KURSUSSE IN NAMIBIE
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
KURSUSSE IN NAMIBIE
Almal
Dit is nou amptelik:
DR. Jaracal homself kom gee kursus in Duitswes.
Hein kom voor ons see trippie op en gaan twee kursusse aanbied.
Een in die suide, Keetmans-Grunau se wereld. Die kursus gaan die 16-17 April wees. Ek sal vi Louis vra om die kontakpersoon se besonderhede te plaas.
Dan DV. Maandag 19 April 2010, sal daar n kursus in Windhoek wees. Op hierdie kursus kan getalle n probleem raak, en vra ek dat alle belangstellendes my so gou as moontlik kontak, as da n probleem is dat ek n groter venue kan reel.
Kursus kos n N$ 1000.00, per persoon, dit sluit n DVD en n CD met klanke in, asook n praktiese dagroep demonstrasie.
Hierdie is die gulde geleentheid om daardie ou kennis wat aan die vervaag is weer op te skerp, of as jy nog gladnie n kursus gedoen het nie, daardie waardevolle inligting te kom kry om jou suksesse sommer so n hupstoot te gee.
Alle belangstellendes laat weet asb vroegtydig.
Mooi loop
Francois

-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: KURSUSSE IN NAMIBIE
Dit is inderdaad so! Francois praat die waarheid. Hierdie is 'n ideale geleentheid om die meester self die kuns af te vra. Vir alles wat daar te weet is rondom die jag van Roofdiere soos jakkalse en rooikat, maak 'n afspraak en moet dit nie misloop nie!
Enige persoon wat die kursus wil bywoon in die Gr?nau / Karasburg / Keetmanshoop / area kan my gerus kontak. Op die oomblik probeer ons die belangstelling bepaal en sal die kursus op die mees gele?/sentrale plek aanbied. Gesels gerus met my indien jy sou belang stel.
Kontak my by: TEL: (063) 266 020 of E-Pos my by kudubergfarm@iway.na

Last edited by Louis102 on Fri Feb 05, 2010 5:23 pm, edited 1 time in total.
Goeie dade oortref goeie woorde.
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: KURSUSSE IN NAMIBIE
Ek wil DEFINITIEF die kursus bywoon, so Francois jy kan maar 'n plek boek vir my.
Ons praat weer..Groete
Norton
Ons praat weer..Groete
Norton
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
-
Skolla
- Hero Member

- Posts: 825
- Joined: Thu Nov 26, 2009 2:25 pm
Re: KURSUSSE IN NAMIBIE
Louis
Ek wil ook die kusus bywoon maar dit gaan bietjie taai wees om maandag in Windhoek te wees en woensdag Myl 108 toe te ry.Ek dink daaraan om liewer dan die kursus in die suide by te woon,so hou my asb in gedagte.
Groete
Kobus(Skolla)
Ek wil ook die kusus bywoon maar dit gaan bietjie taai wees om maandag in Windhoek te wees en woensdag Myl 108 toe te ry.Ek dink daaraan om liewer dan die kursus in die suide by te woon,so hou my asb in gedagte.
Groete
Kobus(Skolla)
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: KURSUSSE IN NAMIBIE
SkollaKobus Scholtz wrote: Ek dink daaraan om liewer dan die kursus in die suide by te woon,so hou my asb in gedagte.
(Skolla)
Doen so, sal meer details gee na afloop van die Karasburg-DLU vergadering. Dink dit vind plaas op 22 Februarie (praat onder korreksie)
Groete
Louis
Goeie dade oortref goeie woorde.
- namhunt
- Sr. Member

- Posts: 387
- Joined: Mon Aug 17, 2009 3:44 pm
Re: KURSUSSE IN NAMIBIE
Francois
Jy kan vir my + 1 boek.
Groete
Daan
Jy kan vir my + 1 boek.
Groete
Daan
-
Skolla
- Hero Member

