Baie respek vir die laaaang skote
Posted: Sun Feb 07, 2010 9:33 am
Ek het gister begin oefen op die laaang skote en ek moet se dit wil gedoen wees.. Baie respek vir die manne wat jakkies omgooi op daai ver afstande
Ek is nog 'n "groentjie" as dit kom by die lang skote , maar ek wil beter vertroud wees as ek daai 1 nag vir jakkie so 'n lang gooi wil gooi en nie wil mis.
Ek herlaai nog nie self en skiet met Highland SX 117gr op die .25-06. Ek begin nou my eie videos maak om agterna te kyk en bietjie self te leer waar die foute is, en waar ek moet verbeter.
Ek het sommer 2 op photobucket opgesit as julle manne wil kyk. Die skote is op 300m gedoen.
http://s929.photobucket.com/albums/ad135/Raven1974/?action=view¤t=MOV022.flv
http://s929.photobucket.com/albums/ad135/Raven1974/?action=view¤t=MOV023.flv
Groete Norton