Burris Eliminator Scope

Post Reply
User avatar
Raven
Hero Member
Hero Member
Posts: 1910
Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm

Burris Eliminator Scope

Post by Raven »

Kyk bietjie hierna  http://www.burrisoptics.com/laserscope.html

Wat dink julle manne hiervan, dit voel net te maklik vir my en neem te veel van die jagter se vermoe weg, of is ek verkeerd.

Ek laat weet sodra ek prys kry op hom

Norton
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
User avatar
Raven
Hero Member
Hero Member
Posts: 1910
Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm

Re: Burris Eliminator Scope

Post by Raven »

Hier is nog bietjie meer info oor die scope...hier ontwikkel nou weer 'n "gejukkery", gaan ek krap of nie  :P

http://accurateshooter.wordpress.com/2010/01/19/burris-debuts-advanced-eliminator-laserscope-that-automatically-sets-aim-point/

Norton
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Burris Eliminator Scope

Post by Francois Marais »

Norton

Hou op op die net krap en werk, jy het ni di scope nodig nie, jy skiet raak genoeg!!! ;) ;) ;D

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
Korrel
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 95
Joined: Sun Jan 17, 2010 4:35 pm

Re: Burris Eliminator Scope

Post by Korrel »

Lyk my die scope gaan die lewe te maklik maak.Wonder wat hy in die Kalahari en sy erdvarkgate  gaan maak.
Groete
C
User avatar
Nico Harris
Hero Member
Hero Member
Posts: 2480
Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm

Re: Burris Eliminator Scope

Post by Nico Harris »

hy lyk of hy baie SWAARDER moet wees as n normale scope... hy is ook GROOT en BULKY... ek sal maar verby hoe op daai een!
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3312
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: Burris Eliminator Scope

Post by Christo »

Al wat nou nog ontbreek met so 'n scope is die meer akkurate stukkie toerusting so 2" agter die scope dan is die wereld reg. ;)

Norton, weet jy al wat kos hy?

Christo
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
User avatar
Raven
Hero Member
Hero Member
Posts: 1910
Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm

Re: Burris Eliminator Scope

Post by Raven »

Meeste plekke soos Cabellas adverteer die scope vir U$850., so ek dink 'n man kan hom import teen so R8000.
Dit kan 'n goeie opsie wees vir die man wat nie 'n range finder het nie, 2 voels met 1 klip.

Francois, Jy sien dan die ouens op accurateshooter gebruik die scope reeds op 'n Tikka, nou hoe dan nou  ;D  ;D

Groete Norton
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Burris Eliminator Scope

Post by Gerhard »

Intresant,

Ek skiet nou al ruk met Burris Scope op my Hornet en is baie tevrede met die scope...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: Burris Eliminator Scope

Post by Monrique (SJ) »

Dit wil vir my voorkom dat al hoe meer mense vir hulle Burris scopes koop, n uitstekende scope vir n baie goeie prys. Ek kan nie kla oor my Burris op die .243 nie. Groetnis SJ
Post Reply