Sonic Cleaner
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Re: Sonic Cleaner
1 Piet Breedt 1
2 Fredd 1
3 Nuwe Seun 1
4 Willem S 1
5 Christo 1
6 Tripod 3
7 SJ 1
8 Cobus 1
9 Swift 1
10 Geno 1
2 Fredd 1
3 Nuwe Seun 1
4 Willem S 1
5 Christo 1
6 Tripod 3
7 SJ 1
8 Cobus 1
9 Swift 1
10 Geno 1

-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Re: Sonic Cleaner
Manne hier is so 10 minute video wat ek gemaak het dis maar sleg dis bitter moeilik om binne in die dop te probeer afneem.Eers het ek 25 .243 doppe gedoen die swart agter op is hoe ek hulle merk as ek ladings uitwerk.
Ek het toe 20 .270 doppe gedoen

Ek het toe 20 .270 doppe gedoen

Last edited by Vlakvark on Sun Nov 27, 2011 12:32 pm, edited 1 time in total.

-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Sonic Cleaner
Vlakvark
Maak daai cleaners die doppe mooi skoon aan die binnekant ook? En hoe vind jy die cleaner?
Groetnis
Maak daai cleaners die doppe mooi skoon aan die binnekant ook? En hoe vind jy die cleaner?
Groetnis
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Re: Sonic Cleaner
SJ
Daai doppe wat ek vandag skoon gemaak het is heel skoon binne in Ek maak my doppe na elke skiet skoon so 8 minute in sonic cleaner en dan gooi ek hulle in die tumbler om mooi blink te maak ek maak eers my primer pockets skoon voor ek hulle in die sonic cleaner sit dan hou jou spoel middel langer
Ja ek dink daai spoel middel is beter as assyn en die ander tricks
Daai doppe wat ek vandag skoon gemaak het is heel skoon binne in Ek maak my doppe na elke skiet skoon so 8 minute in sonic cleaner en dan gooi ek hulle in die tumbler om mooi blink te maak ek maak eers my primer pockets skoon voor ek hulle in die sonic cleaner sit dan hou jou spoel middel langer
Ja ek dink daai spoel middel is beter as assyn en die ander tricks

- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Sonic Cleaner
Thanks
Ek kan nie wag tot die cleaner hier aanland nie!!
Groetnis
Ek kan nie wag tot die cleaner hier aanland nie!!
Groetnis
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Sonic Cleaner
Vlakvark
Thanx vir die video...plaas jy bietjie met ons gepraat het...jy was so stil en teruggetrokke
Lyk my daai outjie werk mooi, laat maar weet oor die betalings...(ek is besig om met Tripod te reel vir 1 besending met ons 4 boxe)
SJ
Lyk my daai ding maak mooi binne skoon..
Cheers

Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
-
Philip
Re: Sonic Cleaner
Vlakkie,
Wanneer kry jy weer van die cleaners?Ek soek beslis een assok die skoonmaakmiddels.
Groete
Philip
0828807867
013 7955241
Wanneer kry jy weer van die cleaners?Ek soek beslis een assok die skoonmaakmiddels.
Groete
Philip
0828807867
013 7955241
- MJK
- Sr. Member

- Posts: 466
- Joined: Thu Mar 11, 2010 5:19 pm
Re: Sonic Cleaner
Vlakvark
Eish sien nou eers die post! As weer kry, sal jy asb my in gedagte hou!
As daar spaar een rondle, sit saam met SJ se pakkie....
Groete
Marius
Eish sien nou eers die post! As weer kry, sal jy asb my in gedagte hou!
As daar spaar een rondle, sit saam met SJ se pakkie....
Groete
Marius
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Re: Sonic Cleaner
Philip en MJK
Jammer hulle is allmal uit en of daar weer gou so n gelukkie gaan kom weet ek nie
Jammer hulle is allmal uit en of daar weer gou so n gelukkie gaan kom weet ek nie

-
Philip
Re: Sonic Cleaner
Dankie,Vlakvark wrote: Philip en MJK
Jammer hulle is allmal uit en of daar weer gou so n gelukkie gaan kom weet ek nie
Ek sal maar wag,maar laat weet maar.
Groete
Philip
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
- MJK
- Sr. Member

