Skiet iemand nog .38S&W??

Post Reply
User avatar
Penkop
Hero Member
Hero Member
Posts: 621
Joined: Tue Nov 16, 2010 11:29 am

Skiet iemand nog .38S&W??

Post by Penkop »

Goeienaand almal,

Die ou .38S&W is 'n heerlike rollie om mee te skiet; akkuraat en min skop. Maar ammunisie begin nou baie skaars raak.

Hoeveel ouens skiet nog hierdie kaliber?
Waar koop jul ammo?
Watse ladings laai julle?

Groete
Waar daar 'n rokie trek is daar 'n bier'tjie...
jmb

Re: Skiet iemand nog .38S&W??

Post by jmb »

'n Vriend van my he vir 'n ruk IDPA saam met my geskiet met 'n ou Webley in 3.8S&W. Die ding was nogal akkuraat met min terugskop. Dit is nou seker nie die beste SD kaliber op aarde nie maar pret om mee te speel. Hy skiet nou met 'n Ruger Speed Six.
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5124
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Skiet iemand nog .38S&W??

Post by Pvdw »

Het een gratis vir my vrou by 'n Tannie gekry wat hom wou ingee. Dis die ou polisie Smith&Wesson 4" loop rollie.

Ek giet self die loodpunte vir die .38S&W, size dit dan na .360". Dis 140gr swc(ek dink dis swc)

My vrou het 'n gewrig wat a.g.v 'n been disfunksie "gefuse" is. As gevolg daarvan skiet sy slegs met handwapens wat nie erg recoil nie.

Ons laai die 140gr loodpunte vir haar voor 2.1gr S121. Dit gee 'n tromp snelheid van so +/- 580ft/s. Die recoil is ook hanteerbaar en sy skiet maklik so 150-200 skote voor die hand begin pla. Maks. lading met S121 is 2.6gr.

Pas net op vir die S&W's wat" break top" is. Hulle rame is swakker en moet maar eerder nader aan die min. lading gelaai word.

Lekker laai en geniet die ou rollie.

Peet
Work to live, don"t live to work
User avatar
Penkop
Hero Member
Hero Member
Posts: 621
Joined: Tue Nov 16, 2010 11:29 am

Re: Skiet iemand nog .38S&W??

Post by Penkop »

Peet,

Aiman, hierdie ou rollie Het die merke op dat dit 'US Property' was en in Oostenryk gedien het net na WWII!!

Dis definitief nie die kragtigste kaliber op die mark nie, maar dodelik akkuraat en 'n plesier om te skiet!
Waar daar 'n rokie trek is daar 'n bier'tjie...
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5124
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Skiet iemand nog .38S&W??

Post by Pvdw »

Wel ek s? altyd 6 stadige loodpille in die teiken is beter as 20 blitse wat die hele wereld vol trek.

Ek speel lekker met my 9mm maar dis net so lekker vir my om terug te sit en te kyk hoe my vrou die ou SAP revolver geniet.

My Oberendorff Mauser 22 is natuurlik haar ander speelding. Sy haal hom net uit die skouer uit as die magesyn leeg is ;D ;D ;D 150 skote met die 22 is net hier om die draai vir haar.

Penkop jy kan maar gerus laai vir daai .38S&W. Die doppe is duur maar hulle hou amper vir ewig. Dit kos my nou 15c/koe?l, 6c vir kruit en 27c per slagdoppie. So ronte kos dan 48c. Dit maak op vir die duur doppe.

Peet
Work to live, don"t live to work
User avatar
SV MAD (Henk)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1653
Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm

Re: Skiet iemand nog .38S&W??

Post by SV MAD (Henk) »

Manne, het ook 'n 38 special met die kort neus (snub nose)
Skiet baie lekker, juis nou weer besig met laai.

Ek het 125gr punte gekry, wat is n lekker lading wat ek hulle kan laai? Nie te vinnig nie, net lekker vir paper punching.
Dan het ek ook standaard die 158gr punte, watse lading kan ek hulle laai?
Groete
ek soek nog wapens...
FE
Hero Member
Hero Member
Posts: 566
Joined: Sat Jul 02, 2011 10:21 pm

Re: Skiet iemand nog .38S&W??

