waar is julle
- visarend
- Newbie

- Posts: 12
- Joined: Mon Mar 28, 2011 6:03 pm
waar is julle
Hengel koning
- Dawie D
- Hero Member

- Posts: 548
- Joined: Tue Sep 01, 2009 7:52 pm
Re: waar is julle
Visvoeltjie
Ek is game, ons gaan volgende week n bietjie vis vang vir n slag en dan sal ek laat weet hoe dit gegaan het. Dalk gaan dit beter met die vis stokke as met die roere

Ek is game, ons gaan volgende week n bietjie vis vang vir n slag en dan sal ek laat weet hoe dit gegaan het. Dalk gaan dit beter met die vis stokke as met die roere
As ek jou sien gaan jy val
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: waar is julle
Geniet dit...
Hier gaan die vol stoom voort asof daar geen fees seisoen is nie...
Hier gaan die vol stoom voort asof daar geen fees seisoen is nie...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Nuweseun
- Sr. Member

- Posts: 334
- Joined: Mon Sep 12, 2011 1:07 pm
Re: waar is julle
Jip Gerhard, ons sal maar die ekonomie aan die gang moet hou!Gerhard wrote: Geniet dit...
Hier gaan die vol stoom voort asof daar geen fees seisoen is nie...
Manne geniet dit en asb, stuur vir ons maar 'n paar kiekies, dan join ons julle in gees!
Lood in die lug, sit vleis op die tafel.
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5133
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: waar is julle
Visarend ek was laasweek op Sterkfontein dam. Ek het reeds die mooiste geelvis in die land gevang, 9 van hulle en my seuns 7
Fotos elders op varswater hengel.
Sal graag ander manne se stories wil lees.
Peet
Fotos elders op varswater hengel.
Sal graag ander manne se stories wil lees.
Peet
Work to live, don"t live to work
- Geno
- Administrator

- Posts: 13644
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: waar is julle
My jagte gaan uitre?n volgens die weervoorspelling, toe boek ek sommer by Jozini om so paar tiervissies te gaan vang! Ek sal kom fotos wys as ons iets gevang kry.
Goed, beter, 6millimeter!
- Dawie D
- Hero Member

- Posts: 548
- Joined: Tue Sep 01, 2009 7:52 pm
- Geno
- Administrator

- Posts: 13644
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: waar is julle
Hallo manne,
Dag 1, halfdag gevang kon ons darm 3 junior tiertjies in die boot kry.
Ek sal fotos opsit sodra ek terug in die beskawing is. Hierdie Pongola Natuur reservaat is werklik kos vir die siel. Dis bitter rustig hierso!
Groete,
Eugene

- Dawid
- Hero Member

- Posts: 1079
- Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm
Re: waar is julle
Geno,
Hoe streng is die manne daar tov Skippers lisensie?
Gehoor Feb/Maart is skynbaar n goeie tyd daar, nou is dit skynbaar volop jonges.
Sterkte en lekker hengel
Hoe streng is die manne daar tov Skippers lisensie?
Gehoor Feb/Maart is skynbaar n goeie tyd daar, nou is dit skynbaar volop jonges.
Sterkte en lekker hengel
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: waar is julle
Ry Vrydag na location X in die Oos Transvaal berge.
Deur die dag jag ek daai 2kg + forelle en as die son sak sort ek die probleem jakkalse uit...
Deur die dag jag ek daai 2kg + forelle en as die son sak sort ek die probleem jakkalse uit...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- FrancoisN
- Sr. Member

- Posts: 275
- Joined: Wed Feb 02, 2011 6:51 am
Re: waar is julle
GerhardGerhard wrote: Ry Vrydag na location X in die Oos Transvaal berge.
Deur die dag jag ek daai 2kg + forelle en as die son sak sort ek die probleem jakkalse uit...
Dit klink vir my na die lewe. Jou lucky bogger.
Groete
Katvis
“The only time to eat diet food is while you're waiting for the steak to cook.”
- douw
- Hero Member

- Posts: 1830
- Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
Re: waar is julle
Ag nee man, 2kg +Gerhard wrote: Ry Vrydag na location X in die Oos Transvaal berge.
Deur die dag jag ek daai 2kg + forelle en as die son sak sort ek die probleem jakkalse uit...
Vertel eerder vir my van hierdie XXX?
Groetnis
Douw
LIFE IS TRUELY GENEROUS TO THOSE WHO PURSUE THEIR DESTINY
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5133
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: waar is julle
Douw ek het agter gekom daai Plek X is waar Gerhard gaan baterye herlaai

Die man klink altyd vrolik as hy van daai plek praat.
Peet
Die man klink altyd vrolik as hy van daai plek praat.
Peet
Work to live, don"t live to work
- Dawid
- Hero Member

- Posts: 1079
- Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm
Re: waar is julle
Nogals " LOCATION X " Geheime plekkie sou ek se......Janee n hengelaar deel nie maklik geheime nie
( regte ingat..
)
Sterkte Gerhard en geniet dit...mag jy sommer n paar grotes trek.
Sterkte sommer met die Jakkiejag ook.
Sterkte Gerhard en geniet dit...mag jy sommer n paar grotes trek.
Sterkte sommer met die Jakkiejag ook.
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
- Geno
- Administrator

