308 jakkals skiet

Post Reply
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

308 jakkals skiet

Post by cassie_calvinia »

ek weet 308 is nie jou idiale jakkals geweer nie. maar, dis al wat ek het. ek laai nosler bt vir die job, 42,8gr s335. spoed van 2750. in plaas van 200m, het ek hom op 170 gezero. volgens heinrich het 'n mens 'n 5" target op jakkals. as kettie op 170 gezero word, tref ek die 5" tussen my en 225m sonder om toe te gee. dink nie dis te sleg.
HOU HOM DAAI DIKTE
User avatar
Yalair
Hero Member
Hero Member
Posts: 917
Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm

Re: 308 jakkals skiet

Post by Yalair »

Wat is die idiale jakkals geweer  ??? daar is nie so iets nie, vra eerder wie is die idiale jakkals skut, maak nie saak met wat jy skiet nie skiet hom net dood broer  ;D

Groete
Ben
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: 308 jakkals skiet

Post by tripodmvr »

Ek weet die 125gr pille vir die 308 is nie maklik bekombaar en hul BC's is nie so goed nie. Dit lyk tog nie na 'n slegte roep vir jakkals skiet nie. Lyk of mens maklik 3000fps sal kan bereik.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: 308 jakkals skiet

Post by cassie_calvinia »

het vergeet om te se, dis 150gr punte. wil nie ligter laai. wil geweer net uithaal, en 'n jakkals tot kudu skiet.
HOU HOM DAAI DIKTE
User avatar
iceman1982
Hero Member
Hero Member
Posts: 538
Joined: Wed May 19, 2010 6:07 pm

Re: 308 jakkals skiet

Post by iceman1982 »

cassie_calvinia wrote: het vergeet om te se, dis 150gr punte. wil nie ligter laai. wil geweer net uithaal, en 'n jakkals tot kudu skiet.
Nee wat, ek het ook daardie een vir lank probeer. Dit werk nie. Ek skiet 130's in my 308 Win, so hy skiet plat genoeg. Maar nou sit ek met n 6mm in my kluis wat ek nie weet hoe hy daar gekom het nie.
Marius Goosen
Port Elizabeth , South Africa
bp@cybersmart.co.za
+27828205387
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4596
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: 308 jakkals skiet

Post by James Wilson »

ek skiet met n 308 jakkalse.  het al omtrent alle gewigte al getoets tot 180grn.  skiet tans met 110grn v-max. kry so 3050f/s. wil hom nie vinniger he nie. hier by ons is redelik bos. ek sal selde kan roep en verder as 200m kan sien. ek zero op 150m en mik dan nooit af nie.  ek het al goeie resultate met hornady 130grn ook gekry. nou die dag n groot vark geskiet met n 167grn Lapua.  van alles wat ek al in die geweer probeer het het die 150gr die beste sy trajek gehou.  die 110 en 130 verloor sommer gou sy momentum teenoor die 150grn.

as ek die 110grn gebruik en stel hom zero op 150grn. dan kan ek die 150  en 167gr tot op 200m maar dieselfde mik.  al hoekom ek die 110grn van hou is omdat dit net net min genoeg recoil sodat ek my skootplasing kan sien.  nes ek opgaan na 130 of 150grn dan is die recoil net daai bietjie meer dat ek nie altyd al my skote kan sien nie.

as ek vir n inkomste jakkalse en katte geskiet het dan sou ek twee dinge moes verander. ek sou beter moes begin skiet en ak sou waarskeinlik dan n doelgerigte varminter soos n 22-250 of een van die haastige 6mm's aanskaf.

308 is dodelik.  
[img width=560 height=420]http://i775.photobucket.com/albums/yy34 ... C02326.jpg[/img]
Last edited by James Wilson on Tue Nov 15, 2011 3:04 pm, edited 1 time in total.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: 308 jakkals skiet

Post by cassie_calvinia »

myne ook eers op 150 gezero. hy was 'n bietjie laag op 200m, te zero ek hom na 170. hy hol nou lekker 4" trajek, so daar nog spasie vir fouteer ook. jagbehep, stem saam, sal sy recoil dalk bietjie wil af he, maar, ek sien darm hoe bok val in scope, so, ek heel tevrede. as ek gaan springbok skiet, stel ek paar clicks op, dan val hul lekke op 300m. ek jag ook nie jakkals prof nie. net by buurmense. hier en daar 'n vriend. so 308 met sy 150gr noslers koning vir my doel.
HOU HOM DAAI DIKTE
User avatar
Dirkie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 355
Joined: Tue Oct 25, 2011 7:50 am

Re: 308 jakkals skiet

Post by Dirkie »