Post by FE »

SV,

Jy moet op gunsite gaan kyk daar is 'n paar manne wat nog lekker speel met ladings, dalk kan hulle jou help.
Born to hunt, but forced to work!
User avatar
SV MAD (Henk)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1653
Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm

Re: Skiet iemand nog .38S&W??

Post by SV MAD (Henk) »

Sal graag wil, maar die werk blok dit :police:

Dankie
ek soek nog wapens...
FE
Hero Member
Hero Member
Posts: 566
Joined: Sat Jul 02, 2011 10:21 pm

Re: Skiet iemand nog .38S&W??

Post by FE »

sal gou kyk of ek nie vir jou iets daar kry nie!
Born to hunt, but forced to work!
langloop

Re: Skiet iemand nog .38S&W??

Post by langloop »

Ek kan een uit 'n boedel koop.  Sou julle dit aanbeveel, en indien wel teen watter prys?

Dankie manne
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5124
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Skiet iemand nog .38S&W??

Post by Pvdw »

Langloop is dit 'n 38S&W of 'n 38spl?? As it 'n 38S&W is sal ek nie meer as R250-300 vir hom betaal nie.

Die 38S&W is nie die ultimate selfverdedigings wapen nie en die ammo raak nou skaars en baie duur.

Hulle is ook gewoonlik baie ou rewolwers, baie van hulle is ou polisie of lugmag rewolwers.

Soos ek s?, ek sou nie 'n fortuin op een spandeer nie.

My vrou het egter een en dis 'n puik rewolwer vir haar aangesien die terugskop nie so agresief soos die 38Spl is nie.

Peet
Work to live, don"t live to work
FE
Hero Member
Hero Member
Posts: 566
Joined: Sat Jul 02, 2011 10:21 pm

Re: Skiet iemand nog .38S&W??

Post by FE »

SV MAD,

Hier is inligting wat 'n man my gegee het op gunsite hoop dit kan jou help.

Groete

FE

Somchem sez 3.9 grains of S121 behind the 158 grain bullet (s? vir hom dis 'n koe?l!) is max. It gives me 641 fps, which is pretty much exactly what Somchem claims. However, I've also parked 5.5 grains of MP200 behind the same 158gr JSP for 840fps from the same gun, so Somchem se ma se pienk pajamas.

I havn't tried 125 grainers, but Somchem sez 5.2 S121 for 830 fps max. Try 4.5 for all day paper punching.
Born to hunt, but forced to work!
User avatar
SV MAD (Henk)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1653
Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm

Re: Skiet iemand nog .38S&W??

Post by SV MAD (Henk) »

Ek het gefigure ek laai 4.6gr op beide koels, 158gr en die 125gr. Daar gaan 'n bietjie verskil in spoed wees, maar vir die 15m paper punching is dit minimaal.

Sal julle dit aanbeveel, of is ek besig om k(n)akkies droog te maak?
ek soek nog wapens...
bobby
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 356
Joined: Fri Jan 29, 2010 6:28 pm

Re: Skiet iemand nog .38S&W??

Post by bobby »

sv mad
you must first find out if it's a 38spl or 38s+w caliber . the 38s+w round looks like a 9mmp round with a rim .

if 38s+w load 158gr swc with 2,8gr mp200

if 38spl try158gr swc with 4,5gr mp200

what i do to reload 38s+w cartriges , i use the 38spl die to resise and deprime and a 9mmp dies to bell the mouths and seat the bullet .

YOU CAN SHOOT THE 38S+W LOADS IN A 38SPL REVOLVER BUT NOT THE OTHER WAY AROUND .

cheers bobby
Frikjordaan
Full Member
Full Member
Posts: 217
Joined: Wed May 11, 2011 9:35 pm

Re: Skiet iemand nog .38S&W??

Post by Frikjordaan »

Hallo Penkop.

Skiet die .38 S&W heel gereeld.
Het jy  doppe en herlaai matryse?
laat weet PM asb
Groete
Frik
Karasberge Namibi
User avatar
SV MAD (Henk)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1653
Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm

Re: Skiet iemand nog .38S&W??

Post by SV MAD (Henk) »

dis die 38 special.
Het aandag aand so paar patrone gelaai, sal more bietjie kyk hoe skiet hulle.
ek soek nog wapens...
Post Reply