waar is julle

Any freshwater fishing stories here/ Enige varswater hengel stories hier.
User avatar
visarend
Newbie
Newbie
Posts: 12
Joined: Mon Mar 28, 2011 6:03 pm

waar is julle

Post by visarend »

:D Ek het n plan ,want dit lyk my die forum se mense hou te lekker vakansie .Kom ons stuur fotos en kyk wie het die mooiste vis gehengel
Hengel koning
User avatar
Dawie D
Hero Member
Hero Member
Posts: 548
Joined: Tue Sep 01, 2009 7:52 pm

Re: waar is julle

Post by Dawie D »

Visvoeltjie

Ek is game, ons gaan volgende week n bietjie vis vang vir n slag en dan sal ek laat weet hoe dit gegaan het. Dalk gaan dit beter met die vis stokke as met die roere ;) ;D
As ek jou sien gaan jy val
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: waar is julle

Post by Gerhard »

Geniet dit...

Hier gaan die vol stoom voort asof daar geen fees seisoen is nie...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Nuweseun
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 334
Joined: Mon Sep 12, 2011 1:07 pm

Re: waar is julle

Post by Nuweseun »

Gerhard wrote: Geniet dit...

Hier gaan die vol stoom voort asof daar geen fees seisoen is nie...
Jip Gerhard, ons sal maar die ekonomie aan die gang moet hou! ;)

Manne geniet dit en asb, stuur vir ons maar 'n paar kiekies, dan join ons julle in gees!
Lood in die lug, sit vleis op die tafel.
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5134
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: waar is julle

Post by Pvdw »

Visarend ek was laasweek op Sterkfontein dam. Ek het reeds die mooiste geelvis in die land gevang, 9 van hulle en my seuns 7 ;D ;D 8)

Fotos elders op varswater hengel.

Sal graag ander manne se stories wil lees.

Peet
Work to live, don"t live to work
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13644
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: waar is julle

Post by Geno »

My jagte gaan uitre?n volgens die weervoorspelling, toe boek ek sommer by Jozini om so paar tiervissies te gaan vang! Ek sal kom fotos wys as ons iets gevang kry.
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Dawie D
Hero Member
Hero Member
Posts: 548
Joined: Tue Sep 01, 2009 7:52 pm

Re: waar is julle

Post by Dawie D »

Ja Geno
Jy het weer meer geld as verstand :angel: ;D
As ek jou sien gaan jy val
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13644
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: waar is julle

Post by Geno »

Hallo manne,
Dag 1, halfdag gevang kon ons darm 3 junior tiertjies in die boot kry.
Ek sal fotos opsit sodra ek terug in die beskawing is. Hierdie Pongola Natuur reservaat is werklik kos vir die siel. Dis bitter rustig hierso!

Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Dawid
Hero Member
Hero Member
Posts: 1079
Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm

Re: waar is julle

Post by Dawid »

Geno,
Hoe streng is die manne daar tov Skippers lisensie?
Gehoor Feb/Maart is skynbaar n goeie tyd daar, nou is dit skynbaar volop jonges.
Sterkte en lekker hengel
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER

9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: waar is julle

Post by Gerhard »

Ry Vrydag na location X in die Oos Transvaal berge.

Deur die dag jag ek daai 2kg + forelle en as die son sak sort ek die probleem jakkalse uit...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
FrancoisN
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 275
Joined: Wed Feb 02, 2011 6:51 am

Re: waar is julle

Post by FrancoisN »

Gerhard wrote: Ry Vrydag na location X in die Oos Transvaal berge.

Deur die dag jag ek daai 2kg + forelle en as die son sak sort ek die probleem jakkalse uit...
Gerhard

Dit klink vir my na die lewe. Jou lucky bogger. :'( :'( :'(

Groete
Katvis
“The only time to eat diet food is while you're waiting for the steak to cook.”
User avatar
douw
Hero Member
Hero Member
Posts: 1830
Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm

Re: waar is julle

Post by douw »

Gerhard wrote: Ry Vrydag na location X in die Oos Transvaal berge.

Deur die dag jag ek daai 2kg + forelle en as die son sak sort ek die probleem jakkalse uit...
Ag nee man, 2kg + :'( :'( Ek het al paar keer probeer forel vang, nou vertel die manne my mens is baie gelukkig as mens darem een gevang kry in die somer?

Vertel eerder vir my van hierdie XXX?

Groetnis
Douw
LIFE IS TRUELY GENEROUS TO THOSE WHO PURSUE THEIR DESTINY
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5134
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: waar is julle

Post by Pvdw »

Douw ek het agter gekom daai Plek X is waar Gerhard gaan baterye herlaai ;D ;D

Die man klink altyd vrolik as hy van daai plek praat.

