Sonic Cleaner

Vlakvark
Hero Member
Hero Member
Posts: 2325
Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am

Re: Sonic Cleaner

Post by Vlakvark »

1  Piet  Breedt  1
2  Fredd            1   
3  Nuwe Seun    1
4  Willem S        1
5  Christo          1
6  Tripod          3
7  SJ                1
8  Cobus            1
9  Swift              1
10 Geno          1
Image
Image
Vlakvark
Hero Member
Hero Member
Posts: 2325
Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am

Re: Sonic Cleaner

Post by Vlakvark »

Manne hier is so 10 minute video wat ek gemaak het dis maar sleg dis bitter moeilik om binne in die dop te probeer afneem.Eers het ek 25 .243 doppe gedoen die swart agter op is hoe ek hulle merk as ek ladings uitwerk.
Ek het toe 20 .270 doppe gedoen


Image

Image
Last edited by Vlakvark on Sun Nov 27, 2011 12:32 pm, edited 1 time in total.
Image
Image
Vlakvark
Hero Member
Hero Member
Posts: 2325
Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am

Re: Sonic Cleaner

Post by Vlakvark »

Laaste deel van video
Image
Image
Image
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: Sonic Cleaner

Post by Monrique (SJ) »

Vlakvark

Maak daai cleaners die doppe mooi skoon aan die binnekant ook? En hoe vind jy die cleaner?

Groetnis
Vlakvark
Hero Member
Hero Member
Posts: 2325
Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am

Re: Sonic Cleaner

Post by Vlakvark »

SJ
Daai doppe wat ek vandag skoon gemaak het is heel skoon binne in Ek maak my doppe na elke skiet  skoon so 8 minute in sonic cleaner en dan gooi ek hulle in die tumbler om mooi blink te maak ek maak eers my primer pockets skoon voor ek hulle in die sonic cleaner sit dan hou jou spoel middel langer
Ja ek dink daai spoel middel is beter as assyn en die ander tricks
Image
Image
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: Sonic Cleaner

Post by Monrique (SJ) »

Thanks

Ek kan nie wag tot die cleaner hier aanland nie!!

Groetnis
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: Sonic Cleaner

Post by Cobus(Cobb) »

Vlakvark

Thanx vir die video...plaas jy bietjie met ons gepraat het...jy was so stil en teruggetrokke :-X

Lyk my daai outjie werk mooi, laat maar weet oor die betalings...(ek is besig om met Tripod te reel vir 1 besending met ons 4 boxe)

SJ
Lyk my daai ding maak mooi binne skoon..

Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Philip

Re: Sonic Cleaner

Post by Philip »

Vlakkie,
Wanneer kry jy weer van die cleaners?Ek soek beslis een assok die skoonmaakmiddels.
Groete
Philip
0828807867
013 7955241
User avatar
MJK
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 466
Joined: Thu Mar 11, 2010 5:19 pm

Re: Sonic Cleaner

Post by MJK »

Vlakvark

Eish sien nou eers die post! As weer kry, sal jy asb my in gedagte hou!

As daar spaar een rondle, sit saam met SJ se pakkie....

Groete
Marius
Vlakvark
Hero Member
Hero Member
Posts: 2325
Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am

Re: Sonic Cleaner

Post by Vlakvark »

Philip en MJK

Jammer hulle is allmal uit en of daar weer gou so n gelukkie gaan kom weet ek nie
Image
Image
Philip

Re: Sonic Cleaner

Post by Philip »

Vlakvark wrote: Philip en MJK

Jammer hulle is allmal uit en of daar weer gou so n gelukkie gaan kom weet ek nie
Dankie,
Ek sal maar wag,maar laat weet maar.

Groete
Philip
Vlakvark
Hero Member
Hero Member
Posts: 2325
Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am

Re: Sonic Cleaner

Post by Vlakvark »

Cobb nee jong ek vloek soos n matroos as ek sukkel netnou( BAN ) hulle my ;D ;D ;D ;D :police:
Image
Image
User avatar
MJK
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 466
Joined: Thu Mar 11, 2010 5:19 pm

Re: Sonic Cleaner

Post by MJK »

Regso Vlakvark

Baie dankie in elk geval dat jy aan ons dink daar! :)

Groete
Marius
Philip

Re: Sonic Cleaner

Post by Philip »

Ek het vir my die Medop 4820 Ultrasonic Cleaner bestel
-2,5 liter
-160 Watt

Sal julle op hoogte hou
Groete
Philip
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: Sonic Cleaner

