Page 1 of 1
Burris Eliminator Scope
Posted: Wed Feb 03, 2010 4:51 pm
by Raven
Kyk bietjie hierna
http://www.burrisoptics.com/laserscope.html
Wat dink julle manne hiervan, dit voel net te maklik vir my en neem te veel van die jagter se vermoe weg, of is ek verkeerd.
Ek laat weet sodra ek prys kry op hom
Norton
Re: Burris Eliminator Scope
Posted: Wed Feb 03, 2010 4:58 pm
by Raven
Re: Burris Eliminator Scope
Posted: Thu Feb 04, 2010 12:32 pm
by Francois Marais
Norton
Hou op op die net krap en werk, jy het ni di scope nodig nie, jy skiet raak genoeg!!!
Mooi loop
Francois
Re: Burris Eliminator Scope
Posted: Thu Feb 04, 2010 4:55 pm
by Korrel
Lyk my die scope gaan die lewe te maklik maak.Wonder wat hy in die Kalahari en sy erdvarkgate gaan maak.
Groete
C
Re: Burris Eliminator Scope
Posted: Thu Feb 04, 2010 4:59 pm
by Nico Harris
hy lyk of hy baie SWAARDER moet wees as n normale scope... hy is ook GROOT en BULKY... ek sal maar verby hoe op daai een!
Re: Burris Eliminator Scope
Posted: Thu Feb 04, 2010 9:51 pm
by Christo
Al wat nou nog ontbreek met so 'n scope is die meer akkurate stukkie toerusting so 2" agter die scope dan is die wereld reg.
Norton, weet jy al wat kos hy?
Christo
Re: Burris Eliminator Scope
Posted: Fri Feb 05, 2010 8:49 am
by Raven
Meeste plekke soos Cabellas adverteer die scope vir U$850., so ek dink 'n man kan hom import teen so R8000.
Dit kan 'n goeie opsie wees vir die man wat nie 'n range finder het nie, 2 voels met 1 klip.
Francois, Jy sien dan die ouens op accurateshooter gebruik die scope reeds op 'n Tikka, nou hoe dan nou
Groete Norton
Re: Burris Eliminator Scope
Posted: Fri Feb 05, 2010 10:06 am
by Gerhard
Intresant,
Ek skiet nou al ruk met Burris Scope op my Hornet en is baie tevrede met die scope...
Re: Burris Eliminator Scope
Posted: Fri Feb 26, 2010 2:40 pm
by Monrique (SJ)
Dit wil vir my voorkom dat al hoe meer mense vir hulle Burris scopes koop, n uitstekende scope vir n baie goeie prys. Ek kan nie kla oor my Burris op die .243 nie. Groetnis SJ