14 April Skietdag

Enige kompetisie wat die forum mag aanbied/An competitions running at the moment
Post Reply
User avatar
Problem Animal Control
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 385
Joined: Tue Sep 15, 2009 8:16 pm

14 April Skietdag

Post by Problem Animal Control »

Manne en dames(as hier is)
Op Saterdag 14 April 2012 word daar n skietdag gehou net buite Klerksdorp. Die dag word geborg deur Bushnell en Tasco en daar is beloof om groot pryse te wees asook stalletjies. Inskrywings is onbeperk en slegs R30,00 per inskrywing,jy skiet met jou eie ammunisie (9rondtes) uit staan-,sit-en l? possisie.
Hoop om van julle hier te sien. O ja,PM of vra net vir aanwysings na die skietbaan,sal ook ko?rdinate vir julle gaan kry.
PAC
9mm S&W
9mm Norinco
.38Spl Luger
.38Spl Luger
.22BRNO
.22Krico
.22Hornet
.44Magnum Ruger
.410
12Br CBC
12Br S&W
12Br S&W
.303BSA
.308BRNO (ou betroubaar)
Ruger Mini14 223

Solank daar lood in die lug is,het ons hoop!!!!
User avatar
Problem Animal Control
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 385
Joined: Tue Sep 15, 2009 8:16 pm

Re: 14 April Skietdag

Post by Problem Animal Control »

Manne
Net n bietjie terugvoer oor vandag se kompetisie,dit was n reuse sukses met oor die 180 inskrywings in ope-,jagters- en junior afdelings. Ek kon darem 4de plek kry in jagtersafdeling,my prys is n Bushnell Backtrack GPS,flippen oulike speelding!
9mm S&W
9mm Norinco
.38Spl Luger
.38Spl Luger
.22BRNO
.22Krico
.22Hornet
.44Magnum Ruger
.410
12Br CBC
12Br S&W
12Br S&W
.303BSA
.308BRNO (ou betroubaar)
Ruger Mini14 223

Solank daar lood in die lug is,het ons hoop!!!!
Ian
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm

Re: 14 April Skietdag

Post by Ian »

PAC

Baie geluk.

Groete
User avatar
Problem Animal Control
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 385
Joined: Tue Sep 15, 2009 8:16 pm

Re: 14 April Skietdag

Post by Problem Animal Control »

Dankie Ian,was jy nie daar nie?
9mm S&W
9mm Norinco
.38Spl Luger
.38Spl Luger
.22BRNO
.22Krico
.22Hornet
.44Magnum Ruger
.410
12Br CBC
12Br S&W
12Br S&W
.303BSA
.308BRNO (ou betroubaar)
Ruger Mini14 223

Solank daar lood in die lug is,het ons hoop!!!!
Ian
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm

Re: 14 April Skietdag

Post by Ian »

Nee ek wou baie graag gaan maar spook met 'n skietstoel wat Maandag 'n "lift" gekry het Upington toe.

Groete
User avatar
visstok
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm

Re: 14 April Skietdag

Post by visstok »

Baie geluk PAC, mooi gegooi!! Groete visstok
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
Post Reply