Post by Cobus(Cobb) »

Philip wrote: Ek het vir my die Medop 4820 Ultrasonic Cleaner bestel
-2,5 liter
-160 Watt

Sal julle op hoogte hou
Groete
Philip
PRYS?
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Philip

Re: Sonic Cleaner

Post by Philip »

cobb wrote:
Philip wrote: Ek het vir my die Medop 4820 Ultrasonic Cleaner bestel
-2,5 liter
-160 Watt

Sal julle op hoogte hou
Groete
Philip
PRYS?
Saam met die courier kostes so R2050,00
THOMAST
Hero Member
Hero Member
Posts: 1892
Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am

Re: Sonic Cleaner

Post by THOMAST »

Philip, hoeveel "atenuators"(weetie wat die afrikaanse naam issie, maar dis die bron van die vibrasie)het daai eenheid?
160W sal mooi werk!
My ou eenheid van 70W het gou gou sy gat gesien.
Het nou 'n industrie?le modelletjie met 2x atenuators - loop mooi!
User avatar
James Wright
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 319
Joined: Thu Mar 24, 2011 3:17 pm

Re: Sonic Cleaner

Post by James Wright »

as daar ooit weer beskikbaar is sal ek ook een vat asb.
Philip

Re: Sonic Cleaner Update oor my 4820 ultrasonic cleaner

Post by Philip »

Voordele volgens my:
-Dit is n vinnige proses
-Die resep van my skoonmaakmiddel is goedkoop
-Die proses is effektief
-Doppe word binne en buite skoongemaak sowel as ''primer pocket''

Nadele:
-Die proses poleer nie die doppe nie,n Tumbler moet nog steeds gebruik word
-My Cleaner was R2050,maar het n kapasiteit van 2,5 L

Beslis die moeite werd volgens my!
Groete
Philip
Philip

Re: Sonic Cleaner

Post by Philip »

THOMAST wrote: Philip, hoeveel "atenuators"(weetie wat die afrikaanse naam issie, maar dis die bron van die vibrasie)het daai eenheid?
160W sal mooi werk!
My ou eenheid van 70W het gou gou sy gat gesien.
Het nou 'n industrie?le modelletjie met 2x atenuators - loop mooi!
Ek weet nie waar om te kyk nie ,maar sal probeer uitvind vir jou.
User avatar
Christiaan
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 81
Joined: Wed Jun 08, 2011 1:05 pm

Re: Sonic Cleaner

Post by Christiaan »

More manne,

Ek is ook opsoek na n Cleaner en het op die volgende afgekom:

http://www.takealot.com/imports/usa?sup=usa&deptname=&isearch=Ultrasonic+Jewelry+cleaner&page=1

Hulle lewer verniet af tot einde Desember. Ek het alvoorheen by hulle produkte bestel en hulle het my nog nooit gedrop nie.

Ek ken nie regtig die goed nie, hoe lyk die pryse vir julle?

Christiaan
222 Rem
7x64 Brenneke
308 Win
12 Br O/U
9mm
Vlakvark
Hero Member
Hero Member
Posts: 2325
Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am

Re: Sonic Cleaner

Post by Vlakvark »

Christiaan

Hierdie is 1 pint  600ml dit begin klein raak die 750ml is seker die kleinste wat jy kan gaan hierdie is ook 110v eenhede so jy sal nog n 240v na 110v transformer ook koop
Image
Image
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: Sonic Cleaner

Post by Cobus(Cobb) »

Vlakvark....

Is ons pakkies nog oppad?
Wat s? daai tracking papiere...

Eks nou al te opgewonde..kannie meer wag nie

Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Vlakvark
Hero Member
Hero Member
Posts: 2325
Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am

Re: Sonic Cleaner

Post by Vlakvark »

Manne ek kan net vir julle se die pakkie is deur doeane. nou moet Geno dit net kry die pos geld uit vind en dan kan ons prys uit werk.  en dan na julle uit stuur uiteindelik
Image
Image
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Sonic Cleaner

Post by tripodmvr »

Vlakvark wrote: Manne ek kan net vir julle se die pakkie is deur doeane. nou moet Geno dit net kry die pos geld uit vind en dan kan ons prys uit werk.  en dan na julle uit stuur uiteindelik
Lyk my jy weet meer daar in Oz as ons hier in SA. Daar is omtrent net more oor as ons kennis kry. Saterdag is beseringsdag vir baie. Hoop maar op die nuwe jaar vir nuus.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Post Reply