Baie respek vir die laaaang skote

Everything regarding Long Range Shooting and Hunting here / Alles rakende Langafstand skiet en jag hier
Post Reply
User avatar
Raven
Hero Member
Hero Member
Posts: 1910
Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm

Baie respek vir die laaaang skote

Post by Raven »

Ek het gister begin oefen op die laaang skote en ek moet se dit wil gedoen wees.. Baie respek vir die manne wat jakkies omgooi op daai ver afstande
Ek is nog 'n "groentjie" as dit kom by die lang skote , maar ek wil beter vertroud wees as ek daai 1 nag vir jakkie so 'n lang gooi wil gooi en nie wil mis.
Ek herlaai nog nie self en skiet met Highland SX 117gr op die .25-06. Ek begin nou my eie videos maak om agterna te kyk en bietjie self te leer waar die foute is, en waar ek moet verbeter.

Ek het sommer 2 op photobucket opgesit as julle manne wil kyk. Die skote is op 300m gedoen.

http://s929.photobucket.com/albums/ad135/Raven1974/?action=view&current=MOV022.flv

http://s929.photobucket.com/albums/ad135/Raven1974/?action=view&current=MOV023.flv

Groete Norton
Last edited by Raven on Sun Feb 07, 2010 9:34 am, edited 1 time in total.
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Baie respek vir die laaaang skote

Post by Francois Marais »

Norton

Goeie groep vi 300 m met koop patrone, jy kan net dankie se dis nie n regte jakkals anders was hy dood van ouderdom voor die eerste skoot by hom was ;) ;)

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
Raven
Hero Member
Hero Member
Posts: 1910
Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm

Re: Baie respek vir die laaaang skote

Post by Raven »

  ;D  ;D  ;D ;D

Ek hoor jou Francois, Ek is 1 van die dae by die ligter punte.
Die crony wys 2990 tot 3010fps met daai 117g koop patrone.

Die herlaai equipment is duur, wik en weeg nog vanaf LEE na Redding toe(gaan eers einde van die maand koop)
EK moet eers my 108trippie en kursus geld betaal.

Norton
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Post Reply