- Posts: 825
- Joined: Thu Nov 26, 2009 2:25 pm
Re: KURSUSSE IN NAMIBIE
Almal wat belang stel(Namibia)
Oom Dave Rab? het my vanoggend gebel. Tewis van Oudtshoorn en Johan van Schalkwyk gaan op 23/02/2010 op Kalkrand n kursus aanbied en 24 of 25/02/2010 op Uhlenhorst. Indien iemand belang stel Oom Dave kan gekontak word by 063-264138 of 081-124-0138.
Kobus Scholtz
Oom Dave Rab? het my vanoggend gebel. Tewis van Oudtshoorn en Johan van Schalkwyk gaan op 23/02/2010 op Kalkrand n kursus aanbied en 24 of 25/02/2010 op Uhlenhorst. Indien iemand belang stel Oom Dave kan gekontak word by 063-264138 of 081-124-0138.
Kobus Scholtz
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: KURSUSSE IN NAMIBIE
Kobus,
Ek sal maar vasbyt vir Hein se kursus.
Dankie
Ek sal maar vasbyt vir Hein se kursus.
Dankie
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
-
tafjak
Re: KURSUSSE IN NAMIBIE
Raves
Miskien 'n wyse besluit!Raven wrote:Ek sal maar vasbyt vir Hein se kursus.
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: KURSUSSE IN NAMIBIE
Tafjak/Raves/Skollatafjak wrote: Raves
Miskien 'n wyse besluit!Raven wrote:Ek sal maar vasbyt vir Hein se kursus.
Ek weet nie. Dink julle dit gaan weer uitgestel word? Oom Dave klink verseker dat dit di? slag gaan afkom. Sal maar sien.
Ek glo nie dat 'n mens enigsins meer as Heinrich se kursus nodig het nie, maar uit nuuskierigheid uit wil ek dalk tog loop hoor wat die manne kwytraak. Volgens Oom Dave is hierdie van Schalkwyk ou nou net di? kenner en saam met van Oudshoring bied hulle die heel beste kursus in jakkalsjag wat bestaan (seker in die heelal, maar dit wil ek sien!) Nou ek weet nie hoeveel Oom Dave van jakkalsroep weet nie, maar hy reken dat hierdie manne s? dat staanplek 80% van jou sukses beteken. Dog toe dit klink darem t? bekend.
Wil maar net vra dat Jaracal-manne nie te veel ore uitleen waar suursop deur geloop het nie.
Louis
Goeie dade oortref goeie woorde.
-
tafjak
Re: KURSUSSE IN NAMIBIE
Louis
Soos ons almal weet is dit moeilik om jouself te verdedig op byeenkomste waar jyself nie teenwoordig is nie. Beloftes maak ook nog steeds skuld, al is dit in die "Nuwe Verbeterde Suid-Afrika". En moenie die kursus misloop as dit enigsins moontlik is nie. Elke stukkie raad is 'n bonus.
Ja Louis, alles moontlikhede, maar die belangrikste van almal is die "suursop wat deur geloop het".Louis102 wrote: Dink julle dit gaan weer uitgestel word? ......Oom Dave klink verseker dat dit di? slag gaan afkom. ....... Sal maar sien. ...... nie te veel ore uitleen waar suursop deur geloop het nie.
Soos ons almal weet is dit moeilik om jouself te verdedig op byeenkomste waar jyself nie teenwoordig is nie. Beloftes maak ook nog steeds skuld, al is dit in die "Nuwe Verbeterde Suid-Afrika". En moenie die kursus misloop as dit enigsins moontlik is nie. Elke stukkie raad is 'n bonus.
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: KURSUSSE IN NAMIBIE
Almal, ek weer hier. Antwoord soma almal so in een post.
Raven, jou plek is geboek.
Skolla, jy kan mos maar maak soos Louis, en die kurus doen Maandag die 19de April, die aand hier oorslaap, en die volgende dag ry ons tot in Henties, en Woensdag ry ons 108 toe.
Daan, jou plek is geboek + 1.
Skolla, gaan jy nog die Hein kursus doen?? Laat weet asb. Hoop die Tewis kursus kom die slag af. Sal graag wil hoor wat hy as verskoning aan te bied het.
Louis, ja ek ook, ek wil graag gaan hoor van die tale wat jakkalse praat, en volgens oom Dave het die Johan ou glo al die groot geeste in die jakkalsroep wereld homself geleer. Sal hom graag wil ontmoet.
Taffie, moenni worry nie, ek en Louis sal Hein se fort hou vi hom daar, we are Jaracal brothers.

- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: KURSUSSE IN NAMIBIE
So praat 'n Jaracal brotherFrancois Marais wrote: Taffie, moenni worry nie, ek en Louis sal Hein se fort hou vi hom daar, we are Jaracal brothers.
Christo
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
-
Skolla
- Hero Member

- Posts: 825
- Joined: Thu Nov 26, 2009 2:25 pm
Re: KURSUSSE IN NAMIBIE
Francois/Louis
Ek gaan definitief Hein se kursus doen, weet nog net nie suid of noord nie.
Oom Dave is n "customer" van ons, so ek mag dalk vrywillig verplig voel na alle moeite wat hy gedoen het. Miskien moet ek die werk vra om my te "sponsor".Twee vlie? met een klap.
Skolla
Ek gaan definitief Hein se kursus doen, weet nog net nie suid of noord nie.
Oom Dave is n "customer" van ons, so ek mag dalk vrywillig verplig voel na alle moeite wat hy gedoen het. Miskien moet ek die werk vra om my te "sponsor".Twee vlie? met een klap.
Skolla
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: KURSUSSE IN NAMIBIE
Skolla
No problem, as jy weet wa jy wil gaan, laat my net weet asb, weet jy dalk al wat Boeta se planne is, die man is ma stil deesdae.
Sal hom more n lui gee.
Mooi loop
Francois
No problem, as jy weet wa jy wil gaan, laat my net weet asb, weet jy dalk al wat Boeta se planne is, die man is ma stil deesdae.
Sal hom more n lui gee.
Mooi loop
Francois
-
tafjak
Re: KURSUSSE IN NAMIBIE
Francois
... nee wat Francois, niemand sal bekommerd word nie. Geniet Tewis se kursus en hou die jakkals se naam hoog! Sal self ene eendag deurwerk as die datums net kan korrespondeer.Taffie, moenni worry nie, ek en Louis sal Hein se fort hou vi hom daar, we are Jaracal brothers.
-
Ambessa
Re: KURSUSSE IN NAMIBIE
Hallo Francois Marais
Onthou om goed te camo...
Ambessa
...the spies who came in from the cold (or is it the hot...?)...Francois Marais wrote:...moenni worry nie, ek en Louis sal Hein se fort hou vi hom daar, we are Jaracal brothers.
Onthou om goed te camo...
Ambessa
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: KURSUSSE IN NAMIBIE
AmbessaAmbessa wrote:
Onthou om goed te camo...
Ek het juis die eerste "sample" Jaracalhemp in my besit. Sal myself met 'n Jaracalhemp kamoefleer.
Groetnis
Louis
Ns. Wag nou vir hemde van 'n beter kwaliteit materiaal. Sal spoedig iets h? wat julle kan bestel in die lyn van Jaracal-klerasie. Alles ten bate van ons Jaracal fonds.
Goeie dade oortref goeie woorde.
-
Ambessa
Re: KURSUSSE IN NAMIBIE
Hallo Louis102
Ambessa
Mooi. Het gou ge"search" en weer die volgende opgespoor, amper begin dink die Phantom ... het stilletjies weggeraakLouis102 wrote:...die eerste "sample" Jaracalhemp in my besit. Sal myself met 'n Jaracalhemp kamoefleer.
Gee die hond wind...Ambessa wrote:...hou van jou weergawe van Phantom of the Jaracal...
Ambessa
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: KURSUSSE IN NAMIBIE
AmbessaAmbessa wrote: ...amper begin dink die Phantom ... het stilletjies weggeraak...
Jy en Britsman moet nou nie die Phantom of Jaracal onderskat nie!
Louis
Goeie dade oortref goeie woorde.
-
Ambessa
Re: KURSUSSE IN NAMIBIE
Hallo Louis102
Lyk my dinge werk nog reg.
Mooi loop.
Ambessa
Jy weet mos hoe toets 'n mens of iets nog werk: Phantom ... one ... two ... threeLouis102 wrote:...Jy en Britsman moet nou nie die Phantom of Jaracal onderskat nie!
Lyk my dinge werk nog reg.
Mooi loop.
Ambessa