visvang raad asb

Any freshwater fishing stories here/ Enige varswater hengel stories hier.
Post Reply
User avatar
douw
Hero Member
Hero Member
Posts: 1830
Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm

visvang raad asb

Post by douw »

Dag manne en dames.

Kan iemand my asb raad gee oor waar om vis te vang in Pretoria of naby. Ek sal graag bietjie wil Bass vang asook "fly-fish" vir forel of so.

Enige raad sal ook waardeer word, oor tegniek ens. aangesien ek laas op skool papgegooi het, en nog nooit weer daarna nie.

groetnis
Douw
LIFE IS TRUELY GENEROUS TO THOSE WHO PURSUE THEIR DESTINY
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: visvang raad asb

Post by Gerhard »

douw wrote: Dag manne en dames.

Kan iemand my asb raad gee oor waar om vis te vang in Pretoria of naby. Ek sal graag bietjie wil Bass vang asook "fly-fish" vir forel of so.

Enige raad sal ook waardeer word, oor tegniek ens. aangesien ek laas op skool papgegooi het, en nog nooit weer daarna nie.

groetnis
Douw
Douw,

Forel gaan jy nou in Dullstroom se werled soek.

Swartbaars het ek maar ook in daai wereld in plaas damme gevang. Nooit regtig geleer om hulle in die groot damme te vang nie.

Rust de Winter dam noord van Pta het mooi swartbaars.

Hou maar net dop vir die krokedille as jy van die kant af hengel.

Gesels met DWB.

Hy is nogal n kranige varswater hengelaar as hy nie met die 30 06 sukkel nie...  :laugh:
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13644
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: visvang raad asb

Post by Geno »

Hallo Douw,
Rondom PTA is baie visvangplek. Roodeplaat, Bon Accord, Ithumela, Oppiekoppie Bass Farm, Harties, Rust de Winter, Renosterkop, en sommer nog klomp plekke.

Jy s? jy wil baars en forel vang, maar dan praat jy ook van pap gooi. Dis al drie verskillende fasette van hengel, wat verskillende tegnieke en seisoene het.
2 sites wat oulik is, en wat ek gereeld gebruik vir tips, is ultimateangling.co.za en sealine.co.za

Groete,
Eugene


Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
douw
Hero Member
Hero Member
Posts: 1830
Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm

Re: visvang raad asb

Post by douw »

Geno
Dankie. Ek het op skool laas papgegooi en darem 'n paar visse in 'n dam gevang. Ek het al probeer "fly", maar die water was modderig, so dit was onsuksesvol. Ek het dus "fly" stokke en gewone visstokke. My vriend het darem bietjie swartbaars toerusting.
Ek sal enige van die 3 dissiplines wil doen die Desember.

Gerhard
Dankie. Is daar regtig krokodille en waar is die dam?


Groetnis
Douw
Last edited by douw on Mon Dec 19, 2011 9:45 am, edited 1 time in total.
LIFE IS TRUELY GENEROUS TO THOSE WHO PURSUE THEIR DESTINY
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: visvang raad asb

Post by tripodmvr »

Kan sien julle was lanklaas studente. Die nuwe wagwoord is "Google hom"!!!!!!!!!!
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
douw
Hero Member
Hero Member
Posts: 1830
Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm

Re: visvang raad asb

Post by douw »

tripodmvr wrote: Kan sien julle was lanklaas studente. Die nuwe wagwoord is "Google hom"!!!!!!!!!!
;D ;D

Ek sukkel maar daarmee. Soek bietjie persoonlike raad, wil darem kan vra ook as iemand dan iets s?.

Miskien is daar iemand wat my wil saamnooi :angel: :angel:

Groetnis
Douw
LIFE IS TRUELY GENEROUS TO THOSE WHO PURSUE THEIR DESTINY
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: visvang raad asb

Post by tripodmvr »

Is in die Vaaldriehoek. Die Vaalrivier is natuurlik vol bass. Hulle is spesiale visse - swem agteruit om die poefies uit hul o? te hou.

Ja, daar is krokkies in Rust de Winter
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
GERT vd M
Hero Member
Hero Member
Posts: 650
Joined: Sat Apr 09, 2011 3:12 pm

Re: visvang raad asb

Post by GERT vd M »

tripodmvr wrote: Is in die Vaaldriehoek. Die Vaalrivier is natuurlik vol bass. Hulle is spesiale visse - swem agteruit om die poefies uit hul o? te hou.

Ja, daar is krokkies in Rust de Winter
;D ;D ;D ;D
.338-06 improved (VERKOOP) 7x64 brenn./ 6mm Musgr. BSA P14(VERKOOP)/
12Br s\s brno. /.22 Mauser Oberndorf./ 9mm P Glock gen 3./ Windbuks./ Kettie
Post Reply