Ice,

Baie mooi jakkals daai en dit lyk vir my soos n kopskoot ;)

Groetnis
Ou honde loop laat...
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: 308 jakkals skiet

Post by Monrique (SJ) »

Jagbehep! wrote: ek skiet met n 308 jakkalse.  het al omtrent alle gewigte al getoets tot 180grn.  skiet tans met 110grn v-max. kry so 3050f/s. wil hom nie vinniger he nie. hier by ons is redelik bos. ek sal selde kan roep en verder as 200m kan sien. ek zero op 150m en mik dan nooit af nie.  ek het al goeie resultate met hornady 130grn ook gekry. nou die dag n groot vark geskiet met n 167grn Lapua.  van alles wat ek al in die geweer probeer het het die 150gr die beste sy trajek gehou.  die 110 en 130 verloor sommer gou sy momentum teenoor die 150grn.

as ek die 110grn gebruik en stel hom zero op 150grn. dan kan ek die 150  en 167gr tot op 200m maar dieselfde mik.  al hoekom ek die 110grn van hou is omdat dit net net min genoeg recoil sodat ek my skootplasing kan sien.  nes ek opgaan na 130 of 150grn dan is die recoil net daai bietjie meer dat ek nie altyd al my skote kan sien nie.

as ek vir n inkomste jakkalse en katte geskiet het dan sou ek twee dinge moes verander. ek sou beter moes begin skiet en ak sou waarskeinlik dan n doelgerigte varminter soos n 22-250 of een van die haastige 6mm's aanskaf.

308 is dodelik.  
[img width=560 height=420]http://i775.photobucket.com/albums/yy34 ... C02326.jpg[/img]

Sommer spoggerig man!!! ;D ;D ;D


Groetnis
User avatar
Izak H
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 343
Joined: Sun Jun 14, 2009 9:38 am

Re: 308 jakkals skiet

Post by Izak H »

Naand cassie

Ek skiet die afgelope 5 jaar met 110gr v-max'e in my 308, S341 50gr, 3200vt/s en hulle werk goed vir my. Ek het vroe?r vanjaar gesukkel om v-max'e te kry toe probeer ek 110gr Sierra Varminters, manne werk hulle nou lekker, ek het "one-shot kills" gehad op jakkals, rooikat, blesbok, vlakvark en koedoe. In die toekoms sal ek jag met Sierra's en jakkalse & katte skiet met die v-max'e !

My ondervindinge
Izak H
User avatar
Problem Animal Control
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 385
Joined: Tue Sep 15, 2009 8:16 pm

Re: 308 jakkals skiet

Post by Problem Animal Control »

Manne
Alles val voor my 308 met die 167gr Lapua Scenars. Jagbehep,het jy nog 167s?

Groette
PAC
9mm S&W
9mm Norinco
.38Spl Luger
.38Spl Luger
.22BRNO
.22Krico
.22Hornet
.44Magnum Ruger
.410
12Br CBC
12Br S&W
12Br S&W
.303BSA
.308BRNO (ou betroubaar)
Ruger Mini14 223

Solank daar lood in die lug is,het ons hoop!!!!
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4596
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: 308 jakkals skiet

Post by James Wilson »

ek het nog so 12, maar ek pas hulle soos goud op.  het jy nog n kontak vir hulle?
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
Problem Animal Control
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 385
Joined: Tue Sep 15, 2009 8:16 pm

Re: 308 jakkals skiet

Post by Problem Animal Control »

Hehehehe,ek het nog. Ons moet praat.
9mm S&W
9mm Norinco
.38Spl Luger
.38Spl Luger
.22BRNO
.22Krico
.22Hornet
.44Magnum Ruger
.410
12Br CBC
12Br S&W
12Br S&W
.303BSA
.308BRNO (ou betroubaar)
Ruger Mini14 223

Solank daar lood in die lug is,het ons hoop!!!!
User avatar
Sean SSR
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 60
Joined: Wed Feb 08, 2012 10:44 am

Re: 308 jakkals skiet

Post by Sean SSR »

308 rules
As ek net so slim soos n jak was.??
Flip Fouche
Hero Member
Hero Member
Posts: 584
Joined: Mon Nov 29, 2010 5:26 pm

Re: 308 jakkals skiet

Post by Flip Fouche »

Vandag my Terminator by Clerence laat opsit.

WAT N PLESIER.

Die groeperning op 200m fantasties.

.308 groete.

Flip
.22 K Hornet Anchuts
204 ruger
.243 AI Savge
.2506 Zastava
6.5 Creedmoor Howa
.308 Musgrave Mod 80
300wsm Savage
12 Boor Maverick Pump Action
Post Reply