308 jakkals skiet
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
308 jakkals skiet
ek weet 308 is nie jou idiale jakkals geweer nie. maar, dis al wat ek het. ek laai nosler bt vir die job, 42,8gr s335. spoed van 2750. in plaas van 200m, het ek hom op 170 gezero. volgens heinrich het 'n mens 'n 5" target op jakkals. as kettie op 170 gezero word, tref ek die 5" tussen my en 225m sonder om toe te gee. dink nie dis te sleg.
HOU HOM DAAI DIKTE
- Yalair
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm
Re: 308 jakkals skiet
Wat is die idiale jakkals geweer
daar is nie so iets nie, vra eerder wie is die idiale jakkals skut, maak nie saak met wat jy skiet nie skiet hom net dood broer 
Groete
Ben
Groete
Ben
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 308 jakkals skiet
Ek weet die 125gr pille vir die 308 is nie maklik bekombaar en hul BC's is nie so goed nie. Dit lyk tog nie na 'n slegte roep vir jakkals skiet nie. Lyk of mens maklik 3000fps sal kan bereik.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: 308 jakkals skiet
het vergeet om te se, dis 150gr punte. wil nie ligter laai. wil geweer net uithaal, en 'n jakkals tot kudu skiet.
HOU HOM DAAI DIKTE
- iceman1982
- Hero Member

- Posts: 538
- Joined: Wed May 19, 2010 6:07 pm
Re: 308 jakkals skiet
Nee wat, ek het ook daardie een vir lank probeer. Dit werk nie. Ek skiet 130's in my 308 Win, so hy skiet plat genoeg. Maar nou sit ek met n 6mm in my kluis wat ek nie weet hoe hy daar gekom het nie.cassie_calvinia wrote: het vergeet om te se, dis 150gr punte. wil nie ligter laai. wil geweer net uithaal, en 'n jakkals tot kudu skiet.
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: 308 jakkals skiet
ek skiet met n 308 jakkalse. het al omtrent alle gewigte al getoets tot 180grn. skiet tans met 110grn v-max. kry so 3050f/s. wil hom nie vinniger he nie. hier by ons is redelik bos. ek sal selde kan roep en verder as 200m kan sien. ek zero op 150m en mik dan nooit af nie. ek het al goeie resultate met hornady 130grn ook gekry. nou die dag n groot vark geskiet met n 167grn Lapua. van alles wat ek al in die geweer probeer het het die 150gr die beste sy trajek gehou. die 110 en 130 verloor sommer gou sy momentum teenoor die 150grn.
as ek die 110grn gebruik en stel hom zero op 150grn. dan kan ek die 150 en 167gr tot op 200m maar dieselfde mik. al hoekom ek die 110grn van hou is omdat dit net net min genoeg recoil sodat ek my skootplasing kan sien. nes ek opgaan na 130 of 150grn dan is die recoil net daai bietjie meer dat ek nie altyd al my skote kan sien nie.
as ek vir n inkomste jakkalse en katte geskiet het dan sou ek twee dinge moes verander. ek sou beter moes begin skiet en ak sou waarskeinlik dan n doelgerigte varminter soos n 22-250 of een van die haastige 6mm's aanskaf.
308 is dodelik.
[img width=560 height=420]http://i775.photobucket.com/albums/yy34 ... C02326.jpg[/img]

Last edited by James Wilson on Tue Nov 15, 2011 3:04 pm, edited 1 time in total.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: 308 jakkals skiet
myne ook eers op 150 gezero. hy was 'n bietjie laag op 200m, te zero ek hom na 170. hy hol nou lekker 4" trajek, so daar nog spasie vir fouteer ook. jagbehep, stem saam, sal sy recoil dalk bietjie wil af he, maar, ek sien darm hoe bok val in scope, so, ek heel tevrede. as ek gaan springbok skiet, stel ek paar clicks op, dan val hul lekke op 300m. ek jag ook nie jakkals prof nie. net by buurmense. hier en daar 'n vriend. so 308 met sy 150gr noslers koning vir my doel.
HOU HOM DAAI DIKTE
- Dirkie
- Sr. Member

