
Joined: Fri Aug 12, 2011 2:11 pm

Re: nuut

Post by Dippies »

Welkom Charl, hopenlik kan jy dalk n paar wette vir ons helder maak as hulle weer opduik indien onduidelik. :police:
User avatar
Penkop
Hero Member
Hero Member
Posts: 621
Joined: Tue Nov 16, 2010 11:29 am

Re: nuut

Post by Penkop »

Welkom Charl,

Ek is seker jy sal ons baie goeie raad kan gee?

goedgaan
Waar daar 'n rokie trek is daar 'n bier'tjie...
Ian
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm

Re: nuut

Post by Ian »

Beste Charl

Welkom op die forum. Ek sien daai 30-06 kwes storie van jou. Ek het sy naam verander na Driehonderd ses en ek moet jou se dat ek die mense lelik uitboul met dit. Hoekom, ek kom op baie plase en die eerste vraag wat die mense jou vra, Met watter kaliber skiet jy? Nee met 'n 30-06. O met 'n dertig nul kwes. Dit het my half die m.... ingemaak en toe doop ek hom 'n ander naam. Die ouens se monde is doodstil as jy se Driehonderd ses.

Groete
knopie4

Re: nuut

Post by knopie4 »

ek weet hoe jy voel dis hoekom ek nou wag vir my 7x57 lisensie :police:
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: nuut

Post by theedge »

Hi en welkom
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !
Image
User avatar
douw
Hero Member
Hero Member
Posts: 1830
Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm

Re: nuut

Post by douw »

Baie Welkom

Groetnis
Douw
LIFE IS TRUELY GENEROUS TO THOSE WHO PURSUE THEIR DESTINY
knopie4

Re: nuut

Post by knopie4 »

ek is n vingerafdruk deskundige doen afis werk
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5124
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: nuut

Post by Pvdw »

Welkom hier en geniet die forum.

Peet
Work to live, don"t live to work
Jaco Alberts
Full Member
Full Member
Posts: 119
Joined: Tue Sep 13, 2011 7:07 pm

Re: nuut

Post by Jaco Alberts »

geniet die forum !! baie welkom
Post Reply