Page 1 of 1

KURSUSSE IN NAMIBIE

Posted: Fri Feb 05, 2010 4:25 pm
by Francois Marais
Almal

Dit is nou amptelik:

DR. Jaracal homself kom gee kursus in Duitswes.

Hein kom voor ons see trippie op en gaan twee kursusse aanbied.

Een in die suide, Keetmans-Grunau se wereld. Die kursus gaan die 16-17 April wees. Ek sal vi Louis vra om die kontakpersoon se besonderhede te plaas.

Dan DV. Maandag 19 April 2010, sal daar n kursus in Windhoek wees. Op hierdie kursus kan getalle n probleem raak, en vra ek dat alle belangstellendes my so gou as moontlik kontak, as da n probleem is dat ek n groter venue kan reel.

Kursus kos n N$ 1000.00, per persoon, dit sluit n DVD en n CD met klanke in, asook n praktiese dagroep demonstrasie.

Hierdie is die gulde geleentheid om daardie ou kennis wat aan die vervaag is weer op te skerp, of as jy nog gladnie n kursus gedoen het nie, daardie waardevolle inligting te kom kry om jou suksesse sommer so n hupstoot te gee.

Alle belangstellendes laat weet asb vroegtydig.

Mooi loop
Francois

Re: KURSUSSE IN NAMIBIE

Posted: Fri Feb 05, 2010 5:16 pm
by Louis102
Dit is inderdaad so! Francois praat die waarheid.  Hierdie is 'n ideale geleentheid om die meester self die kuns af te vra.  Vir alles wat daar te weet is rondom die jag van Roofdiere soos jakkalse en rooikat, maak 'n afspraak en moet dit nie misloop nie!

Enige persoon wat die kursus wil bywoon in die Gr?nau / Karasburg / Keetmanshoop /  area kan my gerus kontak.  Op die oomblik probeer ons die belangstelling bepaal en sal die kursus op die mees gele?/sentrale plek aanbied.  Gesels gerus met my indien jy sou belang stel.

Kontak my by:  TEL: (063) 266 020 of E-Pos my by kudubergfarm@iway.na

Re: KURSUSSE IN NAMIBIE

Posted: Sat Feb 06, 2010 8:31 pm
by Raven
Ek wil DEFINITIEF die kursus bywoon, so Francois jy kan maar 'n plek boek vir my.
Ons praat weer..Groete

Norton

Re: KURSUSSE IN NAMIBIE

Posted: Sun Feb 07, 2010 2:12 pm
by Skolla
Louis

Ek wil ook die kusus bywoon maar dit gaan bietjie taai wees om maandag in Windhoek te wees en woensdag Myl 108 toe te ry.Ek dink daaraan om liewer dan die kursus in die suide by te woon,so hou my asb in gedagte.
Groete
Kobus(Skolla)

Re: KURSUSSE IN NAMIBIE

Posted: Sun Feb 07, 2010 9:19 pm
by Louis102
Kobus Scholtz wrote: Ek dink daaraan om liewer dan die kursus in die suide by te woon,so hou my asb in gedagte.
(Skolla)
Skolla

Doen so, sal meer details gee na afloop van die Karasburg-DLU vergadering.  Dink dit vind plaas op 22 Februarie (praat onder korreksie)

Groete
Louis

Re: KURSUSSE IN NAMIBIE

Posted: Mon Feb 08, 2010 8:23 am
by namhunt
Francois

Jy kan vir my + 1 boek.

Groete
Daan

Re: KURSUSSE IN NAMIBIE

Posted: Thu Feb 11, 2010 12:37 pm
by Skolla
Almal wat belang stel(Namibia)

Oom Dave Rab? het my vanoggend gebel. Tewis van Oudtshoorn en Johan van Schalkwyk gaan op 23/02/2010 op Kalkrand n kursus aanbied en 24 of 25/02/2010 op Uhlenhorst. Indien iemand belang stel Oom Dave kan gekontak word by 063-264138 of 081-124-0138.

Kobus Scholtz

Re: KURSUSSE IN NAMIBIE

Posted: Thu Feb 11, 2010 12:53 pm
by Raven
Kobus,
Ek sal maar vasbyt vir Hein se kursus.

Dankie

Re: KURSUSSE IN NAMIBIE

Posted: Thu Feb 11, 2010 2:30 pm
by tafjak
Raves
Raven wrote:Ek sal maar vasbyt vir Hein se kursus.
Miskien 'n wyse besluit!

Re: KURSUSSE IN NAMIBIE

Posted: Thu Feb 11, 2010 3:06 pm
by Louis102
tafjak wrote: Raves
Raven wrote:Ek sal maar vasbyt vir Hein se kursus.
Miskien 'n wyse besluit!
Tafjak/Raves/Skolla

Ek weet nie.  Dink julle dit gaan weer uitgestel word?  Oom Dave klink verseker dat dit di? slag gaan afkom.  Sal maar sien. 

Ek glo nie dat 'n mens enigsins meer as Heinrich se kursus nodig het nie, maar uit nuuskierigheid uit wil ek dalk tog loop hoor wat die manne kwytraak.  Volgens Oom Dave is hierdie van Schalkwyk ou nou net di? kenner en saam met van Oudshoring bied hulle die heel beste kursus in jakkalsjag wat bestaan (seker in die heelal, maar dit wil ek sien!)  Nou ek weet nie hoeveel Oom Dave van jakkalsroep weet nie, maar hy reken dat hierdie manne s? dat staanplek 80% van jou sukses beteken.  Dog toe dit klink darem t? bekend.

Wil maar net vra dat Jaracal-manne nie te veel ore uitleen waar suursop deur geloop het nie. 