- Posts: 355
- Joined: Tue Oct 25, 2011 7:50 am
Re: 308 jakkals skiet
Ice,
Baie mooi jakkals daai en dit lyk vir my soos n kopskoot
Groetnis
Baie mooi jakkals daai en dit lyk vir my soos n kopskoot
Groetnis
Ou honde loop laat...
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: 308 jakkals skiet
Jagbehep! wrote: ek skiet met n 308 jakkalse. het al omtrent alle gewigte al getoets tot 180grn. skiet tans met 110grn v-max. kry so 3050f/s. wil hom nie vinniger he nie. hier by ons is redelik bos. ek sal selde kan roep en verder as 200m kan sien. ek zero op 150m en mik dan nooit af nie. ek het al goeie resultate met hornady 130grn ook gekry. nou die dag n groot vark geskiet met n 167grn Lapua. van alles wat ek al in die geweer probeer het het die 150gr die beste sy trajek gehou. die 110 en 130 verloor sommer gou sy momentum teenoor die 150grn.
as ek die 110grn gebruik en stel hom zero op 150grn. dan kan ek die 150 en 167gr tot op 200m maar dieselfde mik. al hoekom ek die 110grn van hou is omdat dit net net min genoeg recoil sodat ek my skootplasing kan sien. nes ek opgaan na 130 of 150grn dan is die recoil net daai bietjie meer dat ek nie altyd al my skote kan sien nie.
as ek vir n inkomste jakkalse en katte geskiet het dan sou ek twee dinge moes verander. ek sou beter moes begin skiet en ak sou waarskeinlik dan n doelgerigte varminter soos n 22-250 of een van die haastige 6mm's aanskaf.
308 is dodelik.
[img width=560 height=420]http://i775.photobucket.com/albums/yy34 ... C02326.jpg[/img]
Sommer spoggerig man!!!
Groetnis
- Izak H
- Sr. Member

- Posts: 343
- Joined: Sun Jun 14, 2009 9:38 am
Re: 308 jakkals skiet
Naand cassie
Ek skiet die afgelope 5 jaar met 110gr v-max'e in my 308, S341 50gr, 3200vt/s en hulle werk goed vir my. Ek het vroe?r vanjaar gesukkel om v-max'e te kry toe probeer ek 110gr Sierra Varminters, manne werk hulle nou lekker, ek het "one-shot kills" gehad op jakkals, rooikat, blesbok, vlakvark en koedoe. In die toekoms sal ek jag met Sierra's en jakkalse & katte skiet met die v-max'e !
My ondervindinge
Izak H

- Problem Animal Control
- Sr. Member

- Posts: 385
- Joined: Tue Sep 15, 2009 8:16 pm
Re: 308 jakkals skiet
Manne
Alles val voor my 308 met die 167gr Lapua Scenars. Jagbehep,het jy nog 167s?
Groette
PAC
Alles val voor my 308 met die 167gr Lapua Scenars. Jagbehep,het jy nog 167s?
Groette
PAC
9mm S&W
9mm Norinco
.38Spl Luger
.38Spl Luger
.22BRNO
.22Krico
.22Hornet
.44Magnum Ruger
.410
12Br CBC
12Br S&W
12Br S&W
.303BSA
.308BRNO (ou betroubaar)
Ruger Mini14 223
Solank daar lood in die lug is,het ons hoop!!!!
9mm Norinco
.38Spl Luger
.38Spl Luger
.22BRNO
.22Krico
.22Hornet
.44Magnum Ruger
.410
12Br CBC
12Br S&W
12Br S&W
.303BSA
.308BRNO (ou betroubaar)
Ruger Mini14 223
Solank daar lood in die lug is,het ons hoop!!!!
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: 308 jakkals skiet
ek het nog so 12, maar ek pas hulle soos goud op. het jy nog n kontak vir hulle?
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- Problem Animal Control
- Sr. Member

- Posts: 385
- Joined: Tue Sep 15, 2009 8:16 pm
Re: 308 jakkals skiet
Hehehehe,ek het nog. Ons moet praat.
9mm S&W
9mm Norinco
.38Spl Luger
.38Spl Luger
.22BRNO
.22Krico
.22Hornet
.44Magnum Ruger
.410
12Br CBC
12Br S&W
12Br S&W
.303BSA
.308BRNO (ou betroubaar)
Ruger Mini14 223
Solank daar lood in die lug is,het ons hoop!!!!
9mm Norinco
.38Spl Luger
.38Spl Luger
.22BRNO
.22Krico
.22Hornet
.44Magnum Ruger
.410
12Br CBC
12Br S&W
12Br S&W
.303BSA
.308BRNO (ou betroubaar)
Ruger Mini14 223
Solank daar lood in die lug is,het ons hoop!!!!
- Sean SSR
- Jr. Member

- Posts: 60
- Joined: Wed Feb 08, 2012 10:44 am
-
Flip Fouche
- Hero Member

- Posts: 584
- Joined: Mon Nov 29, 2010 5:26 pm
Re: 308 jakkals skiet
Vandag my Terminator by Clerence laat opsit.
WAT N PLESIER.
Die groeperning op 200m fantasties.
.308 groete.
Flip
WAT N PLESIER.
Die groeperning op 200m fantasties.
.308 groete.
Flip
.22 K Hornet Anchuts
204 ruger
.243 AI Savge
.2506 Zastava
6.5 Creedmoor Howa
.308 Musgrave Mod 80
300wsm Savage
12 Boor Maverick Pump Action
204 ruger
.243 AI Savge
.2506 Zastava
6.5 Creedmoor Howa
.308 Musgrave Mod 80
300wsm Savage
12 Boor Maverick Pump Action