6mm Loop te koop
Posted: Sat Nov 14, 2026 7:33 pm
Ek het 'n Ralph Badenhorst 27" 1-8" twist loop te koop. 6XC gesny en vir 'n Tikka T3 aksie. Light palma profiel. M18x1 gesny voor. Loop het 643 skote deur. Loop is gelisensieer. Ek soek graag R12000. Kontak my op 0823197730. Ek is geleƫ in George