Louis

Re: KURSUSSE IN NAMIBIE

Posted: Thu Feb 11, 2010 3:22 pm
by tafjak
Louis
Louis102 wrote: Dink julle dit gaan weer uitgestel word?  ......Oom Dave klink verseker dat dit di? slag gaan afkom. ....... Sal maar sien. ...... nie te veel ore uitleen waar suursop deur geloop het nie. 
Ja Louis, alles moontlikhede, maar die belangrikste van almal is die "suursop wat deur geloop het".

Soos ons almal weet is dit moeilik om jouself te verdedig op byeenkomste waar jyself nie teenwoordig is nie. Beloftes maak ook nog steeds skuld, al is dit in die "Nuwe Verbeterde Suid-Afrika". En moenie die kursus misloop as dit enigsins moontlik is nie. Elke stukkie raad is 'n bonus.

Re: KURSUSSE IN NAMIBIE

Posted: Thu Feb 11, 2010 8:45 pm
by Francois Marais
Almal, ek weer hier. Antwoord soma almal so in een post.

Raven, jou plek is geboek.

Skolla, jy kan mos maar maak soos Louis, en die kurus doen Maandag die 19de April, die aand hier oorslaap, en die volgende dag ry ons tot in Henties, en Woensdag ry ons 108 toe.

Daan, jou plek is geboek + 1.

Skolla, gaan jy nog die Hein kursus doen?? Laat weet asb. Hoop die Tewis kursus kom die slag af. Sal graag wil hoor wat hy as verskoning aan te bied het.

Louis, ja ek ook, ek wil graag gaan hoor van die tale wat jakkalse praat, en volgens oom Dave het die Johan ou glo al die groot geeste in die jakkalsroep wereld homself geleer. Sal hom graag wil ontmoet.

Taffie, moenni  worry nie, ek en Louis sal Hein se fort hou vi hom daar, we are Jaracal brothers.

Mooi loop
Francois

Re: KURSUSSE IN NAMIBIE

Posted: Thu Feb 11, 2010 9:04 pm
by Christo
Francois Marais wrote: Taffie, moenni  worry nie, ek en Louis sal Hein se fort hou vi hom daar, we are Jaracal brothers.
So praat 'n Jaracal brother  ;)

Christo

Re: KURSUSSE IN NAMIBIE

Posted: Thu Feb 11, 2010 10:19 pm
by Skolla
Francois/Louis

Ek gaan definitief Hein se kursus doen, weet nog net nie suid of noord nie.
Oom Dave is n "customer" van ons, so ek mag dalk vrywillig verplig voel na alle moeite wat hy gedoen het. Miskien moet ek die werk vra om my te "sponsor".Twee vlie? met een klap.

Skolla

Re: KURSUSSE IN NAMIBIE

Posted: Thu Feb 11, 2010 10:35 pm
by Francois Marais
Skolla

No problem, as jy weet wa jy wil gaan, laat my net weet asb, weet jy dalk al wat Boeta se planne is, die man is ma stil deesdae.

Sal hom more n lui gee.

Mooi loop
Francois

Re: KURSUSSE IN NAMIBIE

Posted: Fri Feb 12, 2010 9:04 am
by tafjak
Francois
Taffie, moenni  worry nie, ek en Louis sal Hein se fort hou vi hom daar, we are Jaracal brothers.
... nee wat Francois, niemand sal bekommerd word nie. Geniet Tewis se kursus en hou die jakkals se naam hoog! Sal self ene eendag deurwerk as die datums net kan korrespondeer.

Re: KURSUSSE IN NAMIBIE

Posted: Fri Feb 12, 2010 9:41 am
by Ambessa
Hallo Francois Marais
Francois Marais wrote:...moenni  worry nie, ek en Louis sal Hein se fort hou vi hom daar, we are Jaracal brothers.
...the spies who came in from the cold (or is it the hot...?)...

Onthou om goed te camo...

Ambessa

Re: KURSUSSE IN NAMIBIE

Posted: Fri Feb 12, 2010 2:17 pm
by Louis102
Ambessa wrote:
Onthou om goed te camo...
Ambessa

Ek het juis die eerste "sample" Jaracalhemp in my besit.  Sal myself met 'n Jaracalhemp kamoefleer.  ;D ;D

Groetnis
Louis

Ns.  Wag nou vir hemde van 'n beter kwaliteit materiaal.  Sal spoedig iets h? wat julle kan bestel in die lyn van Jaracal-klerasie.  Alles ten bate van ons Jaracal fonds.

Re: KURSUSSE IN NAMIBIE

Posted: Fri Feb 12, 2010 10:28 pm
by Ambessa
Hallo Louis102
Louis102 wrote:...die eerste "sample" Jaracalhemp in my besit.  Sal myself met 'n Jaracalhemp kamoefleer. 
Mooi. Het gou ge"search" en weer die volgende opgespoor, amper begin dink die Phantom ... het stilletjies weggeraak
Ambessa wrote:...hou van jou weergawe van Phantom of the Jaracal...
Gee die hond wind...

Ambessa

Re: KURSUSSE IN NAMIBIE

Posted: Fri Feb 12, 2010 11:08 pm
by Louis102
Ambessa wrote: ...amper begin dink die Phantom ... het stilletjies weggeraak...
Ambessa

Jy en Britsman moet nou nie die Phantom of Jaracal onderskat nie!

Louis

Re: KURSUSSE IN NAMIBIE

Posted: Fri Feb 12, 2010 11:12 pm
by Ambessa
Hallo Louis102
Louis102 wrote:...Jy en Britsman moet nou nie die Phantom of Jaracal onderskat nie!
Jy weet mos hoe toets 'n mens of iets nog werk: Phantom ... one ... two ... three

Lyk my dinge werk nog reg.

Mooi loop.

Ambessa