Peet
Work to live, don"t live to work
User avatar
Dawid
Hero Member
Hero Member
Posts: 1079
Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm

Re: waar is julle

Post by Dawid »

Nogals " LOCATION X " Geheime plekkie sou ek se......Janee n hengelaar deel nie maklik geheime nie  ;D ;D ;D ( regte ingat.. :-X :-X )

Sterkte Gerhard en geniet dit...mag jy sommer n paar grotes trek.

Sterkte sommer met die Jakkiejag ook.
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER

9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13644
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: waar is julle

Post by Geno »

Oom Daaf,
Hulle het my nie by die hek gevra vir my lisensie nie, maar ek's seker parkeraad kan dit wel doen wanneer hulle die dag lus het.
Ja, hier is baie klein tiere in die dam, maar hulle ouers is ook hier! Maart/April is die beste tyd om te kom.

Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
douw
Hero Member
Hero Member
Posts: 1830
Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm

Re: waar is julle

Post by douw »

[img width=560 height=315]http://i1130.photobucket.com/albums/m52 ... 010008.jpg[/img]

MY EERSTE OU SWARTBAARSIE

GROETNIS
DOUW
LIFE IS TRUELY GENEROUS TO THOSE WHO PURSUE THEIR DESTINY
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5134
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: waar is julle

Post by Pvdw »

GENO speel Klein tier distres, wag 3min en speel dan Pappa tier D As dit nie werk nie gaan dadelik oor na Kurper Pikant of selfs Kurper dood

Hoop jy kom reg en gooi mooi ;) ;) ;)

Peet
Work to live, don"t live to work
Vlakvark
Hero Member
Hero Member
Posts: 2325
Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am

Re: waar is julle

Post by Vlakvark »

;D ;D ;D ;D ;D ;D Dis n goeie een Pvdw
Image
Image
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: waar is julle

Post by Gerhard »

Dawid wrote:
Nogals " LOCATION X " Geheime plekkie sou ek se......Janee n hengelaar deel nie maklik geheime nie  ;D ;D ;D ( regte ingat.. :-X :-X )

Sterkte Gerhard en geniet dit...mag jy sommer n paar grotes trek.

Sterkte sommer met die Jakkiejag ook.
Dawid,

Location X lyk so...

[img width=560 height=420]http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... MG0281.jpg[/img]

Ek vang al daar vis van dat ek 4 jaar oud is.

Ek het in Maart laas daar lyn nat gemaak en ek sla nie verbaas wees as daar nog nie weer gevang is in die dam nie.

Dit was die size wat in Maart uit gekom het en sal nie verbaas wees as hulle in tussen goeie klompie cm by gegroei het nie...

[img width=560 height=248]http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... 60078a.jpg[/img]
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Dawid
Hero Member
Hero Member
Posts: 1079
Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm

Re: waar is julle

Post by Dawid »

Gerhard ek kan verkeerd wees maar ek het n idee in watter werelddeel Location X is... ;D ;D Pragtige wereld en die vis is mooi.

Hoop jy trek sommer n klomp grotes om in die roker te sit, sterkte. ;)
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER

9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: waar is julle

Post by Gerhard »

Dawid wrote:
Gerhard ek kan verkeerd wees maar ek het n idee in watter werelddeel Location X is... ;D ;D Pragtige wereld en die vis is mooi.

Hoop jy trek sommer n klomp grotes om in die roker te sit, sterkte. ;)
Dawid,

Dit is bo in die Steenkamps berge so 30km uit Dullstroom...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13644
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: waar is julle

Post by Geno »

Hier's die 3 guppies wat ons gevang het verlede week by Jozini.

[img width=360 height=480]https://fbcdn-sphotos-a.akamaihd.net/hp ... 2960_n.jpg[/img]

[img width=360 height=480]https://fbcdn-sphotos-a.akamaihd.net/hp ... 8181_n.jpg[/img]

[img width=360 height=480]https://fbcdn-sphotos-a.akamaihd.net/hp ... 1583_n.jpg[/img]

Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
tafjak
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2128
Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm

Re: waar is julle

Post by tafjak »

Geens

Julle maak die maltiere net skrik man! Vang bietjie van die boepense ook. Jare gelede was ek op verpligte verlof in die Caprivi, ons het sommer naweke die patrollieboot gesteel en vang ons sulke 6kg boepense. As 'n bierblik deur die keel kan gly, mag jy weer ietsie vir die dors kry.

Mooiloop
Mooiloop en Geseende Kersfees!
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13644
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: waar is julle

Post by Geno »

Jis Oom Taf!
Die goed wou netnie hoek vat nie. Ek het Sardientjie-Pikant, Mooiswem, en Kurper-Baklei probeer, maar niks wou werk nie! :D

Ons het 'n vorige slag, so uur voordat ons 'n boot gesink het op Jozini, darm een van amper 5kg gevang!

Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: waar is julle

Post by BLOK »

Geno

As 5kg die boot laat sink het dan was die boot seker maar aan die klein kant. ;D ;D ;D

Lekker gevang al het die grotes julle uitgeboul. Miskien moet ons paar manne hier saamspan een n tier roep trip doen.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
Post Reply