- Posts: 466
- Joined: Thu Mar 11, 2010 5:19 pm
Re: Sonic Cleaner
Regso Vlakvark
Baie dankie in elk geval dat jy aan ons dink daar!
Groete
Marius
Baie dankie in elk geval dat jy aan ons dink daar!
Groete
Marius
-
Philip
Re: Sonic Cleaner
Ek het vir my die Medop 4820 Ultrasonic Cleaner bestel
-2,5 liter
-160 Watt
Sal julle op hoogte hou
Groete
Philip
-2,5 liter
-160 Watt
Sal julle op hoogte hou
Groete
Philip
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Sonic Cleaner
PRYS?Philip wrote: Ek het vir my die Medop 4820 Ultrasonic Cleaner bestel
-2,5 liter
-160 Watt
Sal julle op hoogte hou
Groete
Philip
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
-
Philip
Re: Sonic Cleaner
Saam met die courier kostes so R2050,00cobb wrote:PRYS?Philip wrote: Ek het vir my die Medop 4820 Ultrasonic Cleaner bestel
-2,5 liter
-160 Watt
Sal julle op hoogte hou
Groete
Philip
-
THOMAST
- Hero Member

- Posts: 1892
- Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am
Re: Sonic Cleaner
Philip, hoeveel "atenuators"(weetie wat die afrikaanse naam issie, maar dis die bron van die vibrasie)het daai eenheid?
160W sal mooi werk!
My ou eenheid van 70W het gou gou sy gat gesien.
Het nou 'n industrie?le modelletjie met 2x atenuators - loop mooi!
160W sal mooi werk!
My ou eenheid van 70W het gou gou sy gat gesien.
Het nou 'n industrie?le modelletjie met 2x atenuators - loop mooi!
- James Wright
- Sr. Member

- Posts: 319
- Joined: Thu Mar 24, 2011 3:17 pm
Re: Sonic Cleaner
as daar ooit weer beskikbaar is sal ek ook een vat asb.
-
Philip
Re: Sonic Cleaner Update oor my 4820 ultrasonic cleaner
Voordele volgens my:
-Dit is n vinnige proses
-Die resep van my skoonmaakmiddel is goedkoop
-Die proses is effektief
-Doppe word binne en buite skoongemaak sowel as ''primer pocket''
Nadele:
-Die proses poleer nie die doppe nie,n Tumbler moet nog steeds gebruik word
-My Cleaner was R2050,maar het n kapasiteit van 2,5 L
Beslis die moeite werd volgens my!

Ek weet nie waar om te kyk nie ,maar sal probeer uitvind vir jou.THOMAST wrote: Philip, hoeveel "atenuators"(weetie wat die afrikaanse naam issie, maar dis die bron van die vibrasie)het daai eenheid?
160W sal mooi werk!
My ou eenheid van 70W het gou gou sy gat gesien.
Het nou 'n industrie?le modelletjie met 2x atenuators - loop mooi!
- Christiaan
- Jr. Member

- Posts: 81
- Joined: Wed Jun 08, 2011 1:05 pm
Re: Sonic Cleaner
More manne,
Ek is ook opsoek na n Cleaner en het op die volgende afgekom:
http://www.takealot.com/imports/usa?sup=usa&deptname=&isearch=Ultrasonic+Jewelry+cleaner&page=1
Hulle lewer verniet af tot einde Desember. Ek het alvoorheen by hulle produkte bestel en hulle het my nog nooit gedrop nie.
Ek ken nie regtig die goed nie, hoe lyk die pryse vir julle?
Christiaan

222 Rem
7x64 Brenneke
308 Win
12 Br O/U
9mm
7x64 Brenneke
308 Win
12 Br O/U
9mm
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Re: Sonic Cleaner
Christiaan
Hierdie is 1 pint 600ml dit begin klein raak die 750ml is seker die kleinste wat jy kan gaan hierdie is ook 110v eenhede so jy sal nog n 240v na 110v transformer ook koop
Hierdie is 1 pint 600ml dit begin klein raak die 750ml is seker die kleinste wat jy kan gaan hierdie is ook 110v eenhede so jy sal nog n 240v na 110v transformer ook koop

- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Sonic Cleaner
Vlakvark....
Is ons pakkies nog oppad?
Wat s? daai tracking papiere...
Eks nou al te opgewonde..kannie meer wag nie
Cheers
Is ons pakkies nog oppad?
Wat s? daai tracking papiere...
Eks nou al te opgewonde..kannie meer wag nie
Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Re: Sonic Cleaner
Manne ek kan net vir julle se die pakkie is deur doeane. nou moet Geno dit net kry die pos geld uit vind en dan kan ons prys uit werk. en dan na julle uit stuur uiteindelik

- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Sonic Cleaner
Lyk my jy weet meer daar in Oz as ons hier in SA. Daar is omtrent net more oor as ons kennis kry. Saterdag is beseringsdag vir baie. Hoop maar op die nuwe jaar vir nuus.Vlakvark wrote: Manne ek kan net vir julle se die pakkie is deur doeane. nou moet Geno dit net kry die pos geld uit vind en dan kan ons prys uit werk. en dan na julle uit stuur uiteindelik
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br