- Posts: 13644
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: waar is julle
Oom Daaf,
Hulle het my nie by die hek gevra vir my lisensie nie, maar ek's seker parkeraad kan dit wel doen wanneer hulle die dag lus het.
Ja, hier is baie klein tiere in die dam, maar hulle ouers is ook hier! Maart/April is die beste tyd om te kom.
Groete,
Eugene
Hulle het my nie by die hek gevra vir my lisensie nie, maar ek's seker parkeraad kan dit wel doen wanneer hulle die dag lus het.
Ja, hier is baie klein tiere in die dam, maar hulle ouers is ook hier! Maart/April is die beste tyd om te kom.
Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
- douw
- Hero Member

- Posts: 1830
- Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
Re: waar is julle
[img width=560 height=315]http://i1130.photobucket.com/albums/m52 ... 010008.jpg[/img]
MY EERSTE OU SWARTBAARSIE
GROETNIS
DOUW
MY EERSTE OU SWARTBAARSIE
GROETNIS
DOUW
LIFE IS TRUELY GENEROUS TO THOSE WHO PURSUE THEIR DESTINY
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5133
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: waar is julle
GENO speel Klein tier distres, wag 3min en speel dan Pappa tier D As dit nie werk nie gaan dadelik oor na Kurper Pikant of selfs Kurper dood
Hoop jy kom reg en gooi mooi

Peet
Hoop jy kom reg en gooi mooi
Peet
Work to live, don"t live to work
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: waar is julle
Dawid,Dawid wrote:
Nogals " LOCATION X " Geheime plekkie sou ek se......Janee n hengelaar deel nie maklik geheime nie![]()
![]()
( regte ingat..
![]()
)
Sterkte Gerhard en geniet dit...mag jy sommer n paar grotes trek.
Sterkte sommer met die Jakkiejag ook.
Location X lyk so...
[img width=560 height=420]http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... MG0281.jpg[/img]
Ek vang al daar vis van dat ek 4 jaar oud is.
Ek het in Maart laas daar lyn nat gemaak en ek sla nie verbaas wees as daar nog nie weer gevang is in die dam nie.
Dit was die size wat in Maart uit gekom het en sal nie verbaas wees as hulle in tussen goeie klompie cm by gegroei het nie...
[img width=560 height=248]http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... 60078a.jpg[/img]
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Dawid
- Hero Member

- Posts: 1079
- Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm
Re: waar is julle
Gerhard ek kan verkeerd wees maar ek het n idee in watter werelddeel Location X is...
Pragtige wereld en die vis is mooi.
Hoop jy trek sommer n klomp grotes om in die roker te sit, sterkte.
Hoop jy trek sommer n klomp grotes om in die roker te sit, sterkte.
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: waar is julle
Dawid,Dawid wrote:
Gerhard ek kan verkeerd wees maar ek het n idee in watter werelddeel Location X is...![]()
Pragtige wereld en die vis is mooi.
Hoop jy trek sommer n klomp grotes om in die roker te sit, sterkte.![]()
Dit is bo in die Steenkamps berge so 30km uit Dullstroom...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Geno
- Administrator

- Posts: 13644
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: waar is julle
Hier's die 3 guppies wat ons gevang het verlede week by Jozini.
[img width=360 height=480]https://fbcdn-sphotos-a.akamaihd.net/hp ... 2960_n.jpg[/img]
[img width=360 height=480]https://fbcdn-sphotos-a.akamaihd.net/hp ... 8181_n.jpg[/img]
[img width=360 height=480]https://fbcdn-sphotos-a.akamaihd.net/hp ... 1583_n.jpg[/img]
Groete,
Eugene
[img width=360 height=480]https://fbcdn-sphotos-a.akamaihd.net/hp ... 2960_n.jpg[/img]
[img width=360 height=480]https://fbcdn-sphotos-a.akamaihd.net/hp ... 8181_n.jpg[/img]
[img width=360 height=480]https://fbcdn-sphotos-a.akamaihd.net/hp ... 1583_n.jpg[/img]
Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: waar is julle
Geens
Julle maak die maltiere net skrik man! Vang bietjie van die boepense ook. Jare gelede was ek op verpligte verlof in die Caprivi, ons het sommer naweke die patrollieboot gesteel en vang ons sulke 6kg boepense. As 'n bierblik deur die keel kan gly, mag jy weer ietsie vir die dors kry.
Mooiloop

Mooiloop en Geseende Kersfees!
- Geno
- Administrator

- Posts: 13644
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: waar is julle
Jis Oom Taf!
Die goed wou netnie hoek vat nie. Ek het Sardientjie-Pikant, Mooiswem, en Kurper-Baklei probeer, maar niks wou werk nie!
Ons het 'n vorige slag, so uur voordat ons 'n boot gesink het op Jozini, darm een van amper 5kg gevang!
Groete,
Eugene
Die goed wou netnie hoek vat nie. Ek het Sardientjie-Pikant, Mooiswem, en Kurper-Baklei probeer, maar niks wou werk nie!
Ons het 'n vorige slag, so uur voordat ons 'n boot gesink het op Jozini, darm een van amper 5kg gevang!
Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: waar is julle
Geno
As 5kg die boot laat sink het dan was die boot seker maar aan die klein kant.

Lekker gevang al het die grotes julle uitgeboul. Miskien moet ons paar manne hier saamspan een n tier roep trip doen.
As 5kg die boot laat sink het dan was die boot seker maar aan die klein kant.
Lekker gevang al het die grotes julle uitgeboul. Miskien moet ons paar manne hier saamspan een n tier roep